Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot
NNS gee befondsing vir steenkoolnavorsing by die NWU ’n hupstoot
2023-06-14 Die soektog na meer volhoubare en groener steenkoolenergie het ’n hupstoot gekry deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se hernuwing van die Leerstoel vir Steenkoolnavorsing by die Noordwes-Universiteit (NWU). Die leerstoel het as deel van die…http://news.nwu.ac.za/af/jong-wetenskaplike-gaan-die-gesogte-lindau-nobel-pryswennersbyeenkoms-bywoon
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
2024-05-07 Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-kindergesondheidsdag-saam-met-die-stadt-primere-skool
NWU vier Kindergesondheidsdag saam met die Stadt Primêre Skool
2023-11-16 Om Kindergesondheidsdag te vier, het die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n klompie prettige aktiwiteite vir die kinders by die Stadt Primêre Skool gereël om die voordele van ’n gesonde leefstyl aan hulle oor te dra.…http://news.nwu.ac.za/af/rassie-erasmus-gaan-n-eredoktorsgraad-van-die-noordwes-universiteit-ontvang
Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen. Die NWU Raad het die besluit…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo
Gemeenskapsbetrokkenheid neem ’n sentrale plek by die jaarlikse GeeXpo in
2023-11-15 Gemeenskapsbetrokkenheid lê die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels by die Noordwes-Universiteit (NWU) na aan die hart, en hulle het onlangs weer die jaarlikse GeeXpo-gebeurtenis georganiseer. GeeXpo is ’n tegnologie- en innovasie-…http://news.nwu.ac.za/af/die-ruimte-biljoeners-en-ons-nuwe-era-van-ruimtevaart
Die ruimte, biljoenêrs en ons nuwe era van ruimtevaart
2022-01-27 Daar was ’n tyd toe die supermoondhede in ’n stryd om algehele oorheersing gewikkel was en die wêreld op die randjie van uitwissing gestaan het. Daar was ’n tyd toe manne in kolosse genaamd Redstone, Atlas, Titan en Saturn met honderde duisende ponde…http://news.nwu.ac.za/af/gandhi-fleischack-en-hulle-verbintenis-met-die-noordwes-universiteit
Gandhi, Fleischack en hulle verbintenis met die Noordwes-Universiteit
2022-10-26 Hy word as een van die grootste menseregtestryders en spirituele leiers van alle tyd vereer. Mahatma Gandhi, wat vreedsame weerstand bepleit het en burgerlike-ongehoorsaamheidsbetogings vir geslagte ná hom beïnvloed het, is ’n internasionale ikoon met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/sosiale-media-die-klaskamer-meer-voordele-nadele
Sosiale media in die klaskamer: meer voordele as nadele
2022-10-28 Die koms van sosiale media het ’n baie groot uitwerking op onderrig en leer gehad, maar baie min is bekend oor die voor- en nadele van die gebruik van sosiale media in die klaskamer. So sê dr Thamie Ndlovu, ʼn opvoedkundige tegnoloog by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-taalhulpbronne-vir-die-vier-suid-afrikaanse-nguni-tale
Nuwe taalhulpbronne vir die vier Suid-Afrikaanse Nguni-tale
2022-07-20 Beter tegnologie-instrumente is op pad vir Suid-Afrika se vier Nguni-tale. Navorsing wat by die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen word, help met die invul van die ontbrekende skakels oor hoe hierdie tale gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/intreerede-spoor-bedryfsnavorsing-na-die-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-toe-terug
Intreerede spoor bedryfsnavorsing na die Tweede Wêreldoorlog toe terug
2019-07-23 Bedryfsnavorsing (BN) is modern en uiters gesofistikeerd, maar die oorsprong daarvan kan teruggespoor word na 1939, toe die Koninklike Lugmag die reikwydte van radar begin uitbrei het. Prof Philip Pretorius het onlangs die gehoor aan die begin van sy…http://news.nwu.ac.za/af/veldtog-vir-die-bewustheid-oor-bedrog-bevorder-etiese-gedrag
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
2024-12-13 Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied. Vername sprekers van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-potchefstroomkampus-se-donasies-van-die-studente-joolgemeenskapsdiens-2023
NWU Potchefstroomkampus se donasies van die Studente Joolgemeenskapsdiens 2023
2023-08-10 Die Studente Joolgemeenskapsdiens (SJGD) is ’n gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op die Potchefstroomkampus gebaseer is en is die grootste studentegedrewe gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief in die suidelike halfrond…http://news.nwu.ac.za/af/n-fakulteit-wat-omgee-stap-die-ekstra-myl-vir-leerders
’n Fakulteit wat omgee stap die ekstra myl vir leerders
2024-04-08 Graad 12-leerders is op die drumpel van volwassenheid en moet besluite vir hulle toekomstige loopbane en leefstyle neem. Die las van hierdie besluite en verwagtings van ouers, onderwysers en die samelewing kan oorweldigend wees. Te midde van hulle stres en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rugby-instituut-bly-n-produksielyn-vir-die-provinsies
NWU se Rugby-instituut bly ’n produksielyn vir die provinsies
2023-07-21 Die Rugby-instituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle een van die land se vernaamste voorsieners van spelers is, met nie minder nie as ses spelers van die NWU Eagles-span wat die Varsitybeker gewen het wat nou provinsiale…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-graderings-bevestig-die-nwu-se-gehaltevakke-weer-eens
Jongste graderings bevestig die NWU se gehaltevakke weer eens
2021-09-16 Is jy ’n gesondheidskundige of sielkundige, of wil jy graag hierdie vakke bestudeer? Dit is bevestig. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is net die regte plek om te wees vir ’n gehalte-opvoeding in hierdie velde. Soos vorige graderings hierdie jaar, gee…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-word-deel-van-die-pan-suid-afrikaanse-taalraad
Navorsers word deel van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
2022-07-25 Die liefde wat twee navorsers van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) vir taal het en hulle vasberadenheid om dit te bevorder en te ontwikkel, het ’n verdere inspuiting gekry met hulle insluiting op twee taalliggame van die Pan-…http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheid-nou-die-wreedste-belasting-op-n-kwesbare-bevolking
Werkloosheid is nou die “wreedste belasting” op ’n kwesbare bevolking
2021-08-25 ’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die tweede kwartaal van 2021 bevestig die vernietigende impak wat die Delta-variant van die koronavirus en die meegaande inperkingsmaatreëls op die ekonomie en die arbeidsmark gehad…http://news.nwu.ac.za/af/prof-linda-du-plessis-vier-%25E2%2580%2599n-dekade-die-nwu
Prof Linda du Plessis vier ’n dekade by die NWU
2018-02-26 Prof Linda du Plessis skrik nie sommer vir uitdagings nie, soos dit reeds sedert die begin van haar loopbaan by die Noordwes-Universiteit (NWU) in September 2007 duidelik was. Sy het destyds geskiedenis gemaak deur die heel eerste vroulike viserektor op die…http://news.nwu.ac.za/af/studie-beklemtoon-die-verband-tussen-vetsug-en-akademiese-prestasie