Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-praat-oor-die-veranderende-gesig-van-leierskap
Regter Bess Nkabinde praat oor die veranderende gesig van leierskap
2017-07-10 Daar is ’n verskil tussen die lei van verandering en die blote bestuur daarvan. Vra enige leier en hulle sal vir jou sê dat feitlik alle besighede – ongeag die sektor of die bedryf – fundamentele verandering in die gesig staar. Voeg hierby die huidige stand…http://news.nwu.ac.za/af/donateursmiddagete-beklemtoon-die-impak-van-donateure-en-bedryfsvennote-se-bydraes
Donateursmiddagete beklemtoon die impak van donateure en bedryfsvennote se bydraes
2025-10-30 Donateure en bedryfsvennote speel ’n lewensnoodsaaklike rol om die drome by die Noordwes-Universiteit (NWU) lewendig te hou. Dit is beklemtoon by die jaarlikse middagete vir donateure en belanghebbers, wat op 28 Oktober in Pretoria gehou is en waar die…http://news.nwu.ac.za/af/berei-die-pad-voor-vir-suid-afrika-se-sirkulere-ekonomie
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
2024-08-30 Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie. Met meer as 20 jaar wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-die-top-44-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot by die top-4,4% van universiteite wêreldwyd
2023-05-16 Die voortgesette styging van die Noordwes-Universiteit (NWU) op wêreldwye ranglyste het hulle tot in die top-4,4% van universiteite wêreldwyd geneem. Dit is volgens die 2023-uitgawe van die Global 2000-ranglys wat deur die Center for World University Rankings…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-verklaring-wys-die-pad-aan-vir-toekomstige-maatskaplike-werkers
Maatskaplike verklaring wys die pad aan vir toekomstige maatskaplike werkers
2019-10-22 Maatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die gemeenskappe wat hulle dien. Hulle is stem vir die mense wat nie gehoor word nie, en hulle konfronteer ernstige maatskaplike kwessies om jonk en oud te help om te floreer. Kortom: hulle is daartoe verbind…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoekom-toerisme-die-wes-kaap-koning-kraai
Dít is hoekom toerisme in die Wes-Kaap koning kraai
2023-09-28 Deur te verseker dat toeriste veilig voel – en veilig is – is een van die vernaamste redes vir Kaapstad en die Wes-Kaap se sukses as ʼn toerismebestemming. Dit sal ander stede en streke baat om Kaapstad en die Wes-Kaap se toersime-plan na te volg.…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-tekste-en-die-interpretasie-daarvan-vir-vandag-se-samelewing
Antieke tekste en die interpretasie daarvan vir vandag se samelewing
2024-09-02 Hetsy hulle geskiedkundig waar of fiksie is, tekste verskaf nie net inligting nie, maar is ’n dryfkrag agter ideologiese verandering vir hulle teikengehoor, en spoor die lesers daarvan aan om nuwe gedrag, soos morele waardes en goeie etiese optrede, te…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-nwu-kampus-haal-robotika-uit-die-wetenskapklas-uit
Robofest 2017: NWU-kampus haal robotika uit die wetenskapklas uit
2017-03-14 Die opwinding wat met die Suid-Afrikaanse weergawe van Robofest 2017 gepaard gegaan het, voorspel 'n skouspelagtige internasionale kampioenskap in Junie. Op Saterdag, 4 Maart 2017, het die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) in…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-%25E2%2580%2593-nwu-kundige-beklemtoon-die-behoefte-aan-professionele-traumaberading
Driehoek-tragedie – NWU-kundige beklemtoon die behoefte aan professionele traumaberading
2019-02-07 Die land is op Vrydag 1 Februarie 2019 geskok deur die nuus dat ’n loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het. Leerders was besig om die oggend se saalbyeenkoms te verlaat om na hulle onderskeie klaskamers toe te gaan toe die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-post-2020-covid-19-en-die-ekonomie-deel-1
Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)
2021-01-12 Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-vestig-die-aandag-op-migrante-en-hul-geestesgesondheidsuitdagings
Nuwe boek vestig die aandag op migrante en hul geestesgesondheidsuitdagings
2021-01-29 Afgryslike tonele van migrante wat op see omgekom het terwyl hulle op soek is na ’n beter lewe, is ’n te algemene gesig op televisieskerms, aanlyn en in koerantberigte. Uiterste honger, onderdrukkende regerings en etniese en godsdienskonflik word as van die…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/teleurstellende-werkloosheidsyfers-bevestig-die-dringendheid-vir-groter-en-arbeidsryke-groei
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
2024-08-14 Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie. In sy kommentaar op die vrystelling…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-gaan-suid-afrika-se-olimpiese-atlete-geestelik-voorberei
Die NWU gaan Suid-Afrika se Olimpiese atlete geestelik voorberei
2021-02-02 Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het van krag tot krag gegaan sedert dit onlangs tot stand gekom het. Hierdie jongste prestasie bevestig die feit dat dit ’n dinamiese sentrum is wat erns maak met hulle…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-werk-die-beroep-waar-aksie-en-deernis-mekaar-ontmoet
Maatskaplike werk: die beroep waar aksie en deernis mekaar ontmoet
2018-04-18 Maart is die Wêreldmaand vir Maatskaplike Werk en in hierdie tyd is die kollig nie net op die beroep gefokus nie, maar ook op die belangrike bydraes wat hierdie dapper professionele persone in die samelewing lewer. Die bewustheidsveldtog het op 20 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/skoolhoofde-die-noord-kaap-gaan-unieke-diploma-baat
Skoolhoofde in die Noord-Kaap gaan by unieke diploma baat
2021-05-14 Die Fakulteit Opvoedkunde van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies as die voorkeurverskaffer vir die aanbieding van ’n unieke Gevorderde Diploma in Opvoedkunde vir skoolleiers in die Noord-Kaap. Die Skool vir Professionele Studies in Onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-hoer-onderwys-die-lig-van-n-pandemie
Nuwe boek ondersoek hoër onderwys in die lig van ’n pandemie
2023-06-07 Die Covid-19-pandemie het verwoesting agtergelaat en die hoëronderwyssektor is nie gespaar nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe ’n nuwe boek, getiteld Higher Education in the Face of a Global Pandemic, gekom het. Die mederedakteurs daarvan was prof…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-franco-bosman-slaan-saigr-eksamen-vir-%25C5%2589-ses