Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane
Loopbane
2017-04-05 Snelle ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse bevolking bied aan Stads- en Streekbeplanners die unieke geleentheid om ʼn integrale rol te speel in die ontwikkeling van bekostigbare behuising en effektiewe infrastruktuur. Die Stads- en Streekbeplanner…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://law.nwu.ac.za/af/node/29240
Bekroon met ATKV|SA Akademie-pryse 2018
2018-03-01 Baie geluk aan Dr Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wat bekroon is met 'n akademiese prys vir haar artikel Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika wat by LitNet…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gereed-vir-2022-akademiese-jaar
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
2022-02-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-membraantegnologie-hulpbronveredeling
Agtergrond: Membraantegnologie - Hulpbronveredeling
2017-08-31 Suid-Afrika het talle reserwes van verskeie natuurlike hulpbronne. Alhoewel sommige materiale maklik uit hierdie hulpbronne gesuiwer kan word, is ander skeidings beswaarlik moeilik. Byvoorbeeld, Zircon, die belangrikste…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dierkunde-landbouwetenskappe
Dierkunde in Landbouwetenskappe
2020-01-28 Die voorgraadse program wat deur die vakgroep aangebied word, is daarop gemik om gekwalifiseerde personeel te ontwikkel wat opgelei word om Dierwetenskaplikes met bekwaamheid in navorsing te wees asook om studente 'n professionele opleiding te…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuu
PhD in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-begisgheidsbestuur
PhD in Begisgheidsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste nagraadse kwalifikasie wat ’n persoon kan verwerf. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur is ontwerp om…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuur
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-28 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuur
PhD in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
2020-01-28 Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/gebeure
Gebeure
2017-03-02 Studente Simposium R&O Notas: Die program vir die aankoms en registrasie van eerstejaar studente vir 2017 sal teen Desember 2016 gelaai word. Studente binne die Fakulteit Natuurwetenskappe met dringende navrae kan vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuur
Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Die toerismespan by die NWU is op die voorpunt van toerismeopleiding in Suid-Afrika. Ons bly op hoogte van nuwe verwikkelings deur gereelde kontak met die industrie, navorsingsprojekte en konsultasies, om te verseker dat ons studente nie agter raak nie. Ons…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme/gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode 5FPH05 BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Afrikaans/ Engels Vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) OF Wiskundige geletterdheid vlak 6 (70-79%)…, Loopbaangeleenthede , Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifieke toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/tuis
Tuis
2026-01-28 ’n Graad in Regeringstudies gee vir jou ’n begrip van die teorie en praktyk van regering, die aard van politiek, die opstel van beleid en openbare administrasie, asook van buitelandse beleid en staatsekuriteit. Studente wat vir hierdie graad studeer, is dié…http://news.nwu.ac.za/af/wiskunde-wetenskap-geexpo-sukses
Wiskunde + wetenskap = GeeXpo-sukses
2018-11-08 As jy steeds wonder oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir William Cronje en Reinardt Atkinson om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. William, ’n graad 11-leerder van die Vereeniging Gimnasium, en Reinardt, ’n finalejaar-BSc IT-…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2023-02-01 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-ssrec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2025-12-10 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie
Baccalaureus Artium in Kommunikasie
2021-11-08 [accordion collapsed] Oorsig Die doel van hierdie kwalifikasie is om studente in staat te stel om professioneel en met gesag in die verskillende kommunikasie-omgewings op te tree. ’n Voornemende…http://news.nwu.ac.za/af/een-keer-%25E2%2580%2599n-leeftyd