Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-who-leerstoelprogram-ondersoek-afrika-se-handelspotensiaal
NWU-WHO-leerstoelprogram ondersoek Afrika se handelspotensiaal
2021-03-24 Sedert die Wêreldhandelsorganisasie se leerstoelprogram (WCP) binne die TRADE-navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n paar jaar gelede bekendgestel is, het Afrika ’n sleutelfokusarea vir die WCP se navorsings- en uitreikaktiwiteite gebly…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-deur-na-varsity-netbal-finaal
Eagles deur na Varsity Netbal-finaal
2022-10-12 Hulle was slaggereed! Hulle het ons egter ook laat naels kou. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op Maandag 10 Oktober die verdedigende kampioene, Kovsies, ore aangesit om na die 2022 Varsity Netbal-finaal deur te dring. Die Eagles moes…http://news.nwu.ac.za/af/leenkoste-gaan-waarskynlik-aanhou-styg
Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg
2022-07-22 Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-presteer-goed-peregrine-liga
NWU Vanderbijlpark presteer goed in Peregrine-liga
2018-05-07 Daar word gesê dat sweet plus opoffering gelyk is aan sukses. Wanneer ’n mens na die telkaart van die afgelope naweek kyk, lyk dit asof die rugbyspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark daarmee saamstem. Die kampus het die…http://news.nwu.ac.za/af/franick-en-win%25C3%25A9-%25E2%2580%2593-vinkel-en-koljander-vang-graad
Franick en Winé – vinkel en koljander vang graad
2019-05-03 ʼn Tweeling trek altyd aandag, en so is dit ook die geval met Franick en Winé Steyn. Vyftien jaar nadat dié twee graad 1 saam aangedurf het, het die susters onlangs ook hul gradedag saam gevier tydens die herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-studente-baat-deelname-aan-gemeenskapsdiens
NWU-studente baat by deelname aan gemeenskapsdiens
2018-02-14 Studente baat persoonlik sowel as professioneel as hulle aan liefdadigheidswerk in die gemeenskap deelneem. Sulke aksies dra trouens nie net tot goeie burgerskap by nie, maar ook tot beter probleemoplossingsvaardighede en ’n verbeterde vermoë om in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-praat-oor-haar-b2-nns-gradering
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
2022-12-08 Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://news.nwu.ac.za/af/waarom-vroee-sifting-vir-bloeddruk-kinders-noodsaaklik
Waarom vroeë sifting vir bloeddruk by kinders noodsaaklik is
2022-05-23 Hoë bloeddruk of hipertensie is nie net ’n siekte by volwassenes nie, maar begin tydens die kinderjare en duur tot in volwassenheid. In ’n studie wat deur die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) van die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is,…http://news.nwu.ac.za/af/burger-nou-rugbyinstituut-se-veldmaarskalk
Burger nou Rugbyinstituut se veldmaarskalk
2023-01-27 Dit is ʼn snikhete Donderdagmiddag met die kwik wat so hoog styg soos beurtkraggemoedere. Die Rugbyinstituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) se spankamer, aikona, oorlogkamer, is egter koel. ʼn Tafelgrootte replika van ʼn rugbyveld begroet jou as jy instap,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gasheer-vir-curro-esports-indaba-2024
NWU gasheer vir Curro Esports Indaba 2024
2024-03-15 Curro is die toonaangewende onafhanklikeskoolnetwerk wat ’n reeks opsies bied vir ouers wat na ’n onafhanklike skool soek, en die Noordwes-Universiteit (NWU) het die voorreg gehad om die tweede Curro eSports Indaba aan te bied, wat van Donderdag 29 Februarie…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
2020-07-02 Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2023-09-05 Kurrikulumstudies [accordion collapsed] Oorsig Kurrikulumstudies behels die studie van kurrikulumprosesse - i.e. prosesse wat verband hou met onderrig-leer, assessering, klaskamergebaseerde navorsing en kurrikulering - ter voorbereiding van studente…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-loof-top-akademiese-presteerders
Kampus loof top- akademiese presteerders
2020-03-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek. Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse
Fakulteit Ingenieurswese se vindingrykheid ’n sleutel tot PhD-suksesse
2021-10-28 Vindingrykheid het die wêreld opgebou, vernuf onderhou dit en ons verbeelding sal dit die toekoms in neem. Dit is duidelik uit van die interessante en belangrike PhD’s wat die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese in 2021 opgelewer het.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-hoof-en-visekanselier-sluit-aan-wereldleiers-kernwetenskap-vir-internasionale-webinaar
NWU se Hoof en Visekanselier sluit aan by wêreldleiers in kernwetenskap vir internasionale webinaar
2022-07-06 Die Noordwes-Universiteit se Hoof en Visekanselier, dr Bismark Tyobeka, is deur prominente wêreldleiers in kernaangeleenthede genooi om ʼn paneellid te wees in ʼn internasionale webinaar oor die rol van kern- en radiologieveiligheid in die vreedsame gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/drs-bam-en-petzer-sluit-hoogaangeskrewe-onderwysbevorderingsprogram-aan