Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/pluimbal
Pluimbal
2024-08-19 [accordion collapsed] Mahikengkampus Pluimbal is ’n wonderlike sportsoort vir fiksheid en is uitstekend vir alle ouderdomme. Dit is ’n wonderlike keuse vir diegene wat ’n nuwe raketsport wil probeer. Pluimbal word dikwels as informele…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-vind-spiraalarms-rondom-massiewe-sterre
Navorsers vind 'spiraalarms' rondom massiewe sterre
2023-03-02 Navorsers het ’n belangrike stukkie van die legkaart in die vorming van massiewe sterre – ook bekend as protons (sterre met ’n massa wat ongeveer agt keer so groot of groter as die son is) – gevind. Bewyse is vir die heel eerste keer waargeneem en daar is…http://news.nwu.ac.za/af/maer-jare-kan-voedsel-met-minder-hulpbronne-geproduseer-word
In maer jare kan voedsel met minder hulpbronne geproduseer word
2024-10-09 Landbou is aan die voorpunt om voedselsekerheid te waarborg en navorsers aan die Noordwes-Universiteit (NWU) soek deurlopend na meer innoverende en doeltreffender maniere om hierdie lewensbelangrike sektor te bevorder. Medeprofessor Rojanette Coetzee van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bevestig-dr-anna-mokgokong-se-tweede-termyn-kanselier
NWU bevestig dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier
2025-03-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het die bekende sakeleier en entrepreneur dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier bevestig. Dit is op 12 Maart tydens ’n luisterryke geleentheid in Potchefstroom bevestig nadat die NWU Raad haar vir ’n verdere vyf…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slaan-sesse-plavei-die-pad-een-lego-blokkie-op-n-keer
NWU slaan sesse: Plavei die pad – een LEGO-blokkie op ’n keer
2021-10-05 Daar is ’n beroemde Chinese spreekwoord wat sê “As jy vir ’n jaar beplan, plant rys; as jy vir ’n dekade beplan, plant bome; as jy vir ’n leeftyd beplan, voed mense op”. Daar is talle maniere waarop ’n mens ’n impak in die wêreld kan maak, maar daar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-avuyile-span-sy-spiere-soos-die-held-van-sy-kindertyd-%25E2%2580%2593-arnie
NWU se Avuyile span sy spiere soos die held van sy kindertyd – Arnie
2020-06-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Avuyile Ndzimela leef sy droom uit om ’n topliggaamsbouer te wees, en daarmee bring hy op meer as een manier hulde aan die held van sy kindertyd, Arnold Schwarzenegger. Soos sy held blink die 21-jarige BA-student in…http://news.nwu.ac.za/af/tien-nwu-eagles-op-pad-na-mauritius
Tien NWU Eagles op pad na Mauritius
2022-05-30 Jy het albei hande hiervoor nodig. Tien – tel hulle – tien Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles van die NWU se atletiekklub is ingesluit by die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die CAA Afrika Kampioenskap wat van 8 tot 12 Junie in Mauritius gehou gaan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kanselier-vir-haar-uitmuntende-leierskap-vereer
NWU-kanselier vir haar uitmuntende leierskap vereer
2024-08-28 African Women in Business (AWiB) en Regenesys Business School het die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op 24 Augustus in Sandton tydens die toekenningseremonie by die AWiB se heel eerste konferensie met hulle gesogte Outstanding Leadership Award…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/gr8-success-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-ernstige-speletjie-om-vir-mense-sagte-vaardighede-aan-te-leer
Gr8 Success! – ’n ernstige speletjie om vir mense sagte vaardighede aan te leer
2018-10-26 Ontmoet vir Faith Sibiya en Carl Thomson. Hulle is twee tipiese universiteitstudente. Faith is ’n eksentrieke voetesleper en vind altyd ’n verskoning om daardie baie belangrike taak te doen… maar môre. Carl, aan die ander kant, is ’n aandagafleibare lolpot…http://news.nwu.ac.za/af/universiteite-moet-meer-doen-om-risiko%25E2%2580%2599s-te-ondervang
Universiteite moet meer doen om risiko’s te ondervang
2017-03-16 'n Onlangse meningsartikel deur prof Hermien Zaaiman van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus bewys dat voorkoming beter as genesing is. Die artikel word as vereiste leesstof vir alle visekanseliers en risikobestuurders by Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/covid-19-pandemie-het-suid-afrika-se-brose-vrede-verder-laat-verswak
Covid-19-pandemie het Suid-Afrika se brose vrede verder laat verswak
2022-04-06 In die nadraai van die Covid-19-pandemie het die uitsluiting van selfs nog meer Suid-Afrikaanse burgers van ekonomiese aktiwiteit die land se reeds brose vrede verder laat verswak. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/sanmarie-visser-volhard-haar-netbaldroom
Sanmarie Visser volhard in haar netbaldroom
2024-04-02 Op die hoek van Ds Abrey Beukes-rylaan en Jan de Klerk-weg in die buurt Oosterville pronk die woorde: “Volhard en Oorwin”. Dít is die leuse wat leerders van Hoërskool Duineveld in die snikhete Upington daagliks sien. Dít is wat die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/onderwysvereniging-van-suid-afrika-ken-hulle-eremedalje-aan-prof-elsa-mentz-toe
Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe
2025-02-19 ’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz. Die Onderwysvereniging van…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-verhoog-die-gesondheidsprofiel-suider-afrika
Die Noordwes-Universiteit verhoog die gesondheidsprofiel in Suider-Afrika
2023-07-18 Daar is woorde wat ’n mens se tong laat knoop. Hulle verwar die vermoëns van die geleerdes; hulle onderskei die groentjies van die kundiges in spelkompetisies. Hulle verander selfs lewens. By die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van hierdie woorde “farmako-…http://news.nwu.ac.za/af/masara-fokus-op-musiek-en-die-bewaring-van-inheemse-musiek
MASARA fokus op musiek en die bewaring van inheemse musiek
2023-04-28 Aristoteles het gesê dat musiek die mag het om die karakter te vorm en daarom by die opvoeding van jongmense ingesluit behoort te word. Hierdie aanhaling pas goed by die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsingsnisarea Musiekkunste in Suid-Afrika: Hulpbronne…http://news.nwu.ac.za/af/n-fakulteit-wat-omgee-stap-die-ekstra-myl-vir-leerders
’n Fakulteit wat omgee stap die ekstra myl vir leerders
2024-04-08 Graad 12-leerders is op die drumpel van volwassenheid en moet besluite vir hulle toekomstige loopbane en leefstyle neem. Die las van hierdie besluite en verwagtings van ouers, onderwysers en die samelewing kan oorweldigend wees. Te midde van hulle stres en…http://news.nwu.ac.za/af/babel-projek-wen-%25E2%2580%2599n-w%25C3%25AAreldwye-uitdaging
BABEL-projek wen ’n wêreldwye uitdaging
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se navorsers was deel van ’n internasionale konsortium wat ’n hoëprofiel-spraaktranskripsie-uitdaging gewen het – ’n eerste vir Suid-Afrikaanse navorsers op hierdie gebied. Die huidige spraaktranskripsiestelsels is gebou op…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-ekonomiese-toekoms-na-verkiesingsuitslag
Boek ondersoek ekonomiese toekoms ná verkiesingsuitslag
2024-04-10 ’n Boek deur ’n klompie skrywers wat deur die bekende ekonoom, prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, geredigeer is, wil kiesers aanmoedig en bemagtig om in hierdie kritieke verkiesingsjaar ingeligte keuses te maak. “…http://news.nwu.ac.za/af/dothraki-en-ander-subkulturele-tale-%25E2%2580%2593-die-fokus-van-%25E2%2580%2599n-unieke-phd-studie