Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-oor-om-die-doeltreffendheid-van-die-direksie-te-verseker-bemagtig
Werkswinkel oor om die doeltreffendheid van die direksie te verseker, bemagtig
2023-08-22 Deur Vukosi Mathale In die hedendaagse snelveranderende universiteitslandskap waar kommersiële ondernemings en tegnologie-beginbesighede volop is, was die rol van ’n direksie nog nooit belangriker nie. Om werknemers van die universiteit op hierdie gebied…http://news.nwu.ac.za/af/n-blywende-gedenkgeleentheid-om-ons-personeel-en-studente-te-eer
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
2024-03-06 Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is. Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering
Hoërskoolleerders leer meer oor die gevolge van klimaatsverandering
2023-07-04 Leerders van die StudyXpress Hoërskool in Potchefstroom het die geleentheid gekry om self te sien watter tipes besoedeling en drywers van klimaatsverandering in hul omgewing aangetref word. Die groep leerders en ’n wetenskaponderwyser het onlangs die Noordwes…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/die-tuin
Die Tuin
2018-06-21 Oor die tuin Al beslaan die NWU Botaniese Tuin minder as drie hektaar, word meer as 1 500 plantspesies en…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
2024-08-19 Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsielkunde-uitgawe-oorbrug-globale-krisisse-en-plaaslike-aksie
Gemeenskapsielkunde-uitgawe oorbrug globale krisisse en plaaslike aksie
2025-10-10 Personeellede, studente en belanghebbers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 2 Oktober die bekendstelling van die tweede uitgawe van die boek, Community Psychology: Global Crisis, Local Realities, and Action Global Crises, op die Potchefstroomkampus…http://news.nwu.ac.za/af/moeder-dogter-duo-gereed-vir-die-akademiese-jaar
Moeder-dogter-duo gereed vir die akademiese jaar
2020-03-10 Hulle mag dalk jare uit mekaar gebore wees, maar moeder en dogter deel dieselfde doelwit: om hulle onderskeie nagraadse kwalifikasies in die 2020- akademiese jaar te verwerf. Fatima de Abreu en haar dogter, Michaela Raymakers, het hierdie jaar albei by…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers
Ontmoet ons navorsers
2023-09-28 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Moses Retselisitsoe Phooko is die direkteur van Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid in die Fakulteit Regte. Sy navorsing handel oor die…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-steeds-n-afname
Wesensinflasie toon steeds ’n afname
2023-06-21 Dit is welkome – maar nie onverwagte nie – nuus dat die wesensinflasie (VPI) vir Mei steeds ’n afname toon.” In sy kommentaar op die VPI sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat hoewel voedselkoste hoog…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-02-05 Voorgraadse studie: 4 jaar BSc Die studie periode vir Stads- en Streekbeplanning is 4 jaar en die program word net voltyds aangebied. Die kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie met ons aan…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/tuis
Tuis
2017-08-25 Welkom by die Skool vir Landbouwetenskappe Kortliks bestaan die Skool vir Landbouwetenskappe uit 4 dissiplines: Landbou-ekonomie en -verlenging, Dieregesondheid, Dierkunde en Gewaswetenskappe. Studente word ingeskryf vir voor- en nagraadse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/msc
Meesterskursus
2024-02-28 MEESTERSKURSUS Magister Scientiae in Omgewingswetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasiekode: 2CT N07 Kurrikulumkode: N801P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Magister in Omgewingswetenskap met…http://sport.nwu.ac.za/af/mountain-biking/bergfietsry
Bergfietsry
2020-08-16 Daar word gesê dat bergfietsry ’n redelike uiteenlopende en komplekse sport is. Dit is ’n vorm van fietsry van die pad af. Die NWU Vaal MTB-klub is begin as gevolg van die hoë aanvraag in die Vanderbijlpark vir ’n…http://commerce.nwu.ac.za/economic-and-management-sciences/clive-coetzee-0
Clive Coetzee
2023-06-12 Dr. Clive Coetzee is an extraordinary research scientist at the TRADE Research Unit and the School of Economic Sciences of the North-West University in South Africa since 2017. In 2021, he was appointed as a senior lecturer at the Department of Economics of the Faculty of Military Science, University of Stellenbosch at the Military Academy in…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersteun-innoverende-strategie%25C3%25AB-vir-onderrig-en-leer-rekeningkunde-klaskamers
Navorsing ondersteun innoverende strategieë vir onderrig en leer in rekeningkunde-klaskamers
2019-08-06 As ’n professionele opvoeder is die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Viné Petzer passievol daaroor om die krag van opvoeding te ontgin. Veral waar dit by die wetenskap van die onderrig van rekeningkunde kom. Dr Petzer het meer as 15 jaar praktiese…http://news.nwu.ac.za/af/besige-maand-vir-nwu-se-optentia
Besige maand vir NWU se Optentia
2019-10-08 Dit beloof om ’n besige maand te wees vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea met ’n aantal werkswinkels wat op vakkundiges, lede van die akademie en nagraadse studente gemik is. Werkswinkel oor indiensneming en inklusiwiteit…http://news.nwu.ac.za/af/jongklomp-wen-internasionale-innoveringstoekenning-vir-robotikaprojek
Jongklomp wen internasionale innoveringstoekenning vir robotikaprojek
2017-06-13 Drie elfjarige kinders van Vanderbijlpark – Izabelle Bothma, Ewald Harmse en Wilmar Pretorius – het ’n robot ontwerp wat reddingspanne kan help om iemand te vind wat onder die sneeu toegeval is. Hulle vindingrykheid het vir hulle die innoveringstoekenning…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe
AUTHeR se webinare pas die teorie vir navorsers, studieleiers en studente in die praktyk toe
2022-08-10 Wat help teorie as dit nie prakties toegepas word nie? Dit is veral waar vir diegene wat in die gesondheidswetenskappe studeer of werk. Die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) bied regdeur die…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole