Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pcddp/navorsing
Navorsing
2020-07-15 [accordion collapsed] Nano- and mikroleweringstelsels: die Pheroid-verhaal Kliënte het ’n aantal produkte in die mark vir farmaseutiese, kosmeseutiese, voedings- en algemene aanvullings vir formulering met behulp van…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/nuusflits
Nuusflits
2021-11-03 3D-drukker die eerste van sy soort in Afrika Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle vasberade is om baanbrekernavorsing op die gebied van gesondheid te doen. Die universiteit het onlangs die Cellink BioX 3D-…http://theology.nwu.ac.za/af/m-d-programmes/missiologie-apologetiek-ekumenies
Missiologie, Apologetiek & Ekumenies
2025-09-18 Missiologiese Perspektief Die bestudering van en uitreiking na mense van verskillende agtergronde en lewensbeskouings wat nie God of sy Woord ken nie, en om hulle op 'n simpatieke apologetiese en holistiese manier te benader, en hul vrae…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/preclinical-drug-development-platform-pcddp/oor-ons
Oor ons
2020-08-25 Doelwitte Prekliniese toetsing asook die potensie-evaluering van biologiese produkte is afhanklik van die daarstelling van die aanvaarde internasionale in vitro- en in vivo-modelle. Hierdie platform het ten doel om: As ’n nasionale…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/occupational-hygiene
Tuis
2025-04-11 Oorsig Beroepshigiëne kan gedefinieer word as die multidissiplinêre wetenskap wat gemoeid is met die antisipasie, identifisering, evaluering en beheer van gevare in en om die werksplek wat nadelig vir die gesondheid van die werkers, die gemeenskap en die…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-moet-vinnig-bedwang-gebring-word
Geweld moet vinnig in bedwang gebring word
2021-07-13 Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacen/oor-ons
Oor ons
2018-02-20 Hierdie navorsingsentiteit het in 1999 tot stand gekom, toe die eerste fokusareas, op grond van bewese navorsingsuitsette, geïdentifiseer is. Gedurende die eerste vyf bestaansjare, het ‘n aantal omwentelinge plaasgevind, onder andere…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-ding-mee-vir-more-se-sukses
Studente-entrepreneurs ding mee vir môre se sukses
2024-03-06 en Vukosi Mathale Die vyfde jaarlikse Leopards Lair®-kompetisie waar studente hulle besigheidsidees voorlê, het op 1 September 2023 plaasgevind en is gesamentlik deur die TTIS, die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die Noordwes-Universiteit (NWU…http://theology.nwu.ac.za/af/eenheid-reformatoriese-teologie-en-ontwikkeling-sa-samelewing/oor-ons
Oor ons
2021-06-14 Navorsingsfokus Die Eenheid vir Reformatoriese Teologie en die Ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Samelewing streef daarna om ʼn teologies-wetenskaplike bydrae te lewer tot belangrike debatte in Suid-Afrika. Afrika-…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/auther/volhoubare-gemeenskapsontwikkeling-betrokkenheid
Volhoubare Gemeenskapsontwikkeling en -betrokkenheid
2020-10-02 Oorsig Daadwerklike volhoubare gemeenskapsontwikkeling kan slegs realiseer indien die gemeenskappe volle vennote en drywers van ontwikkelingsprosesse word en nie blote ontvangers of deelnemers bly nie. ’n Onder-na-bo benadering…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-land-land-reform-and-remembering-our-relationship-land
Openbare lesing: ''Land, Land Reform and (Re)membering our Relationship with land''
2024-09-04 Die Bevolking en Gesondheid-navorsingsentiteit by die Noordwes-Universiteit (NWU) was op Woensdag 28 Augustus 2024 die gasheer vir ’n openbare lesing wat deur dr Jackson Sebola-Samanyanga, senior lektor in die Departement van Stads- en Streeksbeplanning aan…http://humanities.nwu.ac.za/government-studies/events
Events
2026-03-17 K9 units could give struggling police force more bite 16 March 2026 2024 Winner: A personal and academic journey into housing 05 February 2026 NWU Master’s student represents South Africa at BRICS Research Institute Debate…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/huidige-projekte-african-predict
Huidige projekte | African-PREDICT
2019-11-22 .col-sm-6.twitter { background-color: #F2F2F2; padding: 10px; } Oor African-PREDICT African-PREDICT studie (African PRospective study on the Early Detection and Identification of Cardiovascular disease and…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/farmasie/doen-aansoek-om-aptekerswese-te-studeer
Doen aansoek om Aptekerswese te studeer
2026-04-30 [accordion collapsed] Toelatingsvereistes vir die Baccalaureus in Farmasie (BPharm) Die volgende minimum vereistes moet ALMAL nagekom word om vir toelating tot die BPharm-graadprogram aan die NWU oorweeg te word: Nasionale Senior Sertifikaat (…http://theology.nwu.ac.za/af/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/missiologiese-perspektiewe
Missiologiese Perspektiewe
2024-02-01 Fokus: Die verstaan van en uitreik na mense uit verskillende agtergronde met verskillende lewensbeskouings wat nie die Here of sy Woord ken nie, en om op ʼn simpatieke apologetiese en holistiese manier hulle vrae en beskouings vanuit die evangelie te…http://theology.nwu.ac.za/theology/open-distance-learning
Open Distance Learning
2020-04-06 Theology - Open Distance Learning The North-West University's Unit for Open Distance Learning creates the opportunity for theological education for all. If you are a theological student or wish to become a missionary or youth worker…http://news.nwu.ac.za/nwu-participates-microcredentials-development-southern-africa
NWU participates in microcredentials development in Southern Africa
2025-03-28 Change is fast and constant in the new world of work, and degrees no longer safeguard job security or ensure skills relevance. Continued learning, upskilling and reskilling after graduation are essential. Microcredentials could be the answer.…http://health-sciences.nwu.ac.za/hart/symposium
Symposium
2022-08-30 HART Symposium A decade of hypertension research: Reflecting on the past to strengthen the future 19 - 20 September 2022 Prof Neil Poulter London, UK Biosketch × Prof. Neil Poulter Professor of Preventive…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa/aansoekproses-nagraadse-studies
Aansoekproses vir nagraadse studies
2024-07-01 Die volgende proses moet gevolg word om aansoek te doen vir meestersgraad- of doktorale studie: Doen aanlyn aansoek by Gevorderde gradetoelatings https://studies.nwu.ac.za/postgraduate-studies https://studies.nwu.ac.za/studies/how-apply-online…http://engineering.nwu.ac.za/11th-renewable-energy-postgraduate-symposium/links-video-presentations