Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit
Lae stempersentasie: Opvoeding is die antwoord – Noordwes-Universiteit
2023-03-16 Die straf en die oortreding pas nie by mekaar nie. Suid-Afrika het ’n endemiese, groeiende en unieke siekte wat nie net die gesondheid van ons land se demokratiese strukture raak nie, maar dit is ook ’n baie swak vorm van straf vir die gebrek aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-baan-die-weg-vir-sharpeville-2020-ontwikkelingsplan
Samewerking baan die weg vir Sharpeville 2020-ontwikkelingsplan
2017-03-16 Die skep van ʼn beter wêreld verg spanwerk, vennootskappe en samewerking. Hierdie stelling deur prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is ʼn perfekte opsomming van die…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-pak-werkloosheid-onder-die-jeug-aan
NWU-akademikus pak werkloosheid onder die jeug aan
2021-04-28 Namate statistieke oor werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika steeds styg, is ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die voorpunt om oplossings vir hierdie krisis te soek.Dr Celestin Mayombe van die Skool vir Professionele Studies in…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-energie-oplossings-die-beste-vir-afrika
Plaaslike energie-oplossings is die beste vir Afrika
2022-08-31 Plaaslike oplossings vir die energiekrisis in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapslande (SAOG-lande) is nodig, sê dr Pamelah Cheuka, ’n spesialis in ekonomie wie se PhD-tesis op die energie-uitdagings van die streek gefokus het. Dr Cheuka se…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-span-oop-vir-waterskeidingservarings-die-nwu
WaterNet-span oop vir waterskeidingservarings by die NWU
2021-10-28 Vanaf Januarie 2022 sal die sekretariaat van die streekswaternavorsingsnetwerk genaamd WaterNet as deel van ’n vyfjaarooreenkoms by die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestasioneer wees. Ons het met die uitvoerende bestuurshoof van…http://news.nwu.ac.za/af/vra-%25C5%2589-ekonoom-wat-verwag-die-industrie-van-my
Vra ʼn ekonoom: wat verwag die industrie van my?
2019-04-10 As die rol van geld in die wêreld daarbuite jou fassineer, jy ʼn vernuftige probleemoplosser is én ʼn gawe vir analitiese redevoering het, is die kanse redelik goed dat jy vir ʼn BCom-graad in ekonomie ingeskryf is. Indien wel, teken die 16de April 2019 in…http://news.nwu.ac.za/af/studie-kyk-na-die-gesondheidsvoordele-van-plantgebaseerde-voeding
Studie kyk na die gesondheidsvoordele van plantgebaseerde voeding
2023-04-28 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek die rol van heelvoedsel- plantgebaseerde voeding in Suid-Afrika. Prof Andrew Robinson en dr Nanine Wyma, tans ’n meestersgraadstudent aan die NWU, is medestigters van die doktersvereniging vir voeding…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/waarheen-die-suid-afrikaanse-ekonomie-op-pad
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
2017-07-06 Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-skool-op-n-keer
Oorbrug die digitale gaping – een skool op ’n keer
2023-03-31 Die voordele van wydverspreide en billike toegang tot inligtings- en kommunikasietegnologieë (IKT’s) in Suid-Afrika word beskou as dat dit die potensiaal het om die koers en die trajek van hierdie land ten goede te verander. Navorsers by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/uitstel-van-die-begroting-gaan-onbedoelde-gevolge-he
Uitstel van die Begroting gaan onbedoelde gevolge hê
2025-02-20 Die ongekende besluit van die Kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) om die Begroting tot 12 Maart uit te stel as gevolg van meningsverskille oor belastingverhogings, gaan noodwendig onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se politieke ekonomie hê…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-galafunksie-vier-die-str-klas-van-2018
Jaarlikse galafunksie vier die STR-klas van 2018
2018-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die rooi tapyt uitgerol om die uitmuntende prestasie van sy STR-rekeningkundestudente te vier. Hierdie studente, wat almal met die kurrikulum vir die Sertifikaat in Teorie van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-prof-christa-rautenbach-met-die-kanseliersmedalje
NWU vereer prof Christa Rautenbach met die Kanseliersmedalje
2025-06-06 Haar transformatiewe leierskap deur haar redakteurskap van die Potchefstroomse Elektroniese Regsblad is ’n baken van prestasie in die visie en missie van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n toonaangewende universiteit in Afrika te wees. Haar prestasies in…http://news.nwu.ac.za/af/studente-plaas-nwu-onder-die-allerbestes-op-ranglys
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
2021-09-20 Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021. Die NWU het ’n indrukwekkende…http://news.nwu.ac.za/af/duisende-word-die-nwu-se-uitreiksentrums-ingeent
Duisende word by die NWU se uitreiksentrums ingeënt
2021-07-20 Die Covid-19-inentingsveldtog in Suid-Afrika het ’n hupstoot gekry met duisende lede van die publiek, insluitende personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU), hulle gades en lewensmaats, wat die afgelope naweek (16 tot 18 Julie) hulle inentings ontvang…http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-ondersoek-samewerking-vir-landbou-ingenieurswese
Die Noordwes-Universiteit ondersoek samewerking vir landbou-ingenieurswese
2024-03-06 Die Enterprise African Regional Network (EARN) gaan steeds ’n groot faktor wees om jongmense na die landbousektor te lok, aangesien dit entrepreneurs uit Afrika toerus met die kennis en vaardighede wat vir die voedselproduserende bedryf nodig is. African…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-bevorder-samewerkende-navorsing-die-geesteswetenskappe