Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2019-04-08 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme
Toerisme
2021-08-18 Die Skool vir Biologiese Wetenskappe bied ook vir studente die unieke geleentheid om Toerisme as ʼn addisionele kurrikulum te neem (BSc Toerisme). Hierdie is ʼn kombinasie tussen B Art Toerisme en BSc Natuurwetenskappe. Tans bied ons drie programme wat onder…http://law.nwu.ac.za/af/node/29227
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
2018-02-05 Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge,…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/deskriptiewe-linguistiek
Deskriptiewe Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Hierdie subprogram fokus op navorsing in wat breedweg “beskrywende linguistiek” genoem kan word; ʼn ander term wat ook dikwels in Suid-Afrika daarvoor gebruik word, is “mikrolinguistiek” – dit wil s…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/oor-ons
Oor ons
2026-02-06 Die Statistiese Konsultasiediens (SKD) van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit bestaan sedert 1980. SKD verskaf hulp aan nagraadse studente en personeel van die Noordwes-Universiteit ten opsigte van kwantitatiewe…http://law.nwu.ac.za/af/law-justice-and-sustainability/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Fakulteit Regte en die Universiteit Navorsing stel navorsing deur haar dosente en studente as ‘n hoë prioriteit. Die NWU se onderrig en leerstrategie erken ook die belang van navorsingsvaardighede. Die NWU het die nodige…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/21092
Tuis
2026-04-09 Die geesteswetenskappe word as een van die oudste akademiese dissiplines in die hoëronderwyssektor beskou. Aangesien dit die akademiese ondersoekgebiede insluit wat op die begrip, interpretasie, kommunikasie en produsering van kennis oor die mens se…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-nwu-genootskap-bevorder-oop-opvoedkundige-hulpbronne
Nuwe NWU-genootskap bevorder oop opvoedkundige hulpbronne
2021-05-31 Die deel van kennishulpbronne is ’n groeiende wêreldwye tendens en die Noordwes-Universiteit (NWU) het met ’n unieke Suid-Afrikaanse inisiatief begin om die skep en gebruik van oorspronklike oop opvoedkundige hulpbronne te bevorder. Die NWU-…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-vergader-tuiskomsgeleentheid-om-%25E2%2580%2599n-impak-te-maak
Alumni vergader by tuiskomsgeleentheid om ’n impak te maak
2019-10-02 As jy gedink het ’n reünie is niks anders as ’n nostalgiese reis na die verlede nie, maak jy ’n groot fout. Vir die Jong Alumni-groep van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verleen hul jaarlikse reünie – of tuiskomsgeleentheid – aan…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsuitreiking-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-gee-hulle-tyd-en-harte
Gemeenskapsuitreiking 2017 – eerstejaarstudente gee hulle tyd en harte
2022-08-19 Vir sommige mense is vrywilligerwerk en gemeenskapsdiens ’n opsionele ekstra – iets wat jy doen wanneer jy tyd en bykomende hulpbronne tot jou beskikking het. Dit is nie die geval op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit nie. Verbeel jou…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vaal-se-btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-vergelyking-wat-sin-maak
NWU Vaal se BTMG – ’n vergelyking wat sin maak!
2022-08-19 Dit is hierdie jaar die vierde jaar wat die baie geslaagde leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, aangebied word. Dit word deur die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe en Inligtingstegnologie aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opgewonde-oor-eerste-vk-wetenskapdag
NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag
2023-07-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied. Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwaliteitsversekering
Kwaliteitsversekering
2020-03-31 Kwaliteitsversekering Ter ondersteuning van die visie van die NWU, naamlik om ʼn toonaangewende universiteit in Afrika te wees, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, volg die Fakulteit Opvoedkunde die kwaliteitsbeleid van die Universiteit. Di…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
2020-05-18 [accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-voetspoor-brei-uit-na-maleisi%25C3%25AB
NWU se voetspoor brei uit na Maleisië
2019-04-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het onlangs die eerste internasionale konferensie oor Bestuur- en Ontwikkelingsekonomie, in samewerking met die Universiteit van Kuala Lumpur (UniKL), aangebied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-salueer-belangrike-vennote-van-samewerking
NWU salueer as belangrike vennote van samewerking
2019-10-03 Die afdeling Studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs ‘n dankiesê-geleentheid gehou vir skoolhoofde van die Vanderbijlparkstreek. Die doel van die geleentheid was om die skoolhoofde van strategies…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal
Eagles deur na Varsity Netbal-finaal
2022-10-12 Hulle was slaggereed! Hulle het ons egter ook laat naels kou. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 10 Oktober die verdedigende kampioene, Kovsies, ore aangesit om na die 2022 Varsity Netbal-finaal deur te dring. Die Eagles moes…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/oortuigende-oorwinning-bring-young-guns-na-die-semifinaal
Oortuigende oorwinning bring Young Guns na die semifinaal
2024-04-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Young Guns (YG) het op Maandag 8 April 2024 tot binne-in die semifinaal van die FNB Young Guns 2024 gestorm ná ’n vernietigende oorwinning van 41-14 oor die UWK YG in Bellville. Ná ’n opwindende eerste helfte het die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-steeds-hoog-die-varsitybeker