Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling
Mensehulpbronontwikkeling
2025-08-04 Die MHO-program is ʼn lid van die Program Excellence Network (PEN) van die Internasionale Akademie vir Mensehulpbronontwikkeling. Dié netwerk is verbind tot die versterking van MHO-akademiese programme en die bevordering van uitnemendheid in die onderrig van…, Waarom hierdie graad?, Ons BA-graad in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development, BHRD) met spesialisering in Mensehulpbronontwikkeling fokus op die verbetering van die kundigheid en vaardighede van praktisyns in mensehulpbronontwikkeling (MHO) in die…, Kernvakke, Ons vakke word deur hoogs opgeleide akademiese en bedryfskundiges aangebied en is daarop gemik om studente optimale blootstelling aan relevante, toepaslike vakinhoud te gee: Inleiding tot mensehulpbronontwikkeling Leer, motivering en prestasie…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, TPT van 20 Minimum van drie jaar werkservaring as ’n opleier Om tot hierdie program toegelaat te word, is die volgende vereistes van toepassing: Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek) met universiteitsvrystelling. Ten minste drie jaar werkservaring as ’n…, Kampusse, Ons graad is gerieflik, aangesien dit op ’n beperkte kontakbasis (drie weke per jaar) aangebied word. Dit sal jou die geleentheid bied om te studeer terwyl jy werk en die teorie onmiddellik in die werkplek toe te pas. Alle opdragte word deur ons intranet…, Kwalifikasie, [Qualification 5FQH01], Brosjure, Laai ons brosjure hier af!, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se voorgraadse aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/lang-en-moeilike-pad-om-die-suid-afrikaanse-lugdiens-reg-te-ruk
Lang en moeilike pad om die Suid-Afrikaanse Lugdiens reg te ruk
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit se Ofentse Mokwena, ʼn vervoerekonoom, gooi sy blik op die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se finansiële- en bedryfstreuermare en gee ook sy voorstel vir oplossings. Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het verborge kwesbaarhede…http://news.nwu.ac.za/af/uit-die-oogpunt-van-outisme-uitbeelding-van-outisme-die-populere-kultuur
Uit die oogpunt van outisme: uitbeelding van outisme in die populêre kultuur
2022-06-28 Die sewende nasionale Outismesimposium vind van 30 Junie tot 2 Julie 2022 op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaas. Die gebeurtenis laat die klem op die realiteite van mense met outisme en hulle gesinne val. Dit beloof om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-vlagskip-navorsingsprojekte-lewer-n-bydrae-tot-sa-se-toekoms
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
2022-12-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak. Prof Jeffrey Mphahlele,…http://news.nwu.ac.za/af/romeo-haal-die-podium-die-zaventilatorchallenge
Romeo haal die podium in die #ZAVentilatorChallenge
2020-05-12 Daar is regoor die wêreld groot bekommernis oor die tekort aan mediese toerusting – veral ventilators – vir die stryd teen die Covid-19-pandemie. Namate die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika daagliks toeneem, berei die privaat en openbare sektor hul…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-navorsing-begin-die-gemeenskap
Optentia-navorsing begin by die gemeenskap
2017-11-09 Die 1990’s-idee van “gee sielkunde weg” het in 2017 by Optentia lewe gekry met navorsing wat hier gedoen word met die doel om “wetenskap weg te gee”. Vir die Optentia-navorsingsfokusarea is die gemeenskap die beginpunt van enige navorsingsprojek. “By…http://news.nwu.ac.za/af/ali-bacher-hy-sal-weet
Ali Bacher, hy sal weet
2022-08-24 Hy is dalk klein van statuur, maar almal weet hy is gróót van gees. Dr Ali Bacher, Suid-Afrika se befaamdste krieketadministrateur, wat op 80-jarige ouderdom steeds wêreldwye aansien geniet, het vandeesweek die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek om genoeg…http://news.nwu.ac.za/af/prof-ankebe-kruger-spansielkundige-vir-die-sa-studentespan-die-wereld-universiteitespele
Prof Ankebé Kruger – spansielkundige vir die SA studentespan by die Wêreld Universiteitespele
2023-06-27 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is ongelooflik trots op prof Ankebé Kruger, wat aangestel is as die Suid-Afrikaanse studentespan se spansielkundige vir die Wêreld Universiteitespele (World University Games)wat in Julie…http://news.nwu.ac.za/af/bewaring-van-afrika-se-biodiversiteit-deur-genomika-hou-verband-met-voedselsekerheid
Bewaring van Afrika se biodiversiteit deur genomika hou verband met voedselsekerheid
2022-04-06 Deur genomika te gebruik om die Afrika-vasteland se biodiversiteit te verstaan en bewaar, kan die aanpasbaarheid van plante, diere en ander lewensvorms bevorder word sodat hulle by klimaatsverandering kan aanpas om voedselsekerheid te behou, sê ’n navorser…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-help-met-bewusmaking-oor-die-belangrikheid-van-slange
NWU help met bewusmaking oor die belangrikheid van slange
2023-04-28 Ons as mense word geleer dat ons alle lewende dinge moet respekteer, maar dit kan ’n sensitiewe saak wees as dit by slange kom. Hierdie reptiele word dikwels as gevaarlike en bose wesens uitgebeeld en dit beïnvloed mense se houding teenoor hulle, wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-colab-help-om-gemeenskapsradio-omroepers-te-bemagtig
NWU CoLab help om gemeenskapsradio-omroepers te bemagtig
2023-06-29 Die CoLab van die Skool vir Kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die nasionale elektroniese media-instituut van Suid-Afrika (National Electronic Media Institute of South Africa, NEMISA) het in 2019 hande gevat en ’n 12 maande lange…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-suksesvolle-opkomende-boere-deur-vennootskappe
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
2021-10-28 Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/voorspelde-groei-nie-goed-genoeg-vir-suid-afrika-nie
Voorspelde groei nie goed genoeg vir Suid-Afrika nie
2025-04-24 Die slegte nuus van die jongste evaluering deur die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) van die impak van handelsoorloë en beleidsonsekerheid op die wêreldekonomie is nie onverwags nie. Dit beklemtoon nietemin die omvang van die ekonomiese skade wat as gevolg…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2026-04-22 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/gemeenskapsbetrokkenheid
Gemeenskapsbetrokkenheid
2018-01-09 Die Skool is betrokke by ‘n aantal gemeenskapsprojekte: * Personeel en studente van Opvoedkundige Sielkunde op die Potchefstroomkampus is sterk betrokke by Potchefstroom Hospitaal * Dr Charles Viljoen is oor ‘n tydperk betrokke by die…http://news.nwu.ac.za/af/node/26986
Rentekoerse onveranderd gelaat soos verwag
2020-11-23 Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) se jongste besluit om weer eens die rentekoers onveranderd te laat, te wagte was in die lig van die ekonomiese model waarop die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-wiele-rol-reeds-vir-die-institusionele-oudit
Die NWU se wiele rol reeds vir die institusionele oudit
2021-09-02 Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die Noordwes-Universiteit (NWU): die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word. Die NWU se institusionele oudit is…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/op-wereld-hipertensiedag-vra-navorsers-vir-n-bewustheid-en-voorkoming-van-hipertensie
Op Wêreld Hipertensiedag vra navorsers vir ’n bewustheid en voorkoming van hipertensie
2023-05-25 Ter erkenning van Wêreld Hipertensiedag het die NWU se Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) ’n bloeddrukmoniteringsgeleentheid as deel van die Mei Metingsmaand-inisiatief gereël. Die doel van die geleentheid was om ’n bewustheid oor hipertensie, of hoë…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-anti-apartheid-intellektueel-se-werk-en-voortgesette-relevansie