Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte/sejako-j-senatle-sc
Sejako J Senatle SC
2024-06-28 Hy is tans Senior Advokaat en het voorheen privaat gepraktiseer as 'n advokaat, staatsadvokaat en aanklaer sowel as klerk van die hof, hoftolk en staatsaanklaer vir die departement van justisie. Sy huidige professionele aktiwiteite sluit in om 'n kommissaris by die Suid-Afrikaanse Regshervormingskommissie te wees. Dr Senatle se huidige en…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sy-soort-jagstudie-werp-lig-op-jagters-se-perspektief
Eerste-in-sy-soort-jagstudie werp lig op jagters se perspektief
2025-03-17 • Jagters, veral internasionale jagters, glo dat hulle plaaslike gemeenskappe bevoordeel. • Internasionale jagters bestee tot vier keer meer per besoek as plaaslike jagters. • Internasionale jagters beskou hul impak as groter as plaaslike jagters. •…http://news.nwu.ac.za/af/spoedige-ekonomiese-hervormings-moet-geimplementeer-word-vir-beter-groeivooruitsigte
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
2024-03-06 “Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP)…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-verlaging-van-die-rentekoers-was-die-regte-besluit
Voortsetting van verlaging van die rentekoers was die regte besluit
2025-08-01 Die besluit van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 31 Julie om weer eens die rentekoerse met ’n verdere 25 basispunte (bps) te verlaag, is in die huidige omstandighede die regte besluit vir die ekonomie. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-word-deel-van-die-pan-suid-afrikaanse-taalraad
Navorsers word deel van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
2022-07-25 Die liefde wat twee navorsers van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLAR) vir taal het en hulle vasberadenheid om dit te bevorder en te ontwikkel, het ’n verdere inspuiting gekry met hulle insluiting op twee taalliggame van die Pan-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-waarnemende-visekanselier-ontvang-internasionale-toekennings-vir-uitmuntende-navorsing
NWU se waarnemende visekanselier ontvang internasionale toekennings vir uitmuntende navorsing
2022-05-04 Die waarnemende visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Linda du Plessis, stel sonder twyfel ’n voorbeeld nadat sy haar tweede doktorsgraad in 2020 ontvang het. Sy is ook deur twee internasionale akademiese instellings en verenigings vir die…http://news.nwu.ac.za/af/moenie-dat-die-feesseisoen-se-treurmares-jou-finansiele-norm-word-nie
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
2022-12-07 Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies…http://news.nwu.ac.za/af/voormalige-bokkaptein-adriaan-strauss-kry-sy-mba-die-nwu-met-onderskeiding
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
2024-07-31 Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang. Die gradeplegtigheid het…http://news.nwu.ac.za/af/stabiele-rne-saam-met-beleidsekerheid-sal-sakevertroue-maksimaliseer
Stabiele RNE saam met beleidsekerheid sal sakevertroue maksimaliseer
2024-06-19 Nadat ’n uiters geslaagde vrye, regverdige en vreedsame waterskeidingsverkiesing op 29 Mei gehou is, onderneem Suid-Afrika nou om ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) saam te stel om ’n verkiesingsuitkoms te navigeer waar geen enkele party ’n meerderheid…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-athletes-shine-caa-african-athletics-championships
NWU athletes shine at CAA African Athletics Championships
2022-06-23 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Afrika-atletiekkampioenskap van die CAA wat onlangs in St Pierre, Mauritius gehou is. Dit is die derde keer dat Mauritius die gasheer was van die geleentheid nadat die 1992…http://news.nwu.ac.za/af/geoktrooieerde-rekenmeesters-blink-nasionaal-uit
Geoktrooieerde rekenmeesters blink nasionaal uit
2023-04-04 Die Noordwes-Universiteit (NWU) lewer steeds geoktrooieerderekenmeesterstudente van die hoogste gehalte, soos duidelik blyk uit die resultate van die Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (…http://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontgin-nuwe-hoop-wes-kaap-se-delft-omgewing
NWU ontgin nuwe hoop in Wes-Kaap se Delft-omgewing
2019-04-24 ’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-taalhulpbronne-vir-die-vier-suid-afrikaanse-nguni-tale
Nuwe taalhulpbronne vir die vier Suid-Afrikaanse Nguni-tale
2022-07-20 Beter tegnologie-instrumente is op pad vir Suid-Afrika se vier Nguni-tale. Navorsing wat by die Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen word, help met die invul van die ontbrekende skakels oor hoe hierdie tale gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-betrek-afrika-bevolkings-voorheen-eurosentriese-selnavorsing
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
2023-07-31 Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke…http://news.nwu.ac.za/af/bewustheid-en-kennis-die-wapens-teen-mensehandel
Bewustheid en kennis die wapens teen mensehandel
2017-03-29 Mensehandel is ’n ernstige misdaad en ’n ernstige skending van menseregte. Duisende mans, vroue en kinders is elke jaar die slagoffers van mensehandelaars – in hulle eie lande asook in die buiteland. Ongelukkig is mensehandel ook in Suid-Afrika ’n…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-fokus-op-griekse-papirologie
Openbare lesing fokus op Griekse papirologie
2018-02-14 Die Skool vir Antieke Taal en Teksstudie van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie is die tuiste van toonaangewende kundiges oor klassieke Latyn, antieke Grieks en die tale van die antieke Nabye Ooste. Een so ’n kundige is dr Isabella Bonati…http://sport.nwu.ac.za/af/karate
Karate
2024-08-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Karate het in gewildheid in Afrika toegeneem, veral in Suid-Afrika en Ghana. Karate is ’n tipe vegkuns wat in Japan ontwikkel het, veral op die Ryukyu-eiland, wat nou as Okinawa bekend staan. Karate het sy debuut as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
2022-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-vestig-die-aandag-op-migrante-en-hul-geestesgesondheidsuitdagings