Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-gee-wiskunde-wetenskap-en-it-%25E2%2580%2599n-kans
GeeXpo 2019: gee wiskunde, wetenskap en IT ’n kans
2019-06-03 Die aftelling na die Noordwes-Universiteit (NWU) se GeeXpo het begin, en skole regoor sentraal-Suid-Afrika word genooi om aan die jaarlikse ekspo vir wiskunde, wetenskap en inligtingstegnologie deel te neem. Hierdie jaar se GeeXpo word vir die sewende…http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders
Verstaan die impak van ’n gesinstruktuur op straatkinders
2023-09-28 ’n Onlangse studie wat deur dr Karabo Mohapanele, ’n PhD-gegradueerde in sosiologie van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer is, werp die lig op die noodsaaklike rol van gesinne om kinders se gedrag te beïnvloed en hulle lewens te vorm, en hoe…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/toets
toets
2020-12-01 Les Cohn Les Cohn Les Cohn is a qualified artist and an experienced arts administrator. She holds a BAFA(Hons) from Michaelis School of Art, University of Cape Town and a H. Dip. in Fine Art from the Technikon Witwatersrand (now University…http://news.nwu.ac.za/af/ons-eie-bewese-kundige-metafactio
Ons eie bewese kundige by Metafact.io
2021-06-10 Prof Cornelie Nienaber-Rousseau word deur Metafact, ’n aanlyn platform wat wetenskaplike inligting fynkam om slegs geverifieerde feite aan hulle gehoor te lewer, as ’n bewese kundige erken. Hulle missie is om mense in kontak te bring met betroubare bewyse oor…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://news.nwu.ac.za/af/sowask-vier-internasionale-maatskaplike-werk-dag
SOWASK vier Internasionale Maatskaplike Werk-dag
2019-04-08 “Ons koester menseverhoudinge en bevorder Ubuntu en diversiteit op en om ons kampus.” Dit is hoe Tracy Mkanazi, junior dosent in maatskaplike werk en voog van die Maatskaplike Werk Studentevereniging (SOWASK) op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-ondersteun-kansa-relay-life
NWU Vanderbijlpark ondersteun KANSA Relay for Life
2019-05-17 Die KANSA Relay for Life-inisiatief bied die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die wat ons verlaat het, te onthou, en om bewusmaking oor kanker te skep. In kort: ʼn gemeenskapsgeleentheid wat spreek van ʼn gedeelde sorgsaamheidsetiek. Die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-op-julle-merke-gereed-registreer
NWU Vanderbijlpark: Op julle merke. Gereed. Registreer!
2018-02-01 Almal is aan die gang terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gereedmaak om die registrasie en oriënteringsprogram (R&O-program) vir 2018 te implementeer. Die program begin op Maandag 22 Januarie, wanneer die registrasieproses…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
2020-05-13 In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/sluitingsdatums-vir-honneursaansoeke
Sluitingsdatums vir honneursaansoeke
2026-04-29 [accordion collapsed], Ekonomiese Wetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke sal bevestig word Baccalaureus Commercii Honneurs in Landbou-ekonomie met Risikobestuur (PK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Ekonomie (MK/PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Ekonomie met Risikobestuur (MK/PK/VK)…, Bestuurswetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke is 30 September 2026 Baccalaureus Commercii Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (MK/PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Bemarking met Bemarking (MK/PK/VK) Skool vir Bedryfsielkunde en Menslike…, Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur, Sluitingsdatums vir aansoeke is 31 Augustus 2025 Baccalaureus Artium en Baccalaureus Commercii Honneurs in Bedryfsielkunde (PK & VK) Baccalaureus Artium en Baccalaureus Commercii in Menslike Hulpbronbestuur (Alle kampusse) Baccalaureus Artium en…, Rekeningkundige Wetenskappe, Sluitingsdatum vir aansoeke is 31 Oktober 2026 Nagraadse Diploma in Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in Geoktrooieerde Rekeningkunde (PK/VK) Baccalaureus Commercii Honneurs in…, Toerismebestuur, Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 September 2026 Baccalaureus Artium Honneurs in Toerismebestuur (MC/PC) Baccalaureus Commercii Honneurs in Toerismebestuur (MC/P) Nagraadse Diploma in Bestuur Nagraadse Diploma in Bestuur: 30 September 2025 [/accordion] Doen…http://news.nwu.ac.za/af/ikateleng-donateur-spandeer-die-dag-op-kampus
Ikateleng-donateur spandeer die dag op kampus
2022-02-21 Die Departement Ontwikkeling en Fondswerwing van die Noordwes-Universiteit het onlangs ’n getroue donateur van die NWU se Ikateleng-projek ontvang om terugvoer te gee oor die uitslae van die leerders en om die moontlikheid van voortgesette steun vir 2022 te…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-sal-sa-help-om-sy-moeilike-geskiedenis-te-hanteer
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
2021-07-01 Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies