Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/sadilar-en-nwu-stel-die-digitale-humaniora-oop-opvoedkundige-hulpbronne-se-kampioene-inisiatief
SADiLaR en NWU stel die Digitale Humaniora Oop Opvoedkundige Hulpbronne se Kampioene-inisiatief bekend
2022-04-11 Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) en die UNESCO-leerstoel vir Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne (OOH) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het tans hulle eerste inname by hulle Kampioene-inisiatief van Digitale…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering
Hoërskoolleerders leer meer oor die gevolge van klimaatsverandering
2023-07-04 Leerders van die StudyXpress Hoërskool in Potchefstroom het die geleentheid gekry om self te sien watter tipes besoedeling en drywers van klimaatsverandering in hul omgewing aangetref word. Die groep leerders en ’n wetenskaponderwyser het onlangs die Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-vir-die-eerste-kwartaal-van-2023
BBP-groeisyfers vir die eerste kwartaal van 2023
2023-06-07 Volgens prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool is die goeie nuus dat die BBP-groei van 0,4% in die eerste kwartaal van 2023, ná die hersiene -1,1%-groei in die vierde kwartaal van 2022, die Suid-Afrikaanse ekonomie in staat…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-die-top-45-van-werelduniversiteite
NWU nou in die top-4,5% van wêrelduniversiteite
2022-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op wêreldwye ranglyste. In die jongste ranglysgradering het die Center for World University Rankings (CWUR) die NWU in hulle 2022/2023-uitgawe van die Global 2000-lys in die top-4,5% van universiteite geplaas.…http://news.nwu.ac.za/af/lae-stempersentasie-opvoeding-die-antwoord-noordwes-universiteit
Lae stempersentasie: Opvoeding is die antwoord – Noordwes-Universiteit
2023-03-16 Die straf en die oortreding pas nie by mekaar nie. Suid-Afrika het ’n endemiese, groeiende en unieke siekte wat nie net die gesondheid van ons land se demokratiese strukture raak nie, maar dit is ook ’n baie swak vorm van straf vir die gebrek aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ondersteun-geestesgesondheid-elke-tree-van-die-pad
NWU ondersteun geestesgesondheid elke tree van die pad
2019-03-20 Die kampusgemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die stapskoene vasgemaak en so aan ‘n oproep om deel te wees van die kampus se eerste bewusmakingspretloop ten bate van die bevordering van geestesgesondheid…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-baan-die-weg-vir-sharpeville-2020-ontwikkelingsplan
Samewerking baan die weg vir Sharpeville 2020-ontwikkelingsplan
2017-03-16 Die skep van ʼn beter wêreld verg spanwerk, vennootskappe en samewerking. Hierdie stelling deur prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is ʼn perfekte opsomming van die…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-pak-werkloosheid-onder-die-jeug-aan
NWU-akademikus pak werkloosheid onder die jeug aan
2021-04-28 Namate statistieke oor werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika steeds styg, is ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die voorpunt om oplossings vir hierdie krisis te soek.Dr Celestin Mayombe van die Skool vir Professionele Studies in…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-energie-oplossings-die-beste-vir-afrika
Plaaslike energie-oplossings is die beste vir Afrika
2022-08-31 Plaaslike oplossings vir die energiekrisis in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskapslande (SAOG-lande) is nodig, sê dr Pamelah Cheuka, ’n spesialis in ekonomie wie se PhD-tesis op die energie-uitdagings van die streek gefokus het. Dr Cheuka se…http://news.nwu.ac.za/af/waternet-span-oop-vir-waterskeidingservarings-die-nwu
WaterNet-span oop vir waterskeidingservarings by die NWU
2021-10-28 Vanaf Januarie 2022 sal die sekretariaat van die streekswaternavorsingsnetwerk genaamd WaterNet as deel van ’n vyfjaarooreenkoms by die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestasioneer wees. Ons het met die uitvoerende bestuurshoof van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-kyk-na-die-gesondheidsvoordele-van-plantgebaseerde-voeding
Studie kyk na die gesondheidsvoordele van plantgebaseerde voeding
2023-04-28 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek die rol van heelvoedsel- plantgebaseerde voeding in Suid-Afrika. Prof Andrew Robinson en dr Nanine Wyma, tans ’n meestersgraadstudent aan die NWU, is medestigters van die doktersvereniging vir voeding…http://news.nwu.ac.za/af/vra-%25C5%2589-ekonoom-wat-verwag-die-industrie-van-my
Vra ʼn ekonoom: wat verwag die industrie van my?
2019-04-10 As die rol van geld in die wêreld daarbuite jou fassineer, jy ʼn vernuftige probleemoplosser is én ʼn gawe vir analitiese redevoering het, is die kanse redelik goed dat jy vir ʼn BCom-graad in ekonomie ingeskryf is. Indien wel, teken die 16de April 2019 in…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/waarheen-die-suid-afrikaanse-ekonomie-op-pad
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
2017-07-06 Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-skool-op-n-keer