Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-van-die-brics-network-universiteit-ondersoek-dringende-uitdagings
Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings
2023-07-06 Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/sielkunde-psigologie
Sielkunde (Psigologie)
2025-05-23 [accordion collapsed] Wat is Sielkunde? Sielkunde is die studie van menslike gedrag, kognisie en emosie. Die kurrikula aangebied deur die NWU bestaan uit 'n vaste samestelling…http://news.nwu.ac.za/af/student-wen-visekanseliersmedalje-met-navorsing-oor-ruimteweer
Student wen Visekanseliersmedalje met navorsing oor ruimteweer
2022-04-28 Jacques Beukes van die MUST-diepleernavorsingsgroep by die Fakulteit Ingenieurswese is die 2021-wenner van ’n Noordwes-Universiteit (NWU) Visekanseliersmedalje vir sy verhandeling “Interpretability of deep neural networks for SYM-H prediction”. Agt…http://news.nwu.ac.za/af/lede-van-die-ontvangspersoneel-deur-die-nwu-vereer
Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer
2022-06-03 {0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende…http://health-sciences.nwu.ac.za/chpc-2019-registration
10th CHPC Registration
2020-09-01 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: #78848E; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 10th Child Health Priorities Conference Survive, Thrive & Transform Championing change for…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte
Huidige projekte
2021-09-10 .btn.btn-default.btn-block { text-align: left; background: #e6e6e6 url(/sites/health-sciences.nwu.ac.za/modules/jquery_update/replace/ui/themes/base/minified/images/ui-bg_glass_75_e6e6e6_1x400.png) 50% 50% repeat-x; } Die HART groep is aktief…http://news.nwu.ac.za/af/aksiegebaseerde-navorsing-lei-tot-positiewe-omgewingsverandering
Aksiegebaseerde navorsing lei tot positiewe omgewingsverandering
2018-05-23 Klimaatsverandering is nie iets wat ver weg, in ander streke en met ander mense gebeur nie – dit is ’n verskynsel wat ’n impak op almal, oral het. Dit is ’n les waaraan graad 7-leerders blootgestel word deur middel van ’n navorsingsprojek waarby navorsers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-waarnemende-visekanselier-ontvang-internasionale-toekennings-vir-uitmuntende-navorsing
NWU se waarnemende visekanselier ontvang internasionale toekennings vir uitmuntende navorsing
2022-05-04 Die waarnemende visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Linda du Plessis, stel sonder twyfel ’n voorbeeld nadat sy haar tweede doktorsgraad in 2020 ontvang het. Sy is ook deur twee internasionale akademiese instellings en verenigings vir die…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-verseker-n-plek-vir-parasiete-op-die-rooilys-vir-bedreigde-spesies
Navorser verseker ’n plek vir parasiete op die rooilys vir bedreigde spesies
2023-06-14 Parasiete. Net die noem daarvan kan vir ’n mens rillings langs jou ruggraat af gee, en beelde optower van organismes wat vinnig voortplant en ander spesies opvreet en vernietig. ’n Gevierde navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) hoop om hierdie…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/nagraadse-onderwyssertifikaat
Nagraadse Onderwyssertifikaat
2025-11-06 NGOS (Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase) (Kwalifikasiekode vir aansoekvorm: Voltyds 4DC G02 en Afstand 4DD G02) Nagraadse Onderwyssertifikaat brosjure Die NGOS dien as ʼn professionele afrondingskwalifikasie vir kandidate wat reeds oor ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-wen-steeds-topkompetisies
NWU-ontwerpers wen steeds in topkompetisies
2021-11-19 Studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings geskitter. Hulle kenmerkende kreatiwiteit en vaardighede…http://education.nwu.ac.za/faculty-education/first-year-students
2024 First-year students
2024-08-30 Welcome to this virtual orientation. Below you will find interactive presentations help students from each of our qualifications in their registration process. NB! If you were accepted for the contact program, you need to register for the contact…http://library.nwu.ac.za/icil-2019-speakers