Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/besigheidskool-se-mba-somerstudieskool-n-reusesukses
Besigheidskool se MBA Somerstudieskool ’n reusesukses
2023-02-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Vrydag 3 Februarie sy Somerstudieskool vir MBA-studente afgesluit. In die geheel gesien, was die week ’n reusesukses, met studente wat getuig van die geweldige waarde ten opsigte van netwerking, insette…http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
2024-12-09 In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet…http://news.nwu.ac.za/af/berei-die-pad-voor-vir-suid-afrika-se-sirkulere-ekonomie
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
2024-08-30 Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie. Met meer as 20 jaar wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-mctronx-aan-die-voorfront-van-dinamiese-modellering-en-beheer-van-grootskaalse-industriele
NWU se McTronX: aan die voorfront van dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels
2021-05-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se McTronX-navorsingsgroep is sedert 2003 op die voorpunt van navorsing in Suid-Afrika oor dinamiese modellering en beheer van grootskaalse industriële stelsels. Die groep, wat deur prof George van Schoor gelei word, is…http://news.nwu.ac.za/af/prof-elsa-sit-haar-lewenslange-reis-voort-om-selfgerigte-leer-te-bevorder
Prof Elsa sit haar lewenslange reis voort om selfgerigte leer te bevorder
2024-12-03 Selfgerigte leer kan die leerproses aangenamer maak en studente in staat stel om die leerervaring te verpersoonlik, wat bemagtig en motiverend is. Prof Elsa Mentz, direkteur van die Navorsingseenheid vir Selfgerigte Leer van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/neem-standpunt-en-praat-n-byeenkoms-teen-geslagsgebaseerde-geweld
Neem standpunt in en praat: ’n byeenkoms teen geslagsgebaseerde geweld
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 13 November, in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), Higher Health en die Vuselela-kollege vir Tegniese Beroepsgerigte en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO-kollege), ’n…http://news.nwu.ac.za/af/luister-na-die-sterre
Luister na die sterre
2021-10-28 Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is ’n florerende gebied met geleenthede vir studente en jong navorsers en het ’n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing. Maar waaroor…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/mediumtermynbegroting-moet-die-boodskap-oor-die-tempo-van-strukturele-hervormings-versterk
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
2023-10-27 “Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.” Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/unesco-leerstoel-sit-sy-reis-voort-op-sy-pad-om-deure-vir-onderwys-oop-te-maak
UNESCO-leerstoel sit sy reis voort op sy pad om deure vir onderwys oop te maak
2023-07-31 ’n Sleutelagentskap van die Verenigde Nasies het sy vertroue in die Noordwes-Universiteit (NWU) getoon deur die leerstoel oor Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne vir ’n tweede termyn van vier jaar in te stel. Die Verenigde Nasies se…http://news.nwu.ac.za/af/memorandum-van-verstandhouding-onderteken-om-gesamentlike-inisiatiewe-te-bevorder
Memorandum van verstandhouding onderteken om gesamentlike inisiatiewe te bevorder
2024-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Onderwys- en Opleidingsowerheid vir die Staatsdiens (PSETA) het begin met gesprekke om ’n formele samewerking aan te gaan om vaardigheidsvermoëns binne die staatdienssektor uit te bou en aan albei partye se grondwetlike…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/llb-en-verlengde-llb
LLB en Verlengde LLB
2021-02-10 [tabs] Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade Die verskil tussen die LLB- en ander regsgrade is dat LLB-studente gewoonlik hul hele kursus die regte bestudeer, terwyl studente op ander regsprogramme ook tyd spandeer om modules buite die…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-teen-immigrante-strem-ekonomiese-integrasie-afrika
Geweld teen immigrante strem ekonomiese integrasie in Afrika
2017-03-09 Die opvlamming van geweld teen immigrante in Johannesburg en Pretoria het skokgolwe deur die kontinent gestuur en aanleiding gegee tot oproepe vir robuuste dialoog en proaktiewe intervensies om xenofobie uit te roei. Suid-Afrikaners vaar die strate in om…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-digitale-gids-wil-township-ekonomie-%25E2%2580%2599n-hupstoot-gee
Nuwe digitale gids wil township-ekonomie ’n hupstoot gee
2018-03-12 Innovasie bloot ter wille van innovasie is nie innovasie nie. Ware innovasie is om die alledaagse uitdagings te identifiseer en nuwe en volhoubare oplossings daarvoor te vind. Só sê Olivier Tshimbidi, alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en een…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-laat-suikervrye-sjokolade-jou-voel
Hoe laat suikervrye sjokolade jou voel?
2021-08-17 Statistiek toon dat 61% van die bevolking in Suid-Afrika óf oorgewig óf vetsugtig is. Die inname van ’n oormaat suiker lei tot verskeie gesondheidsprobleme, wat nie-aansteeklike siektes soos hartaanvalle, diabetes en kankers insluit, om maar net ’n paar te…http://news.nwu.ac.za/af/hospitaal-klop-aan-die-nwu-se-deur-vir-beter-sorg-vir-borskankerpasiente
Hospitaal klop aan die NWU se deur vir beter sorg vir borskankerpasiënte
2022-10-28 Navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) werk gereeld in gemeenskappe om lewens te verbeter en oplossings vir dringende kwessies te vind. In die stryd teen borskanker het ’n hospitaal in Potchefstroom die kundigheid van die navorsingseenheid…http://news.nwu.ac.za/af/dr-bismark-tyobeka-oor-suid-afrika-se-toekoms-met-kernkrag-0
Dr Bismark Tyobeka oor Suid-Afrika se toekoms met kernkrag
2022-09-14 Die debat oor kernkrag is nou al meer as ’n driekwarteeu aan die gang. Voorstanders daarvan hemel steeds die deugde daarvan op, terwyl dié wat daarteen gekant is, vas glo dat die risiko’s swaarder as die voordele weeg. Die bekende kernerenergiekundige…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot