Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/grade-moet-m%25C3%25A9%25C3%25A9r-wees-blote-lisensies-vir-hoop
Grade moet méér wees as blote lisensies vir hoop
2019-08-28 Michelle Groenewald is ’n akademikus op ’n missie om ’n impak te maak. As dosent in ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo sy daarin dat kurrikulumhervorming ’n leierskapsprioriteit vir alle rolspelers in hoër onderwys moet wees. Tydens die…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/ronel-emms-daar-kan-boeke-oor-haar-geskryf-word
Ronel Emms: “Daar kan boeke oor haar geskryf word.”
2023-03-13 Sy is die onbetwiste moederfiguur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Rugbyinstituut. Sy is een van die helde agter die skerms. Sy is die vriendelike gesig wat jou eerste groet. Sy is Ronel Emms, en sy het net soveel aandeel aan die Rugbyinstituut se…http://news.nwu.ac.za/af/sanmarie-visser-volhard-haar-netbaldroom
Sanmarie Visser volhard in haar netbaldroom
2024-04-02 Op die hoek van Ds Abrey Beukes-rylaan en Jan de Klerk-weg in die buurt Oosterville pronk die woorde: “Volhard en Oorwin”. Dít is die leuse wat leerders van Hoërskool Duineveld in die snikhete Upington daagliks sien. Dít is wat die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-gaan-heel-eerste-wetenskap-agter-sportdag-aanbied
NWU-alumna gaan heel eerste Wetenskap agter Sportdag aanbied
2017-07-06 “Sport het die mag om die wêreld te verander. Dit het die mag om te inspireer. Dit het die mag om mense op ’n manier te verenig soos min ander dinge kan doen. Dit praat ’n taal wat almal kan verstaan. Sport kan hoop skep waar daar net wanhoop was.” Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/riaan-genis-dit-sy-tyd
Riaan Genis: Dit is sy tyd
2023-02-24 Dit was so onverwags soos ’n bliksemstraal op ’n sonnige dag. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het ’n paar maande gelede in ’n opwarmingswedstryd teen Wits gespeel. Die gelukbringerkaptein Ruan "Sampie" Swiegers het die span op die veld gelei. Nadat…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand
Fakulteit staan gesin by ná verwoestende brand
2020-06-24 Die personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle harte oopgemaak vir ’n gesin wat feitlik al hulle besittings in ’n verwoestende huisbrand in Mahikeng verloor het. Die brand, wat in die laaste…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
2026-02-10 Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-afdeling-kondig-nuwe-leierskapstruktuur-aan
Jong Alumni-afdeling kondig nuwe leierskapstruktuur aan
2020-06-29 As sterk en toegewyde leierskap ’n vereiste vir ’n geslaagde alumni-afdeling is, dan is die Vaal Alumni-afdeling van die Noordwes-Universiteit (NWU) goed op dreef. Die afdeling het onlangs sy leierskapstruktuur vir die 2020/2021-termyn aangekondig, en…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/icss-2018-bevorder-inter-en-multidissiplin%25C3%25AAre-studies-oor-sosiale-wetenskappe
ICSS 2018: bevorder inter- en multidissiplinêre studies oor sosiale wetenskappe
2018-09-21 Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het saam met die Sosiale Wetenskappe Navorsingsvereniging in Turkye onlangs die 9de internasionale konferensie oor sosiale wetenskappe aangebied. Die konferensie het in…http://news.nwu.ac.za/af/bekende-opvoedkundige-oorlede
Bekende opvoedkundige oorlede
2022-07-07 ʼn Bekende voormalige dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde en viserektor aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus, prof Dewey de Wet, is Saterdag 2 Julie in die vroeë oggendure in sy huis in Potchefstroom oorlede. Prof de Wet het studeer…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-skitter-met-samewerkingspogings
Noordwes-Universiteit skitter met samewerkingspogings
2024-03-19 Die Malawi University of Business and Applied Sciences (MUBAS) het sy University Innovation Pod (UniPod) op sy hoofkampus in Blantyre tydens ’n vrolike en opwindende geleentheid amptelik geopen. Die inhuldiging van UniPod is ’n groot tree vorentoe om, met die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoekom-dit-duidelik-waarom-skaars-rekeningkundige-vaardighede-ontwikkel-moet-word