Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/chpe-wenner-van-die-wgo-afrika-netwerk-van-vennootinstellings-gekies
CHPE as wenner van die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings gekies
2025-10-23 Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe-onderrig (CHPE) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het gesogte erkenning van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ontvang nadat dit as ’n wenner in die WGO Afrika-netwerk van vennootinstellings (WHO AFRO Network of…http://news.nwu.ac.za/af/skerp-styging-mediadekking-waarby-die-nwu-betrokke-2022
Skerp styging in mediadekking waarby die NWU betrokke is in 2022
2023-01-19 Niemand kan sê dat 2022 nie ’n gebeurtenisvolle jaar ten opsigte van nuusgebeure was nie. Die inval in Oekraïne; ’n wêreldwye styging in inflasie; die dood van prominente figure, nie net in die vermaaklikheidsbedryf nie, maar ook groot internasionale…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-kulturele-taal-van-emojis-n-studie-oor-facebook-emojis-en-die-betekenis-daarvan-xhosa
Ontsluit die kulturele taal van emoji’s: ’n studie oor Facebook-emoji’s en die betekenis daarvan in Xhosa
2023-11-14 ’n Navorser by die Skool vir Kommunikasie by die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Quatro Mgogo, het ’n studie onderneem om te ondersoek hoe Facebook-emoji’s aangewend word om die betekenis van izaci namaqhalo esiXhosa (Xhosa-spreekwoorde en -idiome) te vorm…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-se-young-guns-val-vas-teen-tuks-die-finaal
NWU Eagles se Young Guns val vas teen Tuks in die finaal
2022-05-03 Hulle senior eweknieë het dalk die Varsitybekerkompetisie ’n bietjie vroeg verlaat, maar die NWU Eagles Young Guns was gereed om tot die einde toe te bly staan toe hulle Tuks op Maandag 25 April in Stellenbosch gepak het. Dit was hulle egter nie beskore nie.…http://news.nwu.ac.za/af/gerontologie-voeg-lewe-die-jare-van-ouer-mense-afrika
Gerontologie: Voeg lewe by die jare van ouer mense in Afrika
2018-04-18 Binne die volgende 30 jaar gaan die getal ouer mense in Afrika van 46 miljoen tot 170 miljoen toeneem. Dit is die probleem wat die vasteland teen 2050 in die gesig gaan staar, het prof Jaco Hoffman van die Optentia-navorsingsfokusarea tydens ‘n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-vir-vroue-sentraal-tydens-g20-sessie-die-nwu
Bemagtiging vir vroue sentraal tydens G20-sessie by die NWU
2025-04-30 ’n Sentrum vir Diversiteit en Identiteit word tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) gestig, wat beteken dat akademiese kanale vir vroue en mense met gestremdhede geskep word en moeite gedoen word om ekonomiese gelykheid en insluiting te verseker. Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/16-dae-van-aktivisme-gbv-behoort-iets-van-die-verlede-te-wees
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
2022-12-07 Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-titelborg-vir-die-noordwes-drake-se-plaaslike-wedstryde-2025-benoem
NWU as titelborg vir die Noordwes Drake se plaaslike wedstryde in 2025 benoem
2025-02-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy toewyding om die North West Dragons te ondersteun as die franchise se titelborg vir die 2025 binnelandse spele beklemtoon. Die vennootskap is amptelik op 12 Februarie tydens ’n spesiale bekendstellingsgeleentheid by…http://news.nwu.ac.za/nwu-shines-again-top-seven-rankings
NWU shines again in the top seven in rankings
2024-11-20 The North-West University (NWU) is still among the cream of the crop locally and internationally. The latest rankings of the ShanghaiRanking Consultancy again placed the NWU among the top seven South African universities in its 2024 Academic Ranking of World…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://news.nwu.ac.za/af/sadilar-en-nwu-stel-die-digitale-humaniora-oop-opvoedkundige-hulpbronne-se-kampioene-inisiatief
SADiLaR en NWU stel die Digitale Humaniora Oop Opvoedkundige Hulpbronne se Kampioene-inisiatief bekend
2022-04-11 Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) en die UNESCO-leerstoel vir Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne (OOH) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het tans hulle eerste inname by hulle Kampioene-inisiatief van Digitale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://education.nwu.ac.za/faculty-education/distance-ro-2026
Distance R&O 2026
2026-02-03 REGISTRATION PERIOD AND ORIENTATION PROGRAMME 2026 Distance Students The Faculty of Education invites all first-year distance students to attend the online Registration and Orientation (R&O) Programme for the 2026 academic year. Date:…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-mees-toegewydes-ten-opsigte-van-omgewings-en-maatskaplike-verandering
NWU onder die mees toegewydes ten opsigte van omgewings- en maatskaplike verandering
2022-10-27 Universiteite het ’n deurslaggewende rol om te speel om oplossings vir dringende omgewings- en maatskaplike vrae te kry. Die jongste ranglys deur die Quacquarelli Symonds-agentskap (QS-agentskap) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top- wêreldwye…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering