Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-regulering-van-mobiele-geld-finansiele-insluiting-n-hupstoot-kan-gee
Hoe die regulering van mobiele geld finansiële insluiting ’n hupstoot kan gee
2022-07-20 Elfas Torrerai, LLD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n statutêre analise gedoen van die gebruik en regulering van mobiele geld om finansiële insluiting in ontwikkelende lande te bevorder. Die titel van sy studie is “A comparative…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-toets-medisinale-plante-wat-vir-voorbehoeding-gebruik-word
NWU-navorsers toets medisinale plante wat vir voorbehoeding gebruik word
2022-07-20 Navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) en tradisionele gesondheidspraktisyns van die Noordwes provinsie ondersoek alternatiewe – die gebruik van medisinale plante – as voorbehoedmiddels vir vroue wat om gesondheids- of ander redes nie kommersiële…http://news.nwu.ac.za/af/toekenning-vir-die-beste-plakkaat-gaan-aan-nwu-postdoktorale-genoot
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
2023-10-13 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir…http://news.nwu.ac.za/af/drs-bam-en-petzer-sluit-hoogaangeskrewe-onderwysbevorderingsprogram-aan
Drs Bam en Petzer sluit by hoogaangeskrewe onderwysbevorderingsprogram aan
2024-04-15 ’n Landswye inisiatief, die bevorderingsprogram vir onderrig by universiteite (Teaching Advancement at Universities (TAU) programme) se doel is om onderrig en leer in openbare hoër onderwys te verbeter. Die program is ’n komponent van die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-kern-van-geweld-skole
Studie ondersoek die kern van geweld in skole
2021-01-29 Onderwys word dikwels as ’n roeping eerder as ’n beroep beskou. Maar daardie roeping ontaard vinnig in ’n nagmerrie wanneer onderwysers aangeval word deur juis dié mense wat hulle probeer opvoed. Oor die afgelope paar jaar was daar talle berigte in die…http://news.nwu.ac.za/af/ons-het-almal-%25E2%2580%2599n-plek-die-geskiedenis
Ons het almal ’n plek in die geskiedenis
2018-11-20 As geskiedkundige word prof Elize van Eeden dikwels met vrae oor relevansie van die studie van geskiedenis gekonfronteer. Haar antwoord vir sulke kritici? “Geskiedenis is onontkombaar en alle mense leef ’n stuk geskiedenis.” Tydens ’n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/niks-vaal-aan-alumna-ane
Niks vaal aan alumna Ane!
2019-10-11 Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter. Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/n-dekade-van-uitnemendheid-nwu-se-hart-navorsings-en-opleidingskliniek-bereik-n-mylpaal
’n Dekade van uitnemendheid – NWU se HART Navorsings- en Opleidingskliniek bereik ’n mylpaal
2022-09-09 Die Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vier sy tiende verjaardag met ’n simposium waar toonaangewende internasionale en plaaslike kundiges oor…http://news.nwu.ac.za/af/n-kykie-die-ekonomiese-kristalbal-vir-2023
’n Kykie in die ekonomiese kristalbal vir 2023
2023-01-17 Dit is moeilik om aan ’n tyd te dink toe daar so baie ekonomiese en politieke strominge was as wat Suid-Afrika nou ervaar waar ons aan die begin van 2023 staan. So sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/prof-raubenheimer-bevorder-kwantitatiewe-risiko-ontleding
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
2024-12-06 Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-gebaretaal-suid-afrika-se-familie-van-amptelike-tale
NWU verwelkom gebaretaal in Suid-Afrika se familie van amptelike tale
2023-08-10 Dit moes al lankal gebeur het, maar op Woensdag 19 Julie het Cyril Ramaphosa, die Suid-Afrikaanse president, Suid-Afrikaanse Gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal erken. Dit maak Suid-Afrika slegs die vierde land in Afrika om gebaretaal as ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-voeg-nog-n-topposisie-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglyste
NWU voeg nog ’n topposisie by sy indrukwekkende prestasie op ranglyste
2023-08-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog ’n topposisie by sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste gevoeg. Die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU in die kategorie vir die top-5 tot top-7 Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2023 Academic…http://news.nwu.ac.za/af/beroepshigi%25C3%25ABne-studente-be%25C3%25AFndruk-die-industrie
Beroepshigiëne-studente beïndruk die industrie
2019-02-18 Ses studente wat beroepshigiëne op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom studeer, het elkeen ‘n studiebeurs van Select PPE ontvang. Select PPE is ‘n leier in die verkryging en verspreiding van gehalte en toepassingspesifieke produkte…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-presidentsvrou-woon-nwu-gradeplegtigheid
Suid-Afrika se presidentsvrou woon NWU-gradeplegtigheid by
2019-05-02 “Ons mense moet vaardighede aanleer en hulself opvoed. Dit is die enigste manier hoe ons internasionaal kan kompeteer, ons regmatige rol op ons kontinent kan inneem en ons mense sal ophef.” Só sê die presidentsvrou van Suid-Afrika, dr Tshepo Motsepe, wat…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-betrek-gegradueerdes-deur-loopbaanontwikkelingsondersteuning
Alumni-kantoor betrek gegradueerdes deur loopbaanontwikkelingsondersteuning
2019-07-11 Getrou aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se sorgsaamheidsetiek gaan die Alumni-kantoor, in samewerking met die Loopbaansentrum, op Woensdag 7 Augustus ’n loopbaanbemagtigingsdag vir lede van die alumnigroep op die kampus in Vanderbijlpark aanbied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-se-golden-key-afdeling-vier-nuwe-ho%25C3%25AB-status
Kampus se Golden Key-afdeling vier nuwe hoë status
2019-10-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se tak van die Golden Key internasionale erevereniging gaan van krag tot krag. Die afdeling op die kampus in Vanderbijlpark het onlangs die gesogte goue toekenning (Gold Chapter Standing) gekry vir sy betrokkenheid by en…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-werkskepping-teen-enige-gegewe-groeikoers-maksimaliseer
Suid-Afrika moet werkskepping teen enige gegewe groeikoers maksimaliseer
2022-05-31 “Die effense beter nuus op die werkloosheidsfront is ’n welkome tendens, aangesien dit op ’n lang tydperk van aanhoudende verslegting in Suid-Afrikaanse indiensnemingsvlakke die afgelope ruk volg.” In sy kommentaar op die jongste werkloosheidsyfers vir die…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-krag-van-emosionele-intelligensie
Ontsluit die krag van emosionele intelligensie
2024-04-03 Die nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (SBWI) is op Vrydag 8 Maart 2024 op ’n transformatiewe werkswinkel oor emosionele intelligensie getrakteer. Die werkswinkel is deel van ’n reeks geleenthede…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-0
Ontmoet ons navorsers
2023-11-14 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Philimon Modisha is ’n medeprofessor in die Fakulteit Ingenieurswese en sy navorsing fokus op die stoor van vloeibare organiese waterstof. Sy navorsing word…http://law.nwu.ac.za/af/law/gemeenskapsverbintenis