Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-township-op-%25E2%2580%2599n-keer
Oorbrug die digitale gaping een township op ’n keer
2018-02-01 As die jongste HUB nóg van Projek Isizwe[HC1] , die innoverende niewinsgewende organisasie (NWO) agter Afrika se suksesvolste gratis Wi-Fi-netwerk, rig Dudu Mkhwanazi (26) haar visier daarop om die digitale gaping in Suid-Afrika te oorbrug. Meer nog, sy…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://theology.nwu.ac.za/af/teologie/toets-ej-cloned
Toets EJ - Cloned
2025-08-15 How to access a new Drupal 8 site (This is for testing purposes before the website is to be set up as the new production website.) (You…http://news.nwu.ac.za/af/fort-fanie-n-opslagplek-van-punte-vir-die-nwu-eagles
Fort Fanie ’n opslagplek van punte vir die NWU Eagles
2024-03-13 Die NWU Eagles se haakplekkie teen die Shimlas ’n week gelede is op Maandag 11 Maart by die Fanie du Toit Sportterrein met ’n verkwikkende sakvol punte teen Wits opgevolg. Die Eagles het Potchefstroom laat skitter met sewe drieë teen die besoekers van…http://news.nwu.ac.za/af/geskiedkundige-versameling-werp-lig-op-die-lewe-n-duitse-interneringskamp
Geskiedkundige versameling werp lig op die lewe in ’n Duitse interneringskamp
2022-03-18 Hulle is gevange geneem, van hulle geliefdes afgesny en saam met duisende ander in luisbesmette kampe opgesluit. Dit was die werklikheid vir talle Duitse mans wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika gewoon het toe die regering…http://news.nwu.ac.za/af/planne-vir-die-nwu-mediese-skool-op-koers
Planne vir die NWU Mediese Skool op koers
2021-04-06 Die impak van die Covid-19-pandemie en die geweldige spanning en las wat dit op Suid-Afrika se mediese kundiges geplaas het, het die Noordwes-Universiteit (NWU) se saak vir ’n mediese skool in Noordwes dramaties versterk. Amptelike NWU-dokumente beweer dat…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-pret-en-plesier-die-kfc-mini-krieket-manier
Howzat! Pret en plesier die KFC mini-krieket-manier
2019-09-11 ʼn Menigte klein krieket-karnallies toegerus met kolwe, beenskutte en paaltjies gaan eersdaags op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Op Saterdag, 14 September, sal meer as 520 jong…http://theology.nwu.ac.za/studentstheology/theology-sac
Theology-SAC
2026-04-14 Student Academic Chapter The Faculty for Theology has its own and unique Student Association of which all the students at the Faculty are members. The Student Association is part of the Campus Student Committee and has representation on all three…http://news.nwu.ac.za/af/lewendige-debat-tydens-die-vierde-jaarlikse-nwu-leierskapsberaad
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
2018-10-12 As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap. Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-die-voortou-met-internasionale-konferensie-oor-inligtinggeletterdheid
NWU neem die voortou met internasionale konferensie oor inligtinggeletterdheid
2019-07-11 In sy poging om bekend te staan as ’n internasionale universiteit wat vir betrokke vakkundigheid onderskei word, gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) in September die 2019-weergawe van die Internasionale Konferensie oor Inligtingsgeletterdheid (ICIL)…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-bevorder-samewerkende-navorsing-die-geesteswetenskappe
Groot toekenning bevorder samewerkende navorsing in die Geesteswetenskappe
2023-06-13 Twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n spesiale toekenning ontvang wat hulle samewerkende navorsing nasionaal en internasionaal ’n hupstoot sal gee. Dr Yolandi Coetser en dr Laura Phillips, navorsers by die Maatskaplike Transformasie-…http://news.nwu.ac.za/af/rachael-veroorsaak-groot-golwe-die-oop-water
Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water
2023-07-07 As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem. Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan…http://theology.nwu.ac.za/theology/deans-welcome
Dean's Welcome
2026-02-12 The Faculty of Theology is under the guidance of Prof Risimati Hobyane as Dean of the Faculty. He welcomes you to our faculty in the message below. Prof Risimati Hobyane Executive Dean Dear students and site…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://news.nwu.ac.za/af/die-verbetering-van-dienslewering-die-openbare-sektor-hierdie-navorser-se-doelwit
Die verbetering van dienslewering in die openbare sektor is hierdie navorser se doelwit
2023-03-02 Swak dienslewering is ’n probleem in Suid-Afrika, maar een akademikus by die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Costa Hofisi, doen iets daaromtrent. Met behulp van sy navorsingkundigheid gaan hy poog om ’n bydrae tot die verbetering van dienslewering in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-regering-het-beperkte-opsies-gehad-toe-die-inperkingsmaatreels-na-vlak-4-opgeskuif
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
2021-06-28 “Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.” Prof Raymond Parsons,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/die-nuwe-onbekende-w%C3%AAreld-van-werk