Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid
Natanya baan die weg vir entrepreneursuitnemendheid
2018-04-18 Natanya Meyer is op ’n sending: om die weg te baan vir entrepreneurs van oraloor, hetsy dit deur onderrig, navorsing of mentorskap is, of in een van haar eie nuwe ondernemings. As dosent in entrepreneurskap op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/bloedparasiete-kom-al-hoe-meer-afrika-wildehonde-voor
Bloedparasiete kom al hoe meer by Afrika-wildehonde voor
2022-02-22 Volgens dr Edward Netherlands en sy kollegas van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is daar onlangs aangetoon dat bloedparasiete algemeen by die Afrika-wildehondbevolkings voorkom. Hulle studie oor…http://news.nwu.ac.za/af/rne-begroting-moet-maatreels-ondersteun-wat-groei-bevorder
RNE Begroting moet maatreëls ondersteun wat groei bevorder
2025-03-05 Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk vir die vierde kwartaal wat op 4 Maart bekend gemaak is, is positief, maar die matige herstel van die BBP in Kwartaal 4 van 2024 bevestig weer eens dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) reg was om baie…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/onder-19-wereldbekervuurwerke-gee-vrouekrieket-n-hupstoot
Onder-19-wêreldbekervuurwerke gee vrouekrieket ’n hupstoot
2023-01-31 Hoe lank sal krieket nog as die “Gentleman’s Game” bekendstaan, of is daardie bynaam reeds iets van die verlede? Vrouekrieket het hand oor hand toegeneem en hierdie tendens het in 2023 voortgegaan met die IKK se Onder-19 Krieket Wêreldbeker vir Vroue. Die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesterskap-studente-blink-wereldwye-assessering-uit
Bestuursrekenmeesterskap-studente blink in wêreldwye assessering uit
2023-02-01 Studente van die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens getoon waarom die skool sowel as sy studente so hoog aangeskryf word toe hulle ’n verstommende 85%-slaagsyfer in die bestuursgevallestudie-eksamen van die…http://news.nwu.ac.za/af/beter-groeisyfers-toon-veerkragtigheid-maar-ongestadigdheid-bly
Beter groeisyfers toon veerkragtigheid, maar ongestadigdheid bly
2023-09-06 Die beter-as-verwagte groei van 0,6% in die bruto binnelandse produk (BBP) in die tweede kwartaal van 2023 is welkome nuus, aangesien dit sy styging vir ’n tweede agtereenvolgende tydperk verhoog het. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/joernaliste-maak-nwu-media-lewendig
Joernaliste maak NWU-media lewendig
2024-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings. Joernalistiek speel…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2022-09-05 Welkom by ‘n plek van besinning. Welkom by die Skool vir Filosofie, wat op die Potchefstroom-kampus graag ‘n “plek van besinning” wil wees. Onlangs het ‘n voornemende student ‘n klompie belangrike vrae oor die Filosofie en Etiek gevra en die Skool vir…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
2026-07-09 Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013)In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se persoonlike inligting…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2593-ondersteuning-vir-suid-afrikaanse-maatskaplike-werkers-wat-kinders-beskerm
The Cave – ondersteuning vir Suid-Afrikaanse maatskaplike werkers wat kinders beskerm
2020-02-26 > Dr Elmien Truter en prof Ansie Fouché is twee geregistreerde maatskaplike werkers en navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) wat, deur hulle eie praktykervaring en navorsing, die droewe werklikheid geïdentifiseer het waarin maatskaplike werkers…http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels
Ruan vat die leisels
2022-02-07 Dit was ʼn eenparige besluit – nie die spelers of spanbestuur het gehuiwer nie. Daar is net een man wat getaak kan word om die Noordwes-Universiteit (NWU) Arende se aanslag in hulle 2022 Varsitybeker-veldtog te lei en daardie man is Ruan “Sampie” Swiegers…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-gaan-krisis-van-seksuele-benadeling-konfronteer
Internasionale navorsingsamewerking gaan krisis van seksuele benadeling konfronteer
2019-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia navorsingsfokusarea is besig met baanbrekerswerk oor die ontwerp en uitvoer van internasionale samewerkingsnavorsing in die Suid-Afrikaanse hoëronderwyslandskap. Optentia het onlangs vir prof Tess Patterson van…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-praat-oor-die-veranderende-gesig-van-leierskap
Regter Bess Nkabinde praat oor die veranderende gesig van leierskap
2017-07-10 Daar is ’n verskil tussen die lei van verandering en die blote bestuur daarvan. Vra enige leier en hulle sal vir jou sê dat feitlik alle besighede – ongeag die sektor of die bedryf – fundamentele verandering in die gesig staar. Voeg hierby die huidige stand…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-afrika-n-samelewing-vir-alle-ouderdomme-kan-ontwikkel
Hoe Afrika ’n “samelewing vir alle ouderdomme” kan ontwikkel
2022-07-20 Afrika is en sal vir die afsienbare toekoms wêreldwyd die vasteland met die jongste bevolking wees. Intussen leef baie meer mense in Afrika toenemend langer. Hierdie bevinding is op demografiese tendense op die vasteland gegrond en opper ’n klomp…http://news.nwu.ac.za/af/beter-koordinasie-en-samewerking-kan-voedselsekerheid-suid-afrika-se-landelike-gebiede-bevorder
Beter koördinasie en samewerking kan voedselsekerheid in Suid-Afrika se landelike gebiede bevorder
2022-07-20 “My passie vir landelike ontwikkeling het begin toe ek besef het dat daar gesinne is wat sonder kos bed toe gaan. Ek het nog meer daarin begin belangstel deur my navorsing oor sleutelstrategieë en -intervensies wat die land kan help met wyses waarop landelike…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-toets-medisinale-plante-wat-vir-voorbehoeding-gebruik-word
NWU-navorsers toets medisinale plante wat vir voorbehoeding gebruik word
2022-07-20 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) en tradisionele gesondheidspraktisyns van die Noordwes provinsie ondersoek alternatiewe – die gebruik van medisinale plante – as voorbehoedmiddels vir vroue wat om gesondheids- of ander redes nie kommersiële…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/drs-bam-en-petzer-sluit-hoogaangeskrewe-onderwysbevorderingsprogram-aan