Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-van-afrika-plante-en-inheemse-kennis-die-bestuur-van-diabetes
Gebruik van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes
2024-11-07 Navorsing van die Noordwes-Universiteit (NWU) en vennootinstellings het die rol beklemtoon van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes mellitus, ’n chroniese en potensieel dodelike metaboliese siekte wat miljoene mense wêreldwyd aantas.…http://news.nwu.ac.za/af/welkom-die-hofsaal-nwu-juta-skynverhore-keer-terug-met-persoonkompetisie
Welkom by die “hofsaal”! NWU-Juta-Skynverhore keer terug met in-persoonkompetisie
2022-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie is met mening terug, met verlede jaar se virtuele formaat wat hierdie jaar vir ’n in-persoonkompetisie plek maak . “Ons is baie opgewonde om almal in die skynhofsaal terug te hê,” sê adv René Koraan,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
2024-06-05 Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry. In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/dit-gaan-alles-oor-die-ouderdom-van-wyn-en-ook-van-mense
Dit gaan alles oor die ouderdom – van wyn en ook van mense
2022-06-29 Hoe ouer wynliefhebbers is, hoe droër verkies hulle hulle wyn, en hoe langer neem dit hulle om dit wat hulle gekoop het, te drink. Dit is twee van die bevindings van ’n onlangse studie oor die wynvoorkeure van verskillende ouderdomsgroepe wat die…http://news.nwu.ac.za/af/aanspreeklikheid-en-opleiding-die-sleutels-tot-beter-finansiele-bestuur-munisipaliteite
Aanspreeklikheid en opleiding is die sleutels tot beter finansiële bestuur in munisipaliteite
2023-03-31 Plaaslike munisipaliteite in Noordwes het nie skoon oudits ontvang nie omdat hulle die finansiële hulpbronne wanbestuur het. Dit is volgens ’n navorsingstudie wat deur dr Auchalie Mothupi in sy PhD-studies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is.…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry
PhD-gegradueerde ondersoek hoe Nigeriese tersiêre leerders Engels onder die knie kry
2017-06-14 ’n Trotse Remilkun Iyabo Adeyemi het onlangs haar PhD in Engels tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang. Die Nigeries-gebore Adeyemi wat onder die wakende oog van haar studieleier,…http://news.nwu.ac.za/af/voormalige-bokkaptein-adriaan-strauss-kry-sy-mba-die-nwu-met-onderskeiding
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
2024-07-31 Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang. Die gradeplegtigheid het…http://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
2023-11-14 Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/mislukking-van-banke-zimbabwe-die-gevolg-van-swak-regulatoriese-toesighouding
Mislukking van banke in Zimbabwe is die gevolg van swak regulatoriese toesighouding
2022-12-08 Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: ’n vername rede is die ontoereikende toesighouding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe (RBZ) en ander regulatoriese liggame. Dit is volgens die…http://news.nwu.ac.za/af/professor-charlene-du-toit-brits-besig-om-die-paradigma-te-verskuif
Professor Charlene du Toit-Brits is besig om die paradigma te verskuif
2024-03-06 ’n Intreelesing word as ’n betekenisvolle mylpaal in die lewe en loopbaan van ’n akademikus beskou. Dit is ’n geleentheid vir nuwe professorale kollegas om hulle innoverende navorsing op ’n direkte wyse aan te bied. Professor Charlene du Toit-Brits het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-een-van-die-beste-gholfafrigters-vir-gauteng-benoem
NWU se Fanie as een van die beste gholfafrigters vir Gauteng benoem
2019-07-15 Om vir Fanie Roos ’n naweekgholfspeler met ’n goeie gemiddelde te noem, sou beslis ’n groot fout wees. Fanie, ’n dosent in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is ’n geakkrediteerde professionele gholfspeler, en hy is so pas as finalis in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier
Die staatsrede evalueer Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings op ’n realistiese manier
2022-02-11 “Die staatsrede wat op 10 Februarie deur president Cyril Ramaphosa aan die Parlement gelewer is, was ’n eerlike en realistiese evaluering van die huidige sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en die dringende behoefte om dit…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/af/perinatale-geestesgesondheid-van-die-grootste-belang-vir-beter-uitkomste-vir-gesinne
Perinatale geestesgesondheid is van die grootste belang vir beter uitkomste vir gesinne
2024-11-07 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het haar navorsing gewy aan die bevordering van perinatale geestesgesondheid in Afrika. Dr Patience Kovane, senior lektor en navorsingskoördineerder by die navorsingsfokusarea vir Kwaliteit in Verpleging en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-antropoloog-beklemtoon-vyf-praktiese-stappe-tot-die-inklusiewe-studie-van-ekologie
NWU-antropoloog beklemtoon vyf praktiese stappe tot die inklusiewe studie van ekologie
2021-05-25 Ons leef in ’n wye wêreld van kennis, en tog beklemtoon talle wetenskaplike velde hoofsaaklik die bydraes van Westerse kennis. Die belangrikheid daarvan om ekologie te dekoloniseer sodat die reikwydte en impak van die veld op ’n etiese wyse verbreed kan word…http://humanities.nwu.ac.za/centre-text-technology/autshumato
Autshumato
2021-11-08 MACHINE TRANSLATION AND AUTSHUMATO Machine translation is the process of automatically translating one human language into another language by use of a computer system. A distinction can be made within the paradigm of machine translation…http://law.nwu.ac.za/law-justice-and-sustainability/associations
Associations
2017-10-03 PARTICIPATION IN EXTERNAL INSTITUTIONS / ASSOCIATIONS / PROJECTS // DEELNAME AAN EKSTERNE LIGGAME / ASSOSIASIES / PROJEKTE SUMMER SCHOOL WITH JUSTUS LIEBIG UNIVERSITY / SOMERSKOOL MET JUSTUS LIEBIG UNIVERSITEIT…http://www.nwu.ac.za/calendar