Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/dit-gaan-alles-oor-die-ouderdom-van-wyn-en-ook-van-mense
Dit gaan alles oor die ouderdom – van wyn en ook van mense
2022-06-29 Hoe ouer wynliefhebbers is, hoe droër verkies hulle hulle wyn, en hoe langer neem dit hulle om dit wat hulle gekoop het, te drink. Dit is twee van die bevindings van ’n onlangse studie oor die wynvoorkeure van verskillende ouderdomsgroepe wat die…http://news.nwu.ac.za/af/afname-belegging-dui-op-groter-risikos-vir-groeivooruitsig
Afname in belegging dui op groter risiko’s vir groeivooruitsig
2023-07-26 Die Nedbank Capital Expenditure Project Listing, wat ’n dramatiese afname in vastebeleggingsaktiwiteite in die eerste helfte van 2023 toon, laat ’n sterk rooi lig oor toekomstige beleggings- en groeitendense in die Suid-Afrikaanse ekonomie flits. Dit…http://sport.nwu.ac.za/af/liggaamsbou
Liggaamsbou
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Liggaamsbou is eers in die 19de eeu ontwikkel en het sedertdien in talle lande in gewildheid toegeneem. Liggaamsbou is ’n unieke sport, met die primêre fokus op die atlete se fisieke voorkoms. Atlete wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/die-aanvanklike-ekonomiese-herstel-het-versnel
Die aanvanklike ekonomiese herstel het versnel
2025-09-10 Die jongste syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) wat op 9 September deur StatsSA vrygestel is, is baie beter nuus wat groei betref as wat ons nou al ’n geruime tyd ervaar. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/die-w%25C3%25AAreld-l%25C3%25AA-oop-voor-thandi-hlotshana
Die wêreld lê oop voor Thandi Hlotshana
2019-10-16 Thandi Hlotshana is op pad om die wêreld te sien. Hierdie borrelende 23-jarige, wat van die Oos-Rand af kom, is ’n finalejaar-BA-student in bedryfsielkunde en arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en het ’n Abe Baily-beurs gewen – een van…http://news.nwu.ac.za/af/dis-moontlik-om-saans-te-kook-omdat-termiese-energie-gestoor-kan-word
Dis moontlik om saans te kook omdat termiese energie gestoor kan word
2022-08-31 ’n Mens kan nou saans sonkragstowe gebruik om warm etes voor te berei, aangesien termiese energie in stelsels gestoor kan word. Sommige stelsels werk egter beter as ander, en daar is ruimte vir verbetering. So sê prof Ashmore Mawire van die…http://news.nwu.ac.za/af/ruimtebiologie-gaan-n-eerste-vir-afrika-wees
Ruimtebiologie gaan ’n eerste vir Afrika wees
2023-11-23 Dit gaan ’n eerste vir Afrika wees: Een innoverende tree deur die Noordwes-Universiteit (NWU) en een yslike tree deur die vasteland. Die NWU se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is gereed om die navorsingsarea RuimteBiologie@NWU bekend te stel.…http://news.nwu.ac.za/af/die-suid-afrikaanse-minibustaxibedryf-n-beeld-van-gevange-gebruikers-en-n-gebrek-aan-regulering
Die Suid-Afrikaanse minibustaxibedryf: ’n Beeld van gevange gebruikers en ’n gebrek aan regulering
2024-07-31 Die minibustaxibedryf is – ten spyte van populêre opinie – meer georganiseerd as wat algemeen geglo word. Die taxibedryf leen homself tot ernstige korrupsie en twyfelagtige wetstoepassingspraktyke, wat die betrokkenes aan ’n baie hoë risiko blootstel.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-dinkskrum-nsfas-en-die-gevolge-van-staatsbesnoeiing
NWU Besigheidskool-dinkskrum – NSFAS en die gevolge van staatsbesnoeiing
2021-04-28 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope week ʼn dinkskrum gehou met die fokus op die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS), en spesifiek wat betref die gevolge van staatsbesnoeiing in die 2021-begroting ten opsigte…http://news.nwu.ac.za/af/groot-brakrivier-se-groot-trots
Groot Brakrivier se groot trots
2022-03-02 “Ek kan nie anders nie, ek is so grootgemaak Oom,” antwoord sy dié skrywer se pleidooi om hom op sy noemnaam aan te spreek. Dit is ʼn besliste weier van die sagaardige 17-jarige wat oorkant my sit op die Noordwes-Universiteit se kampus in Potchefstroom,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ekonoom-%25E2%2580%2593-die-problematiese-tendens-van-ekonokrasie
NWU ekonoom – die problematiese tendens van ekonokrasie
2019-03-28 Sien jy sake wat op die land se ekonomie betrekking het as irrelevant vir die publiek? Voel jy die ekonomie moet eerder slegs in die hande van opgeleide ekonome gelaat word? Indien dit jou beskryf, ervaar jy die negatiewe impak van ekonokrasie.…http://news.nwu.ac.za/af/vernon-paulo-beur-boontoe
Vernon Paulo beur boontoe
2023-06-02 Daar is soveel van ’n vasbyter in Vernon Paulo se benadering tot rugby dat dit ’n mens amper bang maak. Dié amper-22-jarige woelgees van ’n haker is op die oorlogspad. Vra maar vir Ikeys se skrumskakel, Asad Moos, wat tydens die Varsitybeker-finaal tussen die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsingsgroep-lewer-%25E2%2580%2599n-bydrae-tot-internasionale-vo%25C3%25ABlstudie
NWU-navorsingsgroep lewer ’n bydrae tot internasionale voëlstudie
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsing oor die genetiese data van dwergpapegaaie, oftewel lovebirds (genus Agapornis), is by ’n omvattende internasionale voëlstudie ingesluit. Nege dwergpapegaaispesies kom inheems in Afrika en Madagaskar voor.…http://news.nwu.ac.za/af/siggestremde-cornelle-en-haar-gidshond-kry-graad
Siggestremde Cornelle en haar gidshond kry graad.
2022-04-13 Bertie Jacobs “‘Vogue’, soos die tydskrif,” beskryf die 22-jarige Cornelle Leach haar pikswart Labradortefie se naam. Vogue, wat nou die dag geesdriftig vir haar eerste skilpad in die Botaniese Tuin geblaf het. Vyfjarige Vogue wat ʼn jong seuntjie se roomys…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-ons-nie-ons-vleilande-aan-hulle-lot-moet-oorlaat-nie
Waarom ons nie ons vleilande aan hulle lot moet oorlaat nie
2024-02-07 ’n Gebrek aan ’n bewustheid oor ons vleilande kan katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika se biodiversiteit hê. Vleilande speel ’n kritieke rol in die bewaring van biodiversiteit, waterbestuur en die heenkome van gemeenskappe, maar groot landbou-uitbreiding,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-ontvang-maksimum-termyn-vir-aabs-akkreditasie
NWU Besigheidskool ontvang maksimum termyn vir AABS-akkreditasie
2022-11-30 Die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is verheug om aan te kondig dat hulle ’n vyfjaar-akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang het. Dit is die maksimum termyn vir…http://news.nwu.ac.za/af/xcel-open-geslote-deure-ingenieurswese
Xcel – open geslote deure in ingenieurswese
2023-11-14 ’n Tweede kans om beter matriekuitslae te kry, kan net die ding wees om ’n voorspoedige loopbaan in ingenieurswese mee te begin. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gee deur die innoverende Xcel-program aan talentvolle matrieks wie se finale uitslae in die pad…http://news.nwu.ac.za/af/middelengels-wakker-die-verbeelding-van-topgegradeerde-navorser-aan
Middelengels wakker die verbeelding van topgegradeerde navorser aan
2021-08-12 Prof David Scott-Macnab, met sy B2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS), is die hoogste gegradeerde navorser wat tans in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) werksaam is. Om ’n B2-gradering te ontvang, moes ’n…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-tekste-en-die-interpretasie-daarvan-vir-vandag-se-samelewing
Antieke tekste en die interpretasie daarvan vir vandag se samelewing
2024-09-02 Hetsy hulle geskiedkundig waar of fiksie is, tekste verskaf nie net inligting nie, maar is ’n dryfkrag agter ideologiese verandering vir hulle teikengehoor, en spoor die lesers daarvan aan om nuwe gedrag, soos morele waardes en goeie etiese optrede, te…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-welkome-daling