Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-haar-passie-en-innovasie-haar-tweede-natuur
Navorsing is haar passie, en innovasie haar tweede natuur
2019-08-26 Google het net 0,50 sekondes nodig om te reageer op die soekterme “Verona Leendertz”. Uit dié resultate is dit duidelik dat prof Verona Leendertz passievol is oor professionele ontwikkeling – hetsy haar eie is as kundige op die gebied van opleiding en…http://news.nwu.ac.za/af/poppe-bevorder-leer-vir-jong-kinders
Poppe bevorder leer vir jong kinders
2019-10-18 Dit was iets om te sien. Toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, het die kleintjies by die El Shaddai Laerskool in Vanderbijlpark hul asems opgehou en die ogies het geblink. Dit was tyd vir die kleurvolle poppe om te praat en vir klein…http://news.nwu.ac.za/af/entrepreneursukses-vir-nwu-alumnus-thabiso
Entrepreneursukses vir NWU-alumnus Thabiso
2018-04-18 Thabiso Kgabung (27) het drie jaar lank vanuit die gerief van ’n lesingsaal vir die werksomgewing voorberei met die hoop dat wanneer hy sy graad verwerf het, hy ’n werksaanbod in sy voorkeur-studiegebied sou kry. Die werklikheid het hom egter geleer dat…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toekenning-om-wereldwye-siekte-hok-te-slaan
Nuwe toekenning om wêreldwye siekte hok te slaan
2022-04-13 Bertie Jacobs Malaria is ’n dodelike siekte wat wêreldwyd voorkom, en menselewens en die ekonomieë vernietig van die lande waar dit floreer. Volgens die jongste syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) was daar in 2020 241 miljoen…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/tale
Tale
2023-09-19 Die 2022-aansoeke vir die Departement van Sport, Kuns en Kultuur se taalbeurs is nou oop. Hierdie beurs is spesifiek daarop gemik om 'n bydrae te maak tot voltydse voorgraadse sowel as voltydse en deeltydse Honneurs- en MA-studente van taalstudies aan die…http://news.nwu.ac.za/af/wespe-help-om-metaalkontaminasie-te-bepaal
Wespe help om metaalkontaminasie te bepaal
2021-09-22 Wespe (perdebye) word dikwels as plae beskou, maar hulle kan ’n groot rol in die ekostelsel speel, van bestuiwing totdat hulle ’n skakel in die voedselketting is. ’n Meestersgraadstudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), Yasfir Tarif Nadat, onderneem ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext/autshumato
Autshumato
2021-11-08 Autshumato Autshumato is ʼn projek wat deur die Departement van Kuns en Kultuur geborg word om oopbronvertaalsagteware te ontwikkel, vry te stel en te ondersteun om groter toegang tot inligting vir elke Suid-Afrikaner te verskaf…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/re%25C3%25ABls-en-prosedures
Reëls en prosedures
2018-07-12 HPI-toegang Alle lede kry toegang met hulle eie toegangskaart. ENIGE vorm van misbruik daarvan sal ’n boete vir die kaarthouer tot gevolg hê, asook ’n bykomende boete wat deur die kaarthouer betaalbaar is om mede-oortreders te…http://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-mahikeng
Regskliniek Mahikeng
2026-03-20 (function(d, s, id) { var js, fjs = d.getElementsByTagName(s)[0]; if (d.getElementById(id)) return; js = d.createElement(s); js.id = id; js.src = "//connect.facebook.net/en_US/sdk.js#xfbml=1&version=v2.9"; fjs.parentNode.…http://news.nwu.ac.za/af/n-blywende-gedenkgeleentheid-om-ons-personeel-en-studente-te-eer
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
2024-03-06 Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is. Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede…http://news.nwu.ac.za/af/vaardighede-ki-en-masjienleer-nodig-om-afrika-se-waterhulpbronbestuur-te-verbeter
Vaardighede in KI en masjienleer is nodig om Afrika se waterhulpbronbestuur te verbeter
2024-02-27 Water is ’n beperkte natuurlike hulpbron, en vir Afrika om sy bestuur van hierdie hulpbron te verbeter, is dit nodig dat instellings vir hoër onderrig vaardighede in kunsmatige intelligensie (KI) en masjienleer onderrig en omarm. Dit is een van die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/actuarial-science/aktuari%25C3%25ABle-wetenskap
Aktuariële Wetenskap
2022-04-12 Die toekoms is onseker; sommige gebeurtenisse wat gaan plaasvind, is ongewens. Risiko is die moontlikheid dat iets ongewens gaan gebeur. Aktuarisse is kenners van: evaluering van die waarskynlikheid van toekomstige gebeure; die ontwerp van…http://news.nwu.ac.za/af/jong-karateka-mik-na-goud
Jong karateka mik na goud
2018-04-18 Talle karatekas droom daarvan, maar baie min kry ooit die geleentheid om die Land van die Opkomende Son te besoek. Stephen Moeketsi, ’n finalejaar-BEd-student van die Noordwes-Universiteit (NWU), is een van die min gelukkiges wat die tuiste van karate,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-bepleit-verbeterde-sorg-vir-pasiente
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
2025-07-02 Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep. Dr Sabelile…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-trap-shimlas
Eagles trap Shimlas
2022-03-16 Die doeltreffendheid van die styl van rugby wat die Shimlas tot dusver gespeel het, is uit alle oorde geloof. Gesaghebbendes het hulle ondernemende speelstyl geprys, asook hulle bereidwilligheid om met die bal te hardloop. Hulle verlies teen Wits het ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bloedparasiete-kom-al-hoe-meer-afrika-wildehonde-voor
Bloedparasiete kom al hoe meer by Afrika-wildehonde voor
2022-02-22 Volgens dr Edward Netherlands en sy kollegas van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is daar onlangs aangetoon dat bloedparasiete algemeen by die Afrika-wildehondbevolkings voorkom. Hulle studie oor…http://news.nwu.ac.za/af/viva-las-vegas-trio-op-pad-na-golden-key-internasionale-beraad
Viva Las Vegas! Trio op pad na Golden Key internasionale beraad
2017-07-27 Siboniso Jam-Jam, Sphumelele Ngomane en Kgomotso Mashigo is op pad om op ’n belangrike internasionale avontuur te vertrek deur die jaarlikse Golden Key internasionale beraad van 2017 in Las Vegas, Nevada by te woon. Die driemanskap – almal studente van…http://news.nwu.ac.za/af/kundiges-bespreek-sa-se-huidige-stand-van-sake
Kundiges bespreek SA se huidige stand van sake
2018-03-12 > Suid-Afrika staan by ’n kruispad. Een pad lei na ’n ontwikkelende land wat deur voortgesette ekonomiese groei en stabiliteit gekenmerk word, terwyl die ander deurtrek is met politieke en ekonomiese onsekerheid. Die feit is egter steeds dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-vlagskip-navorsingsprojekte-lewer-n-bydrae-tot-sa-se-toekoms
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
2022-12-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak. Prof Jeffrey Mphahlele,…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-bied-konferensie-vir-suider-afrikaanse-regsdosente-aan