Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/lewensveranderende-ervaring-wag-op-die-mahikengkampus-se-toerisme-studente
Lewensveranderende ervaring wag op die Mahikengkampus se Toerisme-studente
2023-12-11 Meetingstraat 205, Charleston, Suid-Carolina 29401, Verenigde State. Hier, op die rand van die Atlantiese Oseaan, omring deur die vleie van die lae lande, is die plek wat nege BA Honneurs-studente in Toerismebestuur van die Mahikengkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/sazini-mojapelo-gaan-leierskapinsig-die-nwu-leierskapsberaad-deel
Sazini Mojapelo gaan leierskapinsig by die NWU-leierskapsberaad deel
2017-07-19 Wanneer dit by besigheidstrategie en -ontwikkeling kom, het Sazini Mojapelo geen formele bekendstelling nodig nie. As uiters gesogte kundige in die vestiging, ontwikkeling en uitvoering van maatskaplike programme word Sazini, wat die groephoof van Africa…http://news.nwu.ac.za/af/een-universiteit-een-simbool-wat-stel-u-die-vooruitsig
Een universiteit: een simbool – wat stel u in die vooruitsig?
2022-09-15 As deel van die demonstrasie van ons verbintenis om die NWU te transformeer en te posisioneer as ʼn unitêre instansie van hoogstaande akademiese uitnemendheid, met ʼn verbintenis tot maatskaplike geregtigheid, het die NWU-Raad die NWU se Keurkomitee vir…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kundigheid-tussen-al-die-blare-van-trees-versteek
Baie kundigheid tussen al die blare van TREES versteek
2022-09-13 Wanneer ons oor toerisme dink, kom beelde van lang safariroetes deur die Afrikabos, luilekker dae in die son op die wit sand van ons ongerepte strande en die pragtige argitektoniese meesterstukke – vreemd en ook eiesoortig – by ons op. Toerisme is egter ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-verander-die-gesig-van-entrepreneurskap-suid-afrika
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
2018-10-19 Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei. Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gee-befondsing-vir-steenkoolnavorsing-die-nwu-n-hupstoot
NNS gee befondsing vir steenkoolnavorsing by die NWU ’n hupstoot
2023-06-14 Die soektog na meer volhoubare en groener steenkoolenergie het ’n hupstoot gekry deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se hernuwing van die Leerstoel vir Steenkoolnavorsing by die Noordwes-Universiteit (NWU). Die leerstoel het as deel van die…http://news.nwu.ac.za/af/jong-wetenskaplike-gaan-die-gesogte-lindau-nobel-pryswennersbyeenkoms-bywoon
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
2024-05-07 Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-kindergesondheidsdag-saam-met-die-stadt-primere-skool
NWU vier Kindergesondheidsdag saam met die Stadt Primêre Skool
2023-11-16 Om Kindergesondheidsdag te vier, het die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n klompie prettige aktiwiteite vir die kinders by die Stadt Primêre Skool gereël om die voordele van ’n gesonde leefstyl aan hulle oor te dra.…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsbetrokkenheid-neem-n-sentrale-plek-die-jaarlikse-geexpo
Gemeenskapsbetrokkenheid neem ’n sentrale plek by die jaarlikse GeeXpo in
2023-11-15 Gemeenskapsbetrokkenheid lê die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels by die Noordwes-Universiteit (NWU) na aan die hart, en hulle het onlangs weer die jaarlikse GeeXpo-gebeurtenis georganiseer. GeeXpo is ’n tegnologie- en innovasie-…http://news.nwu.ac.za/af/rassie-erasmus-gaan-n-eredoktorsgraad-van-die-noordwes-universiteit-ontvang
Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen. Die NWU Raad het die besluit…http://news.nwu.ac.za/af/die-ruimte-biljoeners-en-ons-nuwe-era-van-ruimtevaart
Die ruimte, biljoenêrs en ons nuwe era van ruimtevaart
2022-01-27 Daar was ’n tyd toe die supermoondhede in ’n stryd om algehele oorheersing gewikkel was en die wêreld op die randjie van uitwissing gestaan het. Daar was ’n tyd toe manne in kolosse genaamd Redstone, Atlas, Titan en Saturn met honderde duisende ponde…http://news.nwu.ac.za/af/gandhi-fleischack-en-hulle-verbintenis-met-die-noordwes-universiteit
Gandhi, Fleischack en hulle verbintenis met die Noordwes-Universiteit
2022-10-26 Hy word as een van die grootste menseregtestryders en spirituele leiers van alle tyd vereer. Mahatma Gandhi, wat vreedsame weerstand bepleit het en burgerlike-ongehoorsaamheidsbetogings vir geslagte ná hom beïnvloed het, is ’n internasionale ikoon met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/sosiale-media-die-klaskamer-meer-voordele-nadele
Sosiale media in die klaskamer: meer voordele as nadele
2022-10-28 Die koms van sosiale media het ’n baie groot uitwerking op onderrig en leer gehad, maar baie min is bekend oor die voor- en nadele van die gebruik van sosiale media in die klaskamer. So sê dr Thamie Ndlovu, ʼn opvoedkundige tegnoloog by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-taalhulpbronne-vir-die-vier-suid-afrikaanse-nguni-tale
Nuwe taalhulpbronne vir die vier Suid-Afrikaanse Nguni-tale
2022-07-20 Beter tegnologie-instrumente is op pad vir Suid-Afrika se vier Nguni-tale. Navorsing wat by die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen word, help met die invul van die ontbrekende skakels oor hoe hierdie tale gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/intreerede-spoor-bedryfsnavorsing-na-die-tweede-w%25C3%25AAreldoorlog-toe-terug
Intreerede spoor bedryfsnavorsing na die Tweede Wêreldoorlog toe terug
2019-07-23 Bedryfsnavorsing (BN) is modern en uiters gesofistikeerd, maar die oorsprong daarvan kan teruggespoor word na 1939, toe die Koninklike Lugmag die reikwydte van radar begin uitbrei het. Prof Philip Pretorius het onlangs die gehoor aan die begin van sy…http://news.nwu.ac.za/af/veldtog-vir-die-bewustheid-oor-bedrog-bevorder-etiese-gedrag
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
2024-12-13 Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied. Vername sprekers van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-potchefstroomkampus-se-donasies-van-die-studente-joolgemeenskapsdiens-2023
NWU Potchefstroomkampus se donasies van die Studente Joolgemeenskapsdiens 2023
2023-08-10 Die Studente Joolgemeenskapsdiens (SJGD) is ’n gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op die Potchefstroomkampus gebaseer is en is die grootste studentegedrewe gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief in die suidelike halfrond…http://news.nwu.ac.za/af/n-fakulteit-wat-omgee-stap-die-ekstra-myl-vir-leerders
’n Fakulteit wat omgee stap die ekstra myl vir leerders
2024-04-08 Graad 12-leerders is op die drumpel van volwassenheid en moet besluite vir hulle toekomstige loopbane en leefstyle neem. Die las van hierdie besluite en verwagtings van ouers, onderwysers en die samelewing kan oorweldigend wees. Te midde van hulle stres en…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-graderings-bevestig-die-nwu-se-gehaltevakke-weer-eens
Jongste graderings bevestig die NWU se gehaltevakke weer eens
2021-09-16 Is jy ’n gesondheidskundige of sielkundige, of wil jy graag hierdie vakke bestudeer? Dit is bevestig. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is net die regte plek om te wees vir ’n gehalte-opvoeding in hierdie velde. Soos vorige graderings hierdie jaar, gee…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-rugby-instituut-bly-n-produksielyn-vir-die-provinsies