Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/omvattende-plan-kan-dalk-die-keerpunt-vir-energie-uitdagings-wees
Omvattende plan kan dalk die keerpunt vir energie-uitdagings wees
2022-07-26 President Cyril Ramaphosa se plan om die uitgerekte elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika op te los, kan die keerpunt wees om die land se vermoë te bevorder om met groter sukses sy energie-uitdagings die hoof te bied. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://health-sciences.nwu.ac.za/centre-human-metabolomics/organic-acid-profiling
Organic Acid Profiling
2026-05-21 [accordion collapsed] Quantitative Organic acids – Urine Test: Quantitative Organic Acids URINE (Includes orotic acid) Mnemonic: POAu NHRPL Tariff code…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
2024-11-07 Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld. In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/besluit-om-die-rentekoers-te-verhoog-dra-n-sterk-boodskap-oor-die-hantering-van-inflasie-uit
Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit
2022-11-25 “In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.” Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://news.nwu.ac.za/af/eenheid-vir-voortgesette-opleiding-n-konstante-die-verskaffing-van-geleenthede-vir-die-opgradering
Eenheid vir Voortgesette Opleiding ’n konstante in die verskaffing van geleenthede vir die opgradering van vaardighede
2023-03-08 Tyd is ’n kommoditeit wat nie oral ewe volop is nie. Die tyd wat jy het, moet optimaal benut word, veral in ’n vinnige wêreld waar die deurlopende ontwikkeling van ’n mens se vaardighede noodsaaklik is om in die werkplek relevant te bly. Ons woon in ’n wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/die-dekade-van-gesonde-veroudering-verantwoordelikhede-en-vooruitsigte-vir-die-afrika-wat-ons-wil
Die dekade van gesonde veroudering – verantwoordelikhede en vooruitsigte vir die Afrika wat ons wil hê
2024-02-27 Terwyl Afrika ’n vasteland met ’n snelgroeiende bevolking jong mense is, is dit noodsaaklik dat die streek aandag aan die wêreldwye agenda oor veroudering gee. Die Verenigde Nasies het die jare 2021 tot 2030 as die “Dekade van Gesonde Veroudering” verklaar…http://news.nwu.ac.za/af/auther-se-webinare-pas-die-teorie-vir-navorsers-studieleiers-en-studente-die-praktyk-toe
AUTHeR se webinare pas die teorie vir navorsers, studieleiers en studente in die praktyk toe
2022-08-10 Wat help teorie as dit nie prakties toegepas word nie? Dit is veral waar vir diegene wat in die gesondheidswetenskappe studeer of werk. Die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) bied regdeur die…http://health-sciences.nwu.ac.za/irims/research-integrity-documents
Research integrity documents
2023-02-28 NWU documents and templates relating to research integrity NWU Behavioural Manual NWU Policy on Student Discipline, 26 September 2019 NWU Policy on Academic Integrity, 27 September 2018 revised 2021 Manual for Higher Degrees Studies, 2020. The…http://news.nwu.ac.za/af/ondersteuning-en-leiding-van-die-nwu-gemeenskap-maak-graderingsreis-makliker
Ondersteuning en leiding van die NWU-gemeenskap maak graderingsreis makliker
2023-04-28 Die vakgroep Inligtingstelsels aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het in prof Joshua Chukwuere sy eerste Y2-gegradeerde van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) gekry. Hy is in inligtingstelsels, en spesifiek in ontluikende en digitale tegnologieë, aan…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/munisipaliteite-moet-die-belangrikheid-van-vullissmouse-erken
Munisipaliteite moet die belangrikheid van vullissmouse erken
2022-10-28 Meer as 100 000 mense in Suid-Afrika begin om die vullissmoussektor as bron van werk te gebruik. Dit is volgens Nonhlanhla Ngcobo, ’n PhD-student en navorser by die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en omgewingsvolhoubaarheid (Cities, Law…http://news.nwu.ac.za/af/minderheidsiening-van-die-mbk-was-n-beter-oordeelsbesluit
Minderheidsiening van die MBK was ’n beter oordeelsbesluit
2025-09-19 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 18 September besluit (met ’n 4- teen 2-stemming) om vir eers sy rentekoersverlagingingsiklus te staak. In sy kommentaar op die besluit sê prof…http://news.nwu.ac.za/af/waarna-ekonome-die-begrotingstoespraak-gaan-soek
Waarna ekonome in die Begrotingstoespraak gaan soek
2024-02-26 Professor Waldo Krugell, ’n ekonoom by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), gee ’n vooruitskouing oor wat verwag kan word wanneer die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 21 Februarie sy 2024…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ekonoom-%25E2%2580%2593-die-problematiese-tendens-van-ekonokrasie
NWU ekonoom – die problematiese tendens van ekonokrasie
2019-03-28 Sien jy sake wat op die land se ekonomie betrekking het as irrelevant vir die publiek? Voel jy die ekonomie moet eerder slegs in die hande van opgeleide ekonome gelaat word? Indien dit jou beskryf, ervaar jy die negatiewe impak van ekonokrasie.…http://news.nwu.ac.za/af/korrekte-oordeel-beperk-die-tempo-van-rentekoersverhoging
Korrekte oordeel beperk die tempo van rentekoersverhoging
2023-01-27 “Soos te wagte het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) voortgegaan met sy siklus van rentekoersverhogings, met ’n styging van 25 basispunte (bsp) in plaas van die hoër opsie van 50 bsp wat ook wyd bepleit is.”…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskappe-baat-die-nwu-se-ontwikkelingsprojekte
Gemeenskappe baat by die NWU se ontwikkelingsprojekte
2023-04-28 Suid-Afrika ervaar moeilike uitdagings wat vereis dat die volgende geslag universiteitsgegradueerdes opgeleide leiers met uitgebreide vermoëns moet wees om met gemeenskappe saam te werk sodat probleme opgelos kan word en daar verandering kan kom. …http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-besigheidskool-ontvang-nog-n-internasionale-akkreditasie
Die NWU Besigheidskool ontvang nog ’n internasionale akkreditasie
2023-05-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het onlangs sy akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang. Die NWU Besigheidskool is deur die senior bestuurder vir Akkreditasie en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-konvokasie-ontbyt-op-die-tafel
NWU-konvokasie: ontbyt is op die tafel!
2018-10-25 Die terme “alumna” of “alumnus” verteenwoordig baie meer as blote titels. Dit is nie slegs ’n deel van jou akademiese verlede nie, maar ook van jou professionele toekoms. Kortom: dit verteenwoordig ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou…http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders