Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-verskuilde-koste-van-n-gebroke-befondsingstelsel-suid-afrika-se-openbare-universiteite
Die verskuilde koste van ’n gebroke befondsingstelsel: Suid-Afrika se openbare universiteite
2025-07-10 Prof Linda du Plessis, Senior Adjunk-visekanselier: Onderrig-en-Leer aan die Noordwes-Universiteit (NWU), verduidelik waarom die voortdurende wanfunksionering van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) en verskeie Sektorale Onderwys- en…http://news.nwu.ac.za/af/studente-gee-hulle-mening-oor-die-belangrikheid-van-innovasie-en-entrepreneurskap
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
2023-09-29 deur Vukosi Mathale In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-daarvan-om-stem-moontlikhede-met-landelike-gemeenskappe-te-deel
Die belangrikheid daarvan om STEM-moontlikhede met landelike gemeenskappe te deel
2023-06-30 Die wêreld van kernwetenskap is vol moontlikhede en die Sentrum vir Toegepaste Stralingswetenskap- en tegnologie (CARST) op die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen sy deel om ’n beter lewe vir almal te verseker. Om Jeugmaand te vier,…http://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
2022-12-07 Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies…http://news.nwu.ac.za/af/dothraki-en-ander-subkulturele-tale-%25E2%2580%2593-die-fokus-van-%25E2%2580%2599n-unieke-phd-studie
Dothraki en ander subkulturele tale – die fokus van ’n unieke PhD-studie
2017-06-19 “Me zisosh disse”. Dit is net ’n vleiswond. Dit sal beslis goeie nuus wees as jy gewond is en een van dié taal se moedertaalsprekers is. Dit is Dothraki en is die fantasietaal wat vir die televisiereeks Game of Thrones geskep is. Die taal word vandag…http://news.nwu.ac.za/af/masjien-en-diepleer-deel-van-must-die-noordwes-universiteit
Masjien- en diepleer is deel van MUST by die Noordwes-Universiteit
2022-08-25 Ons wêreld beweeg al hoe vinniger, en deur al die eeue van ons bestaan, kon ons nog nooit so vinnig soek, so ver reis of so diep delf nie. Ons het in die laaste eeu alleen ’n verbasingwekkende toename in die insameling van data gesien, en ons kan ongelooflike…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat
Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat
2021-01-29 ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het…http://news.nwu.ac.za/af/n-tegnologie-oordragspesialis-beklemtoon-die-rol-van-ttos-sarima-2024-konferensie
’n Tegnologie-oordragspesialis beklemtoon die rol van TTO’s by SARIMA 2024-konferensie
2024-09-20 Mnr Ntiyiso Shabangu, ’n tegnologie-oordragspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor), het by die Suider-Afrikaanse Navorsing en Innovasiebestuursvereniging (SARIMA) se konferensie in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-professor-gebruik-stelseldenke-om-die-konsep-van-leer-te-verander
NWU-professor gebruik stelseldenke om die konsep van leer te verander
2022-09-06 Prof Roelien Goede is passievol oor onderwys en het na Potchefstroom verhuis, waar sy in 2001 as dosent in die destydse Skool vir Rekenaarwetenskap, Statistiek en Wiskunde aangestel is. Haar hoofnavorsingsfokus, waarvoor sy in 2018 ’n C2-gradering by die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/daar-niks-kleins-aan-nanotegnologie-die-noordwes-universiteit-nie
Daar is niks kleins aan nanotegnologie by die Noordwes-Universiteit nie
2023-03-06 Eenduisendmiljoenste van ’n meter. Of om dit anders te stel: eenbiljoenste van ’n meter. Hierdie ongelooflike klein meting word ’n nanometer genoem en die wêreld van nanotegnologie funksioneer tussen 1 en 100 nanometer. Dit is ook hier waar die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/vervaardigingsektor-nog-nie-uit-die-moeilikheid-uit-nie-%25E2%2580%2593-dr-andre-mellet
Vervaardigingsektor nog nie uit die moeilikheid uit nie – dr Andre Mellet
2017-03-29 Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die laaste kwartaal van 2016 negatiewe groei getoon. Hierdie negatiewe groei kan toegeskryf word aan die agteruitgang in twee sektore, naamlik mynwese en vervaardiging. Tydens ’n onderhoud met RSG het die welbekende…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-gemeenskap-van-praktyk-cop-rooi-gaan-die-vasteland-vorentoe-neem
Nuwe gemeenskap van praktyk Cop-ROOI gaan die vasteland vorentoe neem
2023-10-25 Samewerking is die sleutel indien Afrika sy potensiaal wil bereik. Die Navorsingsuitset, Uitkomste en Impak Gemeenskap van Praktyk (Research Output, Outcomes and Impact Community of Practice, Cop-ROOI) is op 19 Oktober by die OR Tambo Premier Hotel in…http://news.nwu.ac.za/af/liberale-benadering-oor-die-voorsiening-van-energie-goed-vir-beleggings
Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings
2021-06-11 President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat…http://news.nwu.ac.za/af/doen-nou-aansoek-om-2022-die-nwu-te-studeer
Doen nou aansoek om in 2022 by die NWU te studeer
2021-05-20 Aan die begin van elke jaar skarrel duisende studente van regoor die land rond om plek by die verskeie instellings vir hoër onderrig te soek. Deur die vorige jaar al betyds aansoek te doen wanneer die aansoeke oopmaak, kan studente en hulle ouers seker maak…http://law.nwu.ac.za/law-justice-and-sustainability/associations
Associations
2017-10-03 PARTICIPATION IN EXTERNAL INSTITUTIONS / ASSOCIATIONS / PROJECTS // DEELNAME AAN EKSTERNE LIGGAME / ASSOSIASIES / PROJEKTE SUMMER SCHOOL WITH JUSTUS LIEBIG UNIVERSITY / SOMERSKOOL MET JUSTUS LIEBIG UNIVERSITEIT…http://news.nwu.ac.za/nwu%25E2%2580%2599s-graphic-design-number-one-south-africa
NWU’s Graphic Design is number one in South Africa
2017-12-08 The North-West University (NWU) has been ranked as the best tertiary institution in South Africa when it comes to graphic design training. This is just one of many accolades NWU Graphic Design received at this year’s Pendoring Awards. The university won…http://news.nwu.ac.za/vanderbijlpark-campus-set-host-purple-con
Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con
2025-04-11 The North-West University’s (NWU’s) Vanderbijlpark Campus is set to host Purple Con, a vibrant celebration of anime, gaming and pop culture inspired by the renowned Comic-Con. Organised by the NWU Anime Student Society in collaboration with the Faculty of…http://theology.nwu.ac.za/theology/deans-welcome