Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir
Innoverende oplossings aan die orde van die dag by die SCSIS se projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente
2024-10-22 Die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels (SCSIS) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het op 10 Oktober 2024 sy jaarlikse projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente by die The Roots-venue in Potchefstroom gehou. Die…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2023-09-05 Kurrikulumstudies [accordion collapsed] Oorsig Kurrikulumstudies behels die studie van kurrikulumprosesse - i.e. prosesse wat verband hou met onderrig-leer, assessering, klaskamergebaseerde navorsing en kurrikulering - ter voorbereiding van studente…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bespreek-die-suid-afrikaanse-ekonomie
NWU-kundiges bespreek die Suid-Afrikaanse ekonomie
2020-03-10 Suid-Afrika het sedert 1994 sy derde resessie beleef en negatiewe groei lê die land se reeds sukkelende ekonomie aan bande. Voeg hierby ’n daling van 1,4% in die bruto binnelandse produk, asook die droewige toestand van ons ondernemings in staatsbesit, en…http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-skitter-nasionale-kompetisies
NWU se korporatiewe publikasies skitter in nasionale kompetisies
2024-12-04 Die korporatiewe publikasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) het uitgeblink in vanjaar se Suid-Afrikaanse Publikasieforum- en Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Onderwys (MACE)-kompetisies. Dit is ʼn trotse prestasie vir die Universiteit in sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2019-02-06 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die Amptelike Opening van die Akademiese Jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheid-simboliseer-%25E2%2580%2599n-nuwe-geslag-wat-%25E2%2580%2599n-impak-gaan-maak
Gradeplegtigheid simboliseer ’n nuwe geslag wat ’n impak gaan maak
2019-04-25 “’n Gradeplegtigheid is in wese ’n simboliese erkenning van ’n nuwe geslag leiers, meningsvormers, kundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ’n dag waar die doeners van môre na vore tree om raakgesien te word as trotse rentmeesters van…http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-kyk-na-natuurlike-oplossings-vir-blootstelling-aan-gifstowwe-wat-gesondheid-benadeel
Navorsing kyk na natuurlike oplossings vir blootstelling aan gifstowwe wat gesondheid benadeel
2024-04-19 Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs teruggekeer van sabbatsverlof in Ancona, Italië, waar sy baanbrekernavorsing in toksikologie gedoen het. Prof Mazibuko-Mbeje het oor die verloop van sewe maande gedelf in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-gebruik-van-medisinale-plante-om-kindersiektes-te-behandel
Studie ondersoek die gebruik van medisinale plante om kindersiektes te behandel
2023-07-31 Dr Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU), het belowende navorsing voltooi oor die gebruik van medisinale plante om kinders se siektes te behandel. Siektes onder kinders lewer wêreldwyd ’n groot bydrae tot die…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2020-06-25 Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-ontdek-en-ontwikkel-die-volgende-geslag-vroue-ingenieurs
NWU-kompetisie ontdek en ontwikkel die volgende geslag vroue-ingenieurs
2021-03-24 Is jy ’n hoërskoolmeisie wat na die wêreld om jou kyk en maniere uitdink waarop jy dit beter kan maak? Jy kan deel wees van die volgende geslag vroue-ingenieurs wat met vars, innoverende idees ’n groot impak kan maak, nie net op Suid-Afrika en Afrika nie,…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re
Bemagtig die onderwysers van môre
2019-04-08 Daar is drie soorte onderwysers: die onderwyser wat dinge laat gebeur, die een wat kyk hoe ander dinge laat gebeur, en dié een wat wonder wat gebeur het! Die Noordwes-Universiteit (NWU) se onderwysers van die toekoms – wat opgelei word om dinge te laat…http://news.nwu.ac.za/af/prof-sit-sy-oxford-navorsing-voort
Prof sit sy Oxford-navorsing voort
2019-04-24 ’n Medeprofessor in die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs van die Oxford Instituut vir Bevolkingsveroudering teruggekeer, waar hy drie maande lank navorsing gedoen het. Prof Vhumani Magezi was ’n akademiese besoeker aan…http://news.nwu.ac.za/af/krone-selfvertroue-en-charisma-%25E2%2580%2593-mej-en-mnr-nwu-vaal-2019
Krone, selfvertroue en charisma – Mej en Mnr NWU Vaal 2019
2019-09-10 As jy gedink het dat skoonheidswedstryde net oor hoë modes en begeerlikheid gaan, misgis jy jou deeglik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verteenwoordig die jaarlikse Mej en Mnr NWU Vaal-kompetisie ’n viering van selfvertroue,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-suksesvolle-internasionale-konferensie-oor-sosiale-wetenskappe-aan
NWU bied suksesvolle Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe aan
2019-09-16 Die 10de Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS), wat onlangs in Vanderbijlpark plaasgevind het, is net nog ’n uitstekende voorbeeld van hoe die Noordwes-Universiteit (NWU) ter wille van akademiese vordering met internasionale vennote…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-vlieg-hoog-eerste-vyf-varsity-netbal-rondtes
Eagles vlieg hoog in eerste vyf Varsity Netbal-rondtes
2021-08-27 Die Noordwes-Universiteit se Eagles het hulle 2021 Varsity Netbal-veldtog goed begin. Die voormalige kampioene, wat deur Elsunet du Plessis afgerig word, het hulle toernooi baie goed afgeskop deur die eerste vier van hulle vyf wedstryde te wen. In ’n…http://news.nwu.ac.za/af/hart-stap-vir-wereldvetsugdag
HART stap vir Wêreldvetsugdag
2022-03-08 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 4 Maart Wêreldvetsugdag herdenk. Die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) het besluit om by NWU Welstand aan te sluit en het ’n gemaklike stappie deur die kampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sit-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglys-voort
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
2022-02-16 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort. Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi-benoni