Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-ondersoek-samewerking-vir-landbou-ingenieurswese
Die Noordwes-Universiteit ondersoek samewerking vir landbou-ingenieurswese
2024-03-06 Die Enterprise African Regional Network (EARN) gaan steeds ’n groot faktor wees om jongmense na die landbousektor te lok, aangesien dit entrepreneurs uit Afrika toerus met die kennis en vaardighede wat vir die voedselproduserende bedryf nodig is. African…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-bevorder-samewerkende-navorsing-die-geesteswetenskappe
Groot toekenning bevorder samewerkende navorsing in die Geesteswetenskappe
2023-06-13 Twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesiale toekenning ontvang wat hulle samewerkende navorsing nasionaal en internasionaal ’n hupstoot sal gee. Dr Yolandi Coetser en dr Laura Phillips, navorsers by die Maatskaplike Transformasie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-die-heel-eerste-lente-sportwetenskapberaad-aanbied
NWU gaan die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad aanbied
2024-05-13 As jy in die sportwêreld aan die voorpunt wil wees, moet jy sorg dat jy voor bly. Die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad gaan vanaf 16 tot 19 September deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/oortuigende-oorwinning-bring-young-guns-na-die-semifinaal
Oortuigende oorwinning bring Young Guns na die semifinaal
2024-04-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Young Guns (YG) het op Maandag 8 April 2024 tot binne-in die semifinaal van die FNB Young Guns 2024 gestorm ná ’n vernietigende oorwinning van 41-14 oor die UWK YG in Bellville. Ná ’n opwindende eerste helfte het die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/indiensnemingstendense-bemoedigend-maar-die-struikelblokke-bly-groot
Indiensnemingstendense is bemoedigend, maar die struikelblokke bly groot
2023-11-15 Die verdere geringe afname in Suid-Afrika se werkloosheidskoers tot 31,9% in die derde kwartaal van 2023 is goeie nuus, en die feit dat totale indiensneming nou terug is op voorpandemievlakke word verwelkom. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/innoveerders-geinspireer-om-die-navorsing-ook-te-kommersialiseer
Innoveerders geïnspireer om dié navorsing ook te kommersialiseer
2023-04-26 Ná ’n week lange residensiële program in die Verenigde Koninkryk het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) onlangs met nuwe energie teruggekeer om kommersialisasie op die gebied van die geesteswetenskappe, die kunste en sosiale wetenskappe (…http://news.nwu.ac.za/af/groot-projek-bou-leierskapskapasiteit-die-nigeriese-voedingsektor
Groot projek bou leierskapskapasiteit in die Nigeriese voedingsektor
2023-05-24 Die enkele grootste belegging in voedingleierskapsontwikkeling wat daar nog ooit op die Afrika-vasteland was, dra vrug, en die Noordwes-Universiteit (NWU) speel ’n belangrike rol daarin. Die program van R20 miljoen, Leadership Development for Accelerated…http://news.nwu.ac.za/af/vpi-syfers-dek-die-tafel-vir-laer-rentekoerse
VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse
2024-08-21 Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool,…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-kern-van-geweld-skole
Studie ondersoek die kern van geweld in skole
2021-01-29 Onderwys word dikwels as ’n roeping eerder as ’n beroep beskou. Maar daardie roeping ontaard vinnig in ’n nagmerrie wanneer onderwysers aangeval word deur juis dié mense wat hulle probeer opvoed. Oor die afgelope paar jaar was daar talle berigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/dosent-dra-tot-die-w%25C3%25AAreld-se-kennisskatte
Dosent dra tot die wêreld se kennisskatte by
2017-08-29 Taal fassineer prof Bertus van Rooy, wat floreer op die ingewikkeldhede van menslike uitdrukking deur taal, en vir sy pogings het hy van B3 tot B2 in die Nasionale Navorsingstigting (NNS) se graderingstelsel gevorder. Bertus is ’n dosent in tale en…http://news.nwu.ac.za/af/middelengels-wakker-die-verbeelding-van-topgegradeerde-navorser-aan
Middelengels wakker die verbeelding van topgegradeerde navorser aan
2021-08-12 Prof David Scott-Macnab, met sy B2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS), is die hoogste gegradeerde navorser wat tans in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) werksaam is. Om ’n B2-gradering te ontvang, moes ’n…http://news.nwu.ac.za/af/geen-verhoging-btw-die-regte-besluit
Geen verhoging in BTW is die regte besluit
2025-04-24 Die besluit deur die Nasionale Tesourie om nie die belasting op toegevoegde waarde (BTW) op 1 Mei te verhoog nie, is onder die huidige omstandighede die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê ná ’…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-voer-n-stryd-teen-seldsame-siektes
Die Noordwes-Universiteit voer ’n stryd teen seldsame siektes
2023-03-09 Seldsame siektes kom meer algemeen voor as wat jy dink. Dit klink soos ’n oksimoron, nie waar nie? Nie vir die 4,1 miljoen suid-Afrikaners wat in hulle leeftyd deur seldsame siektes geraak is of geraak sal word nie. Vir talle kan dit ’n doodsvonnis wees, vir…http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan
NWU-markdag – steek die vlammetjie van entrepreneurskap aan
2020-01-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is ernstig oor entrepreneurskap en het gevolglik verskeie entrepreneursinisiatiewe wat daarop gemik is om die personeel, studente en die breër gemeenskap te bemagtig om finansieel onafhanklik te word. Die jongste inisiatief…http://news.nwu.ac.za/af/haal-die-meeste-uit-medisinale-plantekstrakte-met-nanotegnologie
Haal die meeste uit medisinale plantekstrakte met nanotegnologie
2021-04-28 ’n Gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bring eeue oue kennis van plante en die jongste nanotegnologie bymekaar om die meeste uit plantekstrakte te haal.Volgens ’n nasionale nanotegnologie-inisiatief van die Verenigde State is nanotegnologie tans…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-avk-moedig-die-viering-van-vroue-aan
NWU AVK moedig die viering van vroue aan
2018-08-17 Ter viering van Vrouemaand, deel prof Linda du Plessis, die Noordwes-Universiteit (NWU) se adjunk-visekanselier vir kampusbedrywighede in Vanderbijlpark, die volgende boodskappe met Suid-Afrikaanse vroue – jonk en oud: Corazon Aquino is in 1933 in die…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/telit-sa-die-toekoms-van-tegnologie-bevorderende-leer