Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling
“Attached to the Soil” ― NWU beleef ’n Fulbright-vakkundige se aangrypende uitstalling
2022-08-15 ’n Uitstalling wat die hoop en drome saamvat van Suid-Afrikaners wat sedert 1994 in ’n demokratiese land woon, is tans op toer na ses van Suid-Afrika se universiteitskampusse. Lede van die bestuur, personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het…http://news.nwu.ac.za/af/dr-fortunate-wil-malaria-uitroei
Dr Fortunate wil malaria uitroei
2024-04-19 Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak. Sy hoop om dit…http://news.nwu.ac.za/af/naiden-jaarts-vlieg
Naiden Jaarts vlieg!
2023-07-24 Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys
PMR.africa loof NWU vir uitnemendheid in hoër onderwys
2019-03-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die agste agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/vra-%25C5%2589-ekonoom-wat-verwag-die-industrie-van-my
Vra ʼn ekonoom: wat verwag die industrie van my?
2019-04-10 As die rol van geld in die wêreld daarbuite jou fassineer, jy ʼn vernuftige probleemoplosser is én ʼn gawe vir analitiese redevoering het, is die kanse redelik goed dat jy vir ʼn BCom-graad in ekonomie ingeskryf is. Indien wel, teken die 16de April 2019 in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-een-van-die-beste-gholfafrigters-vir-gauteng-benoem
NWU se Fanie as een van die beste gholfafrigters vir Gauteng benoem
2019-07-15 Om vir Fanie Roos ’n naweekgholfspeler met ’n goeie gemiddelde te noem, sou beslis ’n groot fout wees. Fanie, ’n dosent in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is ’n geakkrediteerde professionele gholfspeler, en hy is so pas as finalis in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-internasionale-kundige-oor-denkkrag
NWU gaan gasheer wees vir internasionale kundige oor denkkrag
2019-08-22 Robin Banks, ’n vooraanstaande kundige oor die onderwerp van denkkrag en persoonlike meesterskap, sal die Noordwes-Universiteit (NWU) tydens Oktober besoek. Hy sal op 10 Oktober sy werkswinkel, “Success is a choice”, op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars
NWU Vanderbijlpark: Welkom Eerstejaars!
2018-02-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs meer as 1 500 nuwe eerstejaars in hulle midde verwelkom. Op Saterdag 3 Februarie is die nuwe groep eerstejaarstudente en hulle ouers tydens die 2018 Verwelkomingsdag amptelik by die…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg
Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg
2025-01-31 Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe
Bestuurswetenskappe
2025-08-14 Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad., Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is…, Kwalifikasies, , Our footprint,http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klits-spiesgooi-room
NWU klits spiesgooi-room
2021-07-13 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier. ʼn Ander konstante hier…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/setswana
Setswana
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng- en Potchefstroomkampus Setswana is ’n inheemse Afrikataal wat aan die Sotho-taalgroep van die Sintu-taalfamilie behoort. Dit is ook die taal wat die Batswana praat. Dit is ’n groep stamme van Sintu-…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-graderings-bevestig-die-nwu-se-gehaltevakke-weer-eens
Jongste graderings bevestig die NWU se gehaltevakke weer eens
2021-09-16 Is jy ’n gesondheidskundige of sielkundige, of wil jy graag hierdie vakke bestudeer? Dit is bevestig. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is net die regte plek om te wees vir ’n gehalte-opvoeding in hierdie velde. Soos vorige graderings hierdie jaar, gee…http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b
Regsprofessor verbeter vorige NNS-gradering van ’n C na ’n uitmuntende B
2022-05-23 Prof Christa Rautenbach se harde werk oor regspluralisme en kulturele diversiteit het uiteindelik vrugte afgewerp toe sy in die hoogs kompeterende graderingsproses van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ’n B-gradering ontvang het. Een van haar…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-ondersoek-sosiopolitieke-dinamiek
Seminaar ondersoek sosiopolitieke dinamiek
2025-03-04 Die Skool vir Owerheidstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n insiggewende bespreking oor die dinamiek van stedelike konflik in Suid-Afrika gehad, waar die konflikoplossingskundige Andre Vlok opgetree het. Dr Seshupo Mosala, ’n dosent by…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied