Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/wat-ouers-moet-weet
Wat ouers moet weet
2024-07-04 [accordion collapsed] Bekendstelling: Eerstejaarregsstudente Dit is ʼn voorreg om u as deel van die uitgebreide NWU familie te verwelkom. Ons het dit goed gedink om sekere basiese inligting aan u deur te gee sodat u, u eerstejaar kan ondersteun…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-steeds-n-afname
Wesensinflasie toon steeds ’n afname
2023-06-21 Dit is welkome – maar nie onverwagte nie – nuus dat die wesensinflasie (VPI) vir Mei steeds ’n afname toon.” In sy kommentaar op die VPI sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat hoewel voedselkoste hoog…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-presidentsvrou-woon-nwu-gradeplegtigheid
Suid-Afrika se presidentsvrou woon NWU-gradeplegtigheid by
2019-05-02 “Ons mense moet vaardighede aanleer en hulself opvoed. Dit is die enigste manier hoe ons internasionaal kan kompeteer, ons regmatige rol op ons kontinent kan inneem en ons mense sal ophef.” Só sê die presidentsvrou van Suid-Afrika, dr Tshepo Motsepe, wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi-benoni
Afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi in Benoni
2023-03-13 Afrika se toppluimbalspelers – waaronder drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) – het van 13 tot 29 Februarie by die John Barrable-saal in Benoni aan die Oos-Rand bymekaargekom om vas te stel wie ’n pluimbalraket die beste kan swaai. Die…http://news.nwu.ac.za/af/afname-belegging-dui-op-groter-risikos-vir-groeivooruitsig
Afname in belegging dui op groter risiko’s vir groeivooruitsig
2023-07-26 Die Nedbank Capital Expenditure Project Listing, wat ’n dramatiese afname in vastebeleggingsaktiwiteite in die eerste helfte van 2023 toon, laat ’n sterk rooi lig oor toekomstige beleggings- en groeitendense in die Suid-Afrikaanse ekonomie flits. Dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pak-stryd-teen-gbv-aan
NWU pak stryd teen GBV aan
2021-04-07 Tydens die eerste drie weke van die staat van inperking verlede jaar, was die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBV) saam met hulle molesteerders ingeperk, met geen plek om weg te kruip nie. Gedurende daardie tydperk het die regering se…http://news.nwu.ac.za/af/itsoseng-gemeenskapsprojek-nwu-span-saam-om-hoop-te-bring
Itsoseng gemeenskapsprojek: NWU span saam om hoop te bring
2022-08-19 Die wit bussie skommel tot stilstand voor die hoekerf in Drieziek in Orange Farm. Melinda du Toit, PhD-student by die Optentia Navorsingsfokusarea aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en Hannes du Toit, dosent by die Ingenieurswese Fakulteit van dieselfde…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
2021-09-22 Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels. Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-topstudentepreneur-deel-advies
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – topstudentepreneur deel advies
2020-11-16 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/groot-eer-vir-ontluikende-navorser
Groot eer vir ontluikende navorser
2023-11-14 Maricélle Botes se lang reis saam met die Noordwes-Universiteit (NWU) het vrugte gedra. Hierdie finalejaar-PhD-student by die navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) met ’n toekenning vir…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2019-jou-nwu-entrepreneursreis-begin-hier
EWP 2019: jou NWU-entrepreneursreis begin hier
2019-02-11 Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan se teiken wil bereik om teen 2030 elf miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/kip2019-vier-internasionale-interdissiplin%25C3%25AAre-samewerking
KIP2019 vier internasionale interdissiplinêre samewerking
2019-10-25 In ooreenstemming met die Noordwes-Universiteit (NWU) se droom om ’n internasionaal-erkende universiteit te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek, het die Optentia-navorsingsfokusarea…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-ondersteunde-leer-bevoordeel-studente-sowel-instelling
Tegnologie-ondersteunde leer bevoordeel studente sowel as instelling
2017-03-29 Navorsers in die nuwe navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU), TELIT-SA, is hard aan die werk om nie net die entiteit te vestig nie, maar ook om sy reikwydte en impak uit te brei. TELIT-SA fokus op die teorie en praktyk van leertegnologieë…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-onderrig-beroepshigiene-zambie
NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië
2022-12-13 Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen…http://news.nwu.ac.za/af/dr-bismark-tyobeka-oor-suid-afrika-se-toekoms-met-kernkrag-0
Dr Bismark Tyobeka oor Suid-Afrika se toekoms met kernkrag
2022-09-14 Die debat oor kernkrag is nou al meer as ’n driekwarteeu aan die gang. Voorstanders daarvan hemel steeds die deugde daarvan op, terwyl dié wat daarteen gekant is, vas glo dat die risiko’s swaarder as die voordele weeg. Die bekende kernerenergiekundige…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://sport.nwu.ac.za/af/basketbal
Basketbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Basketbal het ontwikkel in een van die sportsoorte in die wêreld waaraan die meeste mense deelneem en lewer merkwaardige wêreldwye ikone. Ten spyte van sy Kanadees-Amerikaanse geskiedenis, is…http://news.nwu.ac.za/af/professor-sit-nwu-tradisie-op-gewilde-radioprogram-voort-0