Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b
Regsprofessor verbeter vorige NNS-gradering van ’n C na ’n uitmuntende B
2022-05-23 Prof Christa Rautenbach se harde werk oor regspluralisme en kulturele diversiteit het uiteindelik vrugte afgewerp toe sy in die hoogs kompeterende graderingsproses van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ’n B-gradering ontvang het. Een van haar…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-ondersoek-sosiopolitieke-dinamiek
Seminaar ondersoek sosiopolitieke dinamiek
2025-03-04 Die Skool vir Owerheidstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n insiggewende bespreking oor die dinamiek van stedelike konflik in Suid-Afrika gehad, waar die konflikoplossingskundige Andre Vlok opgetree het. Dr Seshupo Mosala, ’n dosent by…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://news.nwu.ac.za/af/franick-en-win%25C3%25A9-%25E2%2580%2593-vinkel-en-koljander-vang-graad
Franick en Winé – vinkel en koljander vang graad
2019-05-03 ʼn Tweeling trek altyd aandag, en so is dit ook die geval met Franick en Winé Steyn. Vyftien jaar nadat dié twee graad 1 saam aangedurf het, het die susters onlangs ook hul gradedag saam gevier tydens die herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-uiteindelik-april-hokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan uiteindelik in April Hokkie Wêreldbeker aanbied
2022-03-17 Bertie Jacobs Dis nie ’n grap nie. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan vanaf 1 April die gasheer vir die 2022 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker op die Astroturf-velde in Potchefstroom wees. Dit is die negende keer dat die gebeurtenis aangebied word,…http://news.nwu.ac.za/af/beleide-wat-groei-aanmoedig-moet-dringend-geimplementeer-word
Beleide wat groei aanmoedig, moet dringend geïmplementeer word
2023-10-18 In sy kommentaar op die jongste monetêrebeleidsoorsig van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat dit nou dringender as ooit is om beleide en projekte te implementeer…http://news.nwu.ac.za/af/prestige-en-prag-waar-die-nwu-sy-20-jarige-verjaardag-vier
Prestige en prag waar die NWU sy 20-jarige verjaardag vier
2024-07-31 Dit was ’n gebeurtenis om te onthou toe hooggeplaastes en gaste by die Noordwes-Universiteit (NWU) byeengekom het om twee dekades van sukses te vier. Die universiteit het nie net aandag geskenk aan die talle mylpale en prestasies sedert sy stigting nie, maar…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand
Fakulteit staan gesin by ná verwoestende brand
2020-06-24 Die personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle harte oopgemaak vir ’n gesin wat feitlik al hulle besittings in ’n verwoestende huisbrand in Mahikeng verloor het. Die brand, wat in die laaste…http://news.nwu.ac.za/af/ilze-volg-haar-sportdroom-voluit
Ilze volg haar sportdroom voluit
2020-07-08 Ilze du Plessis glo dat jou ingesteldheid bepaal of jou lewenspad met dorings of met roosblare besaai sal word. En kyk jy na die rits prestasies wat dié 18-jarige eerstejaarstudent aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) al op die…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-verwelkom-nuwe-buitengewone-professor
UARM verwelkom nuwe buitengewone professor
2018-11-20 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) gaan die Nederlandse navorsingspionier prof Gert Jan Hofstede as ’n buitengewone professor in sy midde verwelkom. Prof Hofstede sal op 19 November 2018 sy prestigelesing by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
2018-10-19 Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-…http://news.nwu.ac.za/af/pasop-vir-besmette-vleis-wat-op-straat-verkoop-word
Pasop vir besmette vleis wat op straat verkoop word
2021-08-12 Die groot verskeidenheid bakteriële spesies wat aangetref word in voorbereide vleis wat op Johannesburg se strate verkoop word, is ’n aanduiding dat verbruikers van hierdie vleis gevaar loop om voedselvergiftiging op te doen. Dit is volgens die bevindings…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
2022-08-25 Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met…http://news.nwu.ac.za/af/leenkoste-gaan-waarskynlik-aanhou-styg
Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg
2022-07-22 Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21…http://news.nwu.ac.za/af/korrekte-oordeel-beperk-die-tempo-van-rentekoersverhoging
Korrekte oordeel beperk die tempo van rentekoersverhoging
2023-01-27 “Soos te wagte het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) voortgegaan met sy siklus van rentekoersverhogings, met ’n styging van 25 basispunte (bsp) in plaas van die hoër opsie van 50 bsp wat ook wyd bepleit is.”…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-kortleerprogramme
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
2024-12-05 Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer. Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die…http://news.nwu.ac.za/af/vier-nwu-uitnemendheid-nomineer-uitstaande-alumni-vir-gesogte-toekenning
Vier NWU-uitnemendheid – nomineer uitstaande alumni vir gesogte toekenning
2025-07-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds besonder trots op die merkwaardige prestasies van alumni wat aktief ’n impakvolle en waardevolle bydrae op alle gebiede van die samelewing maak – plaaslik sowel as internasionaal. Weet jy van ’n NWU-gegradueerde…http://news.nwu.ac.za/af/prof-ian-rothman-tot-die-akademie-vir-wetenskap-van-suid-afrika-assaf-verkies
Prof Ian Rothman tot die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika (ASSAf) verkies
2023-12-01 Hy is bekend vir sy omvattende kundigheid en talle navorsingsuitsette. Nou bevind prof Ian Rothman, direkteur van die Optentia-navorsingseenheid aan die Noordwes-Universiteit (NWU), hom weer eens in gesiene geselskap ná sy verkiesing as ’n lid van die…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-wys-die-weg-aan-oor-hoe-om-akademiese-integriteit-te-bevorder