Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-onder-die-top-41-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot onder die top-4,1% van universiteite wêreldwyd
2025-06-03 Die implementering van die strategie van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat onlangs goedgekeur is, is besig om positiewe resultate te toon. Die strategie – Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna – prioritiseer onder andere internasionalisering, vennootskappe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglys-herbevestig-nwu-se-plek-onder-suid-afrika-se-topsewe-universiteite
Jongste ranglys herbevestig NWU se plek onder Suid-Afrika se topsewe universiteite
2025-08-22 Terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) sy nuwe strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, uitleef, het nog ’n wêreldranglys die universiteit se plek onder die topsewe in Suid-Afrika herbevestig. Hierdie opwindende nuwe hoofstuk wat deur die nuwe…http://health-sciences.nwu.ac.za/health-sciences/facing-race-week-0
Facing Race Week
2021-04-29 FACULTY OF HEALTH SCIENCES NWU Race Awareness Week 2021 Our eyes speak their own language, above a masked nose and mouth. …http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-trade-publiseer-boek-oor-afrika-se-digitale-toekoms
NWU se TRADE publiseer boek oor Afrika se digitale toekoms
2021-11-11 Die wêreldhandelsorganisasie (WHO) se leerstoelprogram in die TRADE-navorsingsentiteit (Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe boek oor Afrika se digitale toekoms gepubliseer. Die boek, getiteld Africa’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-skitter-weer-eens-groot-kompetisies
NWU-ontwerpers skitter weer eens by groot kompetisies
2020-11-30 NWU-ontwerpers skitter weer eens by groot kompetisies Studente en gegradueerdes van die NWU se Grafiese Ontwerp-vakgroep het weer eens geskitter toe hulle in die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings talle…http://law.nwu.ac.za/p-per/2013-16-1
PER 2013-16-1
2020-07-07 Potchefstroom Electronic Law Journal ISSN 1727-3781 2013 Volume 16 Number 1 23 April 2013 Index • Editorial • Orationes • Articles…http://humanities.nwu.ac.za/music/concerts-2025-1
Concerts: 1st Semester 2025
2025-05-05 PLEASE NOTE: Due to renovations during 2025 at the Conservatory, all concerts will be presented in NG Church Vyfhoek, 40 Tinktinkie Street, Baillie Park, Potchefstroom. Wednesday 19 February • 15:00 NG Church…http://news.nwu.ac.za/af/jong-beginners-gaan-entrepreneursikoon-leer
Jong beginners gaan by entrepreneursikoon leer
2018-05-07 As jy ’n beginner-entrepreneur is of dit oorweeg om ’n entrepreneursonderneming te begin, omkring 9 Mei 2018 op jou dagboek met jou rooi pen. Op hierdie dag gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) se bhive Ondernemingsontwikkelingsentrum (EDC) ’n werkswinkel…http://news.nwu.ac.za/af/icil2019-beklemtoon-die-belangrikheid-van-inligtinggeletterdheid-op-alle-gebiede-van-die-lewe
ICIL2019: beklemtoon die belangrikheid van inligtinggeletterdheid op alle gebiede van die lewe
2019-10-02 > “Ons bied reeds sedert die begin van die nuwe millennium inligtinggeletterdheidsmodules aan, maar dit bly ’n ope vraag of ons wel ’n impak maak en die vlak van inligtinggeletterdheid onder ons kliënte verbeter.” Dit was die stelling wat gemaak is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vroueregslui-sluit-nasionale-netwerk-van-vroueprokureurs-aan
NWU vroueregslui sluit by nasionale netwerk van vroueprokureurs aan
2018-09-21 Op 12 September 2018 het voorgraadse vroulike regstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die geleentheid gekry om meer oor WOLELA – Women Leading in Law, ’n nasionale netwerk van vroueprokureurs – uit te vind. By die…http://news.nwu.ac.za/af/musiekstudente-vertrek-op-uitruilprogram-na-swede
Musiekstudente vertrek op uitruilprogram na Swede
2022-09-28 Vier musiekstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs op ’n vyf maande lange studiereis na Stockholm in Swede vertrek. Dit is deel van die Linnaeus-Palme-uitruilprogram wat deur die Sweedse internasionale ontwikkelingsamewerkingsagentskap (…http://news.nwu.ac.za/af/vergadering-bring-verenigde-kommunikeerders-en-oudiovisuele-vakkundiges-byeen
Vergadering bring verenigde kommunikeerders en oudiovisuele vakkundiges byeen
2023-05-18 Die heel eerste vergadering van diegene wat in verenigde kommunikasie (integreerders van verskillende kommunikasieinstrumente en -dienste) en oudiovisuele dissiplines werk, was ’n dawerende sukses. Meer as 60 afgevaardigdes van 19 universiteite en…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topagt-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/impak-van-voedingsprojek-gaan-deur-leierskapsontwikkeling-voort
Impak van voedingsprojek gaan deur leierskapsontwikkeling voort
2023-05-26 Die werklike betekenis van ’n projek kan dikwels gemeet word aan die volhoubaarheid daarvan lank nadat dit voltooi is. Kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak betekenisvolle bydraes in Nigerië as deel van die heel grootste belegging in…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/physiology/nagraads
Studeer Fisiologie: Nagraads
2025-01-24 Kwalifikasies & Programme Aanlayn aansoeke vir die 2026 Ope Dag en die Honneursprogram in 2026 sal op 'n later datum aangekondig word. Vir meer inligting oor die Bachelor of Health Sciences Honneurs in Fisiologie, druk…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
2023-04-14 Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en…http://health-sciences.nwu.ac.za/chpc-2019-abstracts