Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-toonaangewende-fisikakonferensie-aan
NWU bied toonaangewende fisikakonferensie aan
2021-09-02 Die konferensie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIP) speel al jare lank ’n sentrale rol om die Suid-Afrikaanse fisikagemeenskap byeen te bring, en ’n plek te wees waar nuwe bevindings gedeel, navorsingsamewerkings gekweek en studente…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
2022-12-01 ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/verby-stigma-insigte-van-kundiges-n-gespesialiseerde-aanlyn-seminaar-oor-mivvigs
Verby stigma: insigte van kundiges in ’n gespesialiseerde aanlyn seminaar oor MIV/vigs
2024-03-06 Op Maandag 4 Desember 2023 het Bestmed, Suid-Afrika se grootste selfgeadministreerde mediese skema, in samewerking met die Noordwes-Universiteit (NWU) as deel van hulle Tempo gesondheids- en welstandsprogram ’n webinaar aangebied. Volgens me Bonita Maboeta…http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/agterplaastuin-vennootskap-skiet-wortel-betyds-vir-nelson-mandela-dag
Agterplaastuin-vennootskap skiet wortel – betyds vir Nelson Mandela-dag
2023-07-04 In ’n tyd waar voedselonsekerheid ’n dwingende bekommernis is, bied gemeenskapstuine ’n praktiese oplossing deur toegang tot vars, voedsame kos te verhoog. Hierdie tuine bemagtig individue en gemeenskappe om beheer van hulle voedselproduksie te neem, en om…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-oordrag-en-innovasie-kantoor-wys-die-weg-aan-vir-bemagtiging-van-innovasie
Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor wys die weg aan vir bemagtiging van innovasie
2023-11-15 by Vukosi Mathale Die Noordwes-Universiteit (NWU) het betekenisvolle stappe gedoen om innovasie te koester en deurbrake in navorsing te bemark. Die NWU se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS-kantoor) staan sentraal in hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/n-tegnologie-oordragspesialis-beklemtoon-die-rol-van-ttos-sarima-2024-konferensie
’n Tegnologie-oordragspesialis beklemtoon die rol van TTO’s by SARIMA 2024-konferensie
2024-09-20 Mnr Ntiyiso Shabangu, ’n tegnologie-oordragspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor), het by die Suider-Afrikaanse Navorsing en Innovasiebestuursvereniging (SARIMA) se konferensie in…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/jeanette-visagie
Jeanette Visagie
2025-06-13 Nadat sy haar LLB (cum laude) en LLM aan die NWU voltooi het, het Jeanette in 2011 by Adams & Adams aangesluit in hul afdeling vir handelsmerksaak, waar sy voltyds gepraktiseer het tot 2019. Jeanette is in 2013 as prokureur toegelaat en kwalifiseer as 'n ambag. merkregspesialis by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
2025-08-04 Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-superheld-gee-hipertensiebewustheid-n-kragtige-hupstoot
NWU-superheld gee hipertensiebewustheid ’n kragtige hupstoot
2021-09-02 Is dit Superman? Batman? Spiderman? Nee, dit is Kaptein Hart! Hy is Noordwes-Universiteit (NWU) se superheld op ’n belangrike sending – om ’n bewustheid van die gevare van hipertensie te skep en om jong kinders te inspireer om gesonde eetgewoontes aan te…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier
Die staatsrede evalueer Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings op ’n realistiese manier
2022-02-11 “Die staatsrede wat op 10 Februarie deur president Cyril Ramaphosa aan die Parlement gelewer is, was ’n eerlike en realistiese evaluering van die huidige sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en die dringende behoefte om dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-adriaan-strauss-se-mba-tuiste