Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/msc
Meesterskursus
2024-02-28 MEESTERSKURSUS Magister Scientiae in Omgewingswetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasiekode: 2CT N07 Kurrikulumkode: N801P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Magister in Omgewingswetenskap met…http://sport.nwu.ac.za/af/mountain-biking/bergfietsry
Bergfietsry
2020-08-16 Daar word gesê dat bergfietsry ’n redelike uiteenlopende en komplekse sport is. Dit is ’n vorm van fietsry van die pad af. Die NWU Vaal MTB-klub is begin as gevolg van die hoë aanvraag in die Vanderbijlpark vir ’n…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersteun-innoverende-strategie%25C3%25AB-vir-onderrig-en-leer-rekeningkunde-klaskamers
Navorsing ondersteun innoverende strategieë vir onderrig en leer in rekeningkunde-klaskamers
2019-08-06 As ’n professionele opvoeder is die Noordwes-Universiteit (NWU) se dr Viné Petzer passievol daaroor om die krag van opvoeding te ontgin. Veral waar dit by die wetenskap van die onderrig van rekeningkunde kom. Dr Petzer het meer as 15 jaar praktiese…http://news.nwu.ac.za/af/besige-maand-vir-nwu-se-optentia
Besige maand vir NWU se Optentia
2019-10-08 Dit beloof om ’n besige maand te wees vir die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea met ’n aantal werkswinkels wat op vakkundiges, lede van die akademie en nagraadse studente gemik is. Werkswinkel oor indiensneming en inklusiwiteit…http://news.nwu.ac.za/af/jongklomp-wen-internasionale-innoveringstoekenning-vir-robotikaprojek
Jongklomp wen internasionale innoveringstoekenning vir robotikaprojek
2017-06-13 Drie elfjarige kinders van Vanderbijlpark – Izabelle Bothma, Ewald Harmse en Wilmar Pretorius – het ’n robot ontwerp wat reddingspanne kan help om iemand te vind wat onder die sneeu toegeval is. Hulle vindingrykheid het vir hulle die innoveringstoekenning…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe
AUTHeR se webinare pas die teorie vir navorsers, studieleiers en studente in die praktyk toe
2022-08-10 Wat help teorie as dit nie prakties toegepas word nie? Dit is veral waar vir diegene wat in die gesondheidswetenskappe studeer of werk. Die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) bied regdeur die…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole
Ouers verskil van leerders en onderwysers in hulle sienings oor lyfstraf by skole
2022-12-08 Dit is duidelik dat iets aan dissipline in skole gedoen moet word, maar om weer lyfstraf terug te bring, selfs op ’n beperkte skaal, is waarskynlik nie die antwoord nie. Dit is een van die bevindings van ’n studie deur dr Noorullah Shaikhnag, senior lektor…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bepleit-verbeterde-sorg-vir-pasiente
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
2025-07-02 Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep. Dr Sabelile…http://news.nwu.ac.za/af/n-enkele-boek-kan-n-wereld-van-moontlikhede-vir-jong-denkers-oopmaak
’n Enkele boek kan ’n wêreld van moontlikhede vir jong denkers oopmaak
2024-07-10 “Wanneer jy leer om te lees, sal jy vir altyd vry wees.” Dit is ’n aanhaling wat dr Mathew Moyo, hoofdirekteur vir Biblioteek en Inligtingsdienste (LIS) aan die Noordwes-Universiteit, onderskryf. Hierdie woorde, wat vir die eerste keer deur die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
2018-06-21 Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/navorsing
Navorsing
2023-12-30 Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/atletiekklub-vier-prestasies
Atletiekklub vier prestasies
2021-11-11 “Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein. Terseus, atletiekbestuurder van die atletiekklub op die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/van-regsboeke-na-fotoboeke-klink-n-glasie-op-toekomstige-advokate-die-finalejaars-se-afskeidsete
Van regsboeke na fotoboeke – klink ’n glasie op toekomstige advokate by die finalejaars se afskeidsete
2024-03-06 Die reis van ’n regstudent is ongetwyfeld uitdagend en kort, en hulle tyd by die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle voorberei vir die geleenthede en struikelblokke wat voor hulle lê. Hulle het ’n paar jaar gelede hier aangekom en is nou amper op pad om…http://news.nwu.ac.za/af/studente-gee-hulle-mening-oor-die-belangrikheid-van-innovasie-en-entrepreneurskap
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
2023-09-29 deur Vukosi Mathale In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitnemendheid-en-waardes-aksie
NWU vier uitnemendheid en waardes in aksie
2025-05-23 Om kernwaardes uit te leef, word nie net deur die Noordwes-Universiteit (NWU) aangemoedig nie, dit word gevier. Die universiteit het op 22 Mei ’n erkenning- en toekenningseremonie aangebied om erkenning te verleen aan personeel en studente wat die gees en…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/nagraadse-onderwyssertifikaat
Nagraadse Onderwyssertifikaat
2026-03-20 NGOS (Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase) (Kwalifikasiekode vir aansoekvorm: Voltyds 4DC G02 en Afstand 4DD G02) Nagraadse Onderwyssertifikaat brosjure Die NGOS dien as ʼn professionele afrondingskwalifikasie vir kandidate wat reeds oor ʼn…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2026-03-26 Afrikaans vir Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/tuis