Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-galafunksie-vier-die-str-klas-van-2018
Jaarlikse galafunksie vier die STR-klas van 2018
2018-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die rooi tapyt uitgerol om die uitmuntende prestasie van sy STR-rekeningkundestudente te vier. Hierdie studente, wat almal met die kurrikulum vir die Sertifikaat in Teorie van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-beklemtoon-die-belangrikheid-van-opleiding-van-fempreneurs
NWU-kundiges beklemtoon die belangrikheid van opleiding van fempreneurs
2019-08-23 Met Vrouemaand in volle swang, plaas twee kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) die kollig op die belangrikheid van entrepreneursopleiding vir vroulike entrepreneurs. Die kundiges, dr Natanya Meyer en dr Luzaan Hamilton – albei lede van die Skool…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-navorsingsfokusarea-%25E2%2580%2599n-kern-van-buitengewone-talent
NWU se Optentia-navorsingsfokusarea: ’n kern van buitengewone talent
2020-04-02 Wanneer dit kom by die skep van ’n kerngroep kundiges met nasionale en internasionale kennis, gee die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea die toon aan. Daar is die laaste ruk nie minder nie as vier buitengewone professors by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitstekende-saigr-uitslae
NWU vier uitstekende SAIGR-uitslae
2022-03-31 Willie Du Plessis Met die uitstekende uitslae in die jongste eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het die Noordwes-Universiteit (NWU) weer eens getoon dat hy onder die beste van die bestes vir gehalte-onderrig…http://news.nwu.ac.za/af/kabinetskommeling-sal-deur-uitkomste-beoordeel-word
Kabinetskommeling sal deur uitkomste beoordeel word
2023-03-07 “Die langverwagte besluit deur President Cyril Ramaphosa om sy kabinet opnuut saam te stel en ook om die bestaande vakante ministeriële sleutelposte te vul, sal in die tydperk wat voorlê deur die uitkomste daarvan beoordeel word.” In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesters-palm-internasionale-liggaam-se-top-afrikatoekennings
Bestuursrekenmeesters palm internasionale liggaam se top-Afrikatoekennings in
2023-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het homself weer as een van die land se voorste rekeningkunde-instellings onderskei toe die NWU se Skool vir Rekeningkunde en sy Bestuursrekenmeesterskapprogram drie gesogte professionele Chartered Global Management Accountant…http://news.nwu.ac.za/af/beter-ondersteuning-vir-psigiatriese-verpleegkundiges-beteken-beter-geestesgesondheidsorg
Beter ondersteuning vir psigiatriese verpleegkundiges beteken beter geestesgesondheidsorg
2024-10-09 Verbeterings in die ondersteuningstelsels vir psigiatriese verpleegkundiges in die Noordwesprovinsie sal ’n direkte impak op die gehalte van die sorg vir kinders met geestesgesondheidsprobleme hê. Dit is een van die bevindings van ’n onlangse studie wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/navorsing
Navorsing
2024-01-05 Die Skool vir Bedryfsingenieurswese het verskeie navorsingsfokusareas, naamlik: Gesondheidstelselingenieurswese – Gesondheidstelselingenieurswese fokus op die gebruik van ingenieursinstrumente en ‑tegnieke om gesondheidstelsels te verbeter. Die…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/maak-%25E2%2580%2599n-afspraak
Maak ’n afspraak
2020-07-21 Hoe om ’n afspraak te maak Registreer vanaf enige rekenaar of mobiele toestel op die NWU-Skryfsentrum se besprekingswebwerf (nwu.mywconline.com). Let asseblief op dat daar geen “www” voor die webwerfadres is nie…http://law.nwu.ac.za/af/law-clinic/boodskap-van-die-direkteur
Boodskap van die Direkteur
2024-07-04 Die Regskliniek vorm deel van die Fakulteit Regte van die Noordwes Universiteit Potchefstroomkampus. Die Regskliniek is betrokke by ʼn aantal projekte wat betref gratis regsdienste, gemeenskapsuitreik- en kapasiteitsbou-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spog-met-%25E2%2580%2599n-nuwe-phd-verhoudingsdinamiek-en-ontwikkeling
NWU se Optentia spog met ’n nuwe PhD in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling
2020-06-15 In nog ’n eerste vir die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Optentia-navorsingsfokusarea onlangs die byvoeging van ’n innoverende nuwe doktorsgraad in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling by sy reeds indrukwekkende nagraadse repertoire gevoeg. Die program,…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde-bedien-%25E2%2580%259Cwarm-drukkies%25E2%2580%259D-%25C5%2589-koppie
Fakulteit Opvoedkunde bedien “warm drukkies” in ʼn koppie
2019-06-25 Die winter is hier en soos wat die kwik val, wend ons onsself telkens na die warmte van ʼn gebreide serp, jas of snoesige kombers. En wanneer dit by die ideale winterkos kom, sal ʼn koppie warm sop of ʼn geurige kerrie deur enigiemand verwelkom en waardeer…http://news.nwu.ac.za/af/vry-en-gelyk-%25E2%2580%2599n-kampusgesprek-oor-menseregte
Vry en gelyk: ’n kampusgesprek oor menseregte
2020-03-10 Menseregtemaand word in Maart gevier om Suid-Afrikaners te herinner aan die opofferings wat gepaard gegaan het met die stryd om demokrasie in Suid-Afrika te bewerkstellig. In die lig hiervan gaan die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met en…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cwater-eersdaags-dalk-so-duur-soos-olie%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-johan-tempelhoff
“Water eersdaags dalk so duur soos olie” – Prof Johan Tempelhoff
2022-08-19 “Suid-Afrika kan in die toekoms ‘n punt bereik waar water net so duur soos olie sal word.” Dié stelling deur prof Johann Tempelhoff, ‘n navorser en historikus verbonde aan die Skool vir Basiese Wetenskappe aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/elmere-en-jarred-koninklikes-van-sport-gekroon
Elmeré en Jarred as koninklikes van sport gekroon
2023-10-12 Een van hulle was op reklameborde vanaf Kaapstad tot die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te sien. Die ander een is bietjie meer op die agtergrond. Maar daar is geen verskil in die impak wat Elmeré van den Berg en Jarred Elliot in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/uitstel-van-die-begroting-gaan-onbedoelde-gevolge-he
Uitstel van die Begroting gaan onbedoelde gevolge hê
2025-02-20 Die ongekende besluit van die Kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) om die Begroting tot 12 Maart uit te stel as gevolg van meningsverskille oor belastingverhogings, gaan noodwendig onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se politieke ekonomie hê…http://news.nwu.ac.za/af/liezel-voeg-nuwe-pyl-haar-atletiek-koker
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
2023-07-24 Daar was min twyfel dat sy dit sou kon doen. Skrap dit – minder as min, maar wel meer as geen. Liezel Gouws sê sy sou miskien nie tydens die verspringgeleentheid by die onlangse Wêreld Para-Atletiekkampioenskap in Parys, Frankryk op die podium geëindig het…http://news.nwu.ac.za/af/n-seisoen-vir-deel-nwu-ondersteun-n-kersfees-feesviering-vir-minderbevoorregte-kinders
’n Seisoen vir deel: NWU ondersteun ’n Kersfees-feesviering vir minderbevoorregte kinders
2024-03-06 Verteenwoordigers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Kerspartytjie vir minderbevoorregte kinders ondersteun wat op Saterdag 2 Desember 2023 deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) by die Artillerieskool, Klipdrift Militêre Basis gehou is.…http://news.nwu.ac.za/af/prof-wannie-carstens-ontvang-gesogte-prys-vir-bydraes-tot-afrikaans