Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/pukfm-word-weer-eens-vir-die-suid-afrikaanse-radio-toekennings-benoem
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
2023-10-19 Deur Sandile Mahlangu Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes. Die kategorieë waarvoor die…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-eerste-plek-suid-afrika-met-ingenieurswese
NWU is in die eerste plek in Suid-Afrika met ingenieurswese
2022-10-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die beste keuse onder plaaslike universiteite vir studie op die gebied van ingenieurswese. Die jongste ranglys vir vakke deur Times Higher Education (THE) plaas die NWU aan die bopunt van die leer op hierdie gebied en…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-skitter-die-suid-afrikaanse-vroue-wetenskap-toekennings
Jong navorser skitter by die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings
2023-09-13 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die instelling trots gemaak toe sy by die onlangse Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings (SAWiSA)* erkenning ontvang het as een van die topdrie navorsers in die geesteswetenskappe en sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-gebruik-van-medisinale-plante-om-kindersiektes-te-behandel
Studie ondersoek die gebruik van medisinale plante om kindersiektes te behandel
2023-07-31 Dr Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU), het belowende navorsing voltooi oor die gebruik van medisinale plante om kinders se siektes te behandel. Siektes onder kinders lewer wêreldwyd ’n groot bydrae tot die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-doen-baanbrekerswerk-die-rol-van-gemeenskapsbetrokkenheid-deur-innoverende-navorsing
NWU doen baanbrekerswerk in die rol van gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsing
2024-10-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om sy verpligting gestand te doen om gemeenskapsbetrokkenheid deur innoverende navorsingsmetodologieë te bevorder. Hierdie verbintenis is onlangs beklemtoon by die Afrika-sentrum vir opleiding in…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-verseker-n-plek-vir-parasiete-op-die-rooilys-vir-bedreigde-spesies
Navorser verseker ’n plek vir parasiete op die rooilys vir bedreigde spesies
2023-06-14 Parasiete. Net die noem daarvan kan vir ’n mens rillings langs jou ruggraat af gee, en beelde optower van organismes wat vinnig voortplant en ander spesies opvreet en vernietig. ’n Gevierde navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) hoop om hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nstf-ken-gesogte-wetenskap-oscars-aan-twee-van-die-nwu-toe
NSTF ken gesogte “Wetenskap Oscars” aan twee van die NWU toe
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie jaar twee wenners by die NSTF-South32-toekennings gehad. Prof Linda Godfrey en Jonker Sailplanes (Edms.) Bpk. het hierdie gesogte toekennings – ook bekend as die “Wetenskap Oscars” – ontvang. Dit was…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vasberade-om-die-kollig-op-geslagsgebaseerde-geweld-te-laat-val
NWU vasberade om die kollig op geslagsgebaseerde geweld te laat val
2022-06-21 Die getalle spreek vanself: ’n baie groot getal vroue in Suid-Afrika leef in gevaar. Volgens ’n studie deur Statistieke Suid-Afrika het een uit vyf (21%) vroue met lewensmaats in hulle leeftyd al fisieke geweld deur ’n lewensmaat deurgemaak, en 6% het al…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/die-verskuilde-koste-van-n-gebroke-befondsingstelsel-suid-afrika-se-openbare-universiteite
Die verskuilde koste van ’n gebroke befondsingstelsel: Suid-Afrika se openbare universiteite
2025-07-10 Prof Linda du Plessis, Senior Adjunk-visekanselier: Onderrig-en-Leer aan die Noordwes-Universiteit (NWU), verduidelik waarom die voortdurende wanfunksionering van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) en verskeie Sektorale Onderwys- en…http://news.nwu.ac.za/af/studente-gee-hulle-mening-oor-die-belangrikheid-van-innovasie-en-entrepreneurskap
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
2023-09-29 deur Vukosi Mathale In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-span-saam-om-voeding-kundigheid-na-die-vasteland-te-bring
Afrika span saam om voeding-kundigheid na die vasteland te bring
2024-07-31 • Mikronutriënttekorte is baie algemeen in Afrika en is een van die belangrikste faktore wat geassosieer word met groeivertraging, swak immuunfunksie en kindersterftes. • ʼn Nuwe meestersgraadprogram in Voeding met Kerntegnieke sal help om wanvoeding in…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-daarvan-om-stem-moontlikhede-met-landelike-gemeenskappe-te-deel
Die belangrikheid daarvan om STEM-moontlikhede met landelike gemeenskappe te deel
2023-06-30 Die wêreld van kernwetenskap is vol moontlikhede en die Sentrum vir Toegepaste Stralingswetenskap- en tegnologie (CARST) op die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen sy deel om ’n beter lewe vir almal te verseker. Om Jeugmaand te vier,…http://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
2022-12-07 Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies…http://news.nwu.ac.za/af/dothraki-en-ander-subkulturele-tale-%25E2%2580%2593-die-fokus-van-%25E2%2580%2599n-unieke-phd-studie
Dothraki en ander subkulturele tale – die fokus van ’n unieke PhD-studie
2017-06-19 “Me zisosh disse”. Dit is net ’n vleiswond. Dit sal beslis goeie nuus wees as jy gewond is en een van dié taal se moedertaalsprekers is. Dit is Dothraki en is die fantasietaal wat vir die televisiereeks Game of Thrones geskep is. Die taal word vandag…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slaan-sesse-plavei-die-pad-een-lego-blokkie-op-n-keer
NWU slaan sesse: Plavei die pad – een LEGO-blokkie op ’n keer
2021-10-05 Daar is ’n beroemde Chinese spreekwoord wat sê “As jy vir ’n jaar beplan, plant rys; as jy vir ’n dekade beplan, plant bome; as jy vir ’n leeftyd beplan, voed mense op”. Daar is talle maniere waarop ’n mens ’n impak in die wêreld kan maak, maar daar is…http://news.nwu.ac.za/af/masjien-en-diepleer-deel-van-must-die-noordwes-universiteit
Masjien- en diepleer is deel van MUST by die Noordwes-Universiteit
2022-08-25 Ons wêreld beweeg al hoe vinniger, en deur al die eeue van ons bestaan, kon ons nog nooit so vinnig soek, so ver reis of so diep delf nie. Ons het in die laaste eeu alleen ’n verbasingwekkende toename in die insameling van data gesien, en ons kan ongelooflike…http://news.nwu.ac.za/af/studie-wys-hoe-kinders-fisieke-aktiwiteit-die-klaskamer-baat