Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
2018-03-29 Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9…http://news.nwu.ac.za/af/diepleerstudente-skitter-die-nwu-gradeplegtigheid
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
2021-07-01 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea). Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hou-aan-om-suid-afrikaanse-sport-te-voed
NWU hou aan om Suid-Afrikaanse sport te voed
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) hou aan om te wys hoekom dié instelling ’n vervoerband vir Suid-Afrikaanse atletiek is. Tydens vanjaar se Statebondspele in Birmingham, Engeland het die NWU weer gesorg dat die Suid-Afrikaanse span ’n kenmerkende NWU-geur…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
2020-01-28 Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/acds/phd
PhD-kursusse
2024-02-28 Ph.D.-kursusse Philosophiæ Doctor in Wetenskap met Ramprisikowetenskap Kwalifikasieode: 2CC R14 Kurrikulumkode: N901P Wat hierdie kursus bied Die nuwe Ph.D. in Ramprisikowetenskap is ’n navorsingsgebaseerde Ph.D.…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur
Honneursgraad in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, Die BCom Honneursgraad in Bemarkingsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vaardigheid om die bemarkings- en breër sakeomgewing te verstaan, krities en…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5EZL01) Aanbiedingsplekke Hierdie graad is belyn oor kampusse heen en word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weekliks kontaksessies bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die Bemarkingsbestuur-programbestuurders. Dr Willy Engelbrecht (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Mia Bothma (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/visie-missie-waardes
Visie | Missie | Waardes
2024-08-15 Our dream Our dream , Ons visie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons visie om menslike potensiaal te ontsluit en die standaard vir uitnemendheid te stel . Ons kry dit reg deur: Samewerking met Belanghebbers Die Skep van ʼn Instaatstellende Omgewing Die Implementering van…, Ons missie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe streef ons daarna om ʼn top Suid-Afrikaanse en internasionaal erkende leier in onderrig en navorsing te wees. Ons missie is om die maatstaf vir uitnemendheid in onderwys daar te stel. Hoe ons dit bereik: ʼn…, Ons waardes, By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons waardes die grondslag van alles wat ons doen. Hierdie waardes lei ons om ʼn omgewing te skep waar uitnemendheid floreer en elke individu op prys gestel word. Ons staan vir: menswaardigheid, gelykheid,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sterrekyker-help-om-die-wonderlike-beelde-van-n-magiese-kosmiese-vuurwerkvertoning-vas-te-le
NWU-sterrekyker help om die wonderlike beelde van ’n magiese kosmiese “vuurwerkvertoning” vas te lê
2022-02-25 Dit is vinniger as ’n oogknip, groter as ons hele heelal, en pulseer met ondenkbare intensiteit. Dit is een van die energierykste kosmiese gebeurtenisse wat tot op hede vanaf die aarde waargeneem en vasgelê is – ’n skokgolf wat oor 6,5 miljoen ligjaar…http://education.nwu.ac.za/af/community-based-educational-research-comber-engels-vir-onderwys/sandiso-sakhile-gift-ncube
Sandiso Sakhile Gift Ncube
2026-02-06 Sandiso Sakhile Gift Ncube is involved in research on a folklore-based pedagogy to improve reading comprehension in the Intermediate Phase (IP) English Home Language (EHL) classrooms. He is also a secondary researcher member of a Community-Based Education Research (COMBER) entity at NWU. Sandiso and his team are leading a service-learning project…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-de-pryck
Koen de Pryck
2026-03-25 Koen DePryck, PhD, is an educator, researcher, and policy advisor with over 30 years of international experience. A leading advocate of Challenge Based Learning (CBL), he integrates and leverages CBL in higher education and adult education, digital learning, and institutional innovation. He has led major EU-funded projects, provided educational…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-een-van-ons-eie
Internasionale erkenning vir een van ons eie
2021-08-05 Die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) bestaan uit talle verenigings en akademici binne die fisiologiese wetenskappe wêreldwyd. Dit is waarom die Fakulteit Gesondheidswetenskappe geweldig trots is daarop dat een van ons eie mense die…http://news.nwu.ac.za/af/twee-sentrums-om-akademiese-uitnemendheid-te-bevorder-word-bekendgestel
Twee sentrums om akademiese uitnemendheid te bevorder, word bekendgestel
2024-03-06 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 20 Oktober die Sentrum vir Professionele Ontwikkeling vir Hoër Onderwys (CHEPD), en die Sentrum vir Afrikataalonderrig (CALT) – Tswana bekendgestel. Vooraanstaande sprekers en…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-land-land-reform-and-remembering-our-relationship-land
Openbare lesing: ''Land, Land Reform and (Re)membering our Relationship with land''
2024-09-04 Die Bevolking en Gesondheid-navorsingsentiteit by die Noordwes-Universiteit (NWU) was op Woensdag 28 Augustus 2024 die gasheer vir ’n openbare lesing wat deur dr Jackson Sebola-Samanyanga, senior lektor in die Departement van Stads- en Streeksbeplanning aan…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/magister-die-kunste-grafiese-ontwerp
Magister in die kunste in grafiese ontwerp
2022-08-19 Wat Is Kunsgeskiedenis En Visuele Studie? Kunsgeskiedenis en Visuele Studie lewer ’n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van insig in die visuele kunste, wat uit verskillende historiese en geografiese kontekste kom en dit weerspieël.…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-toonaangewende-fisikakonferensie-aan
NWU bied toonaangewende fisikakonferensie aan
2021-09-02 Die konferensie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIP) speel al jare lank ’n sentrale rol om die Suid-Afrikaanse fisikagemeenskap byeen te bring, en ’n plek te wees waar nuwe bevindings gedeel, navorsingsamewerkings gekweek en studente…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof