Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lubbe-se-baanbrekerswerk-word-internasionaal-erken
Prof Lubbe se baanbrekerswerk word internasionaal erken
2021-08-20 In die lig van Vrouemaand wil ons sê hoe trots ons is op een van ons eie voorste vroue wat vir haar baanbrekerswerk in die reënboognasie internasionaal erken word. Prof Welma Lubbe, professor in die Skool vir Verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/biblioteekbestuurders-deel-hulle-kennis-oor-ki-chili
Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili
2024-07-05 Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho
Besoek lei tot samewerking oor voeding in Lesotho
2023-06-23 Die Afrika-voedingsleierskapprogram (African Nutrition Leadership Programme, ANLP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om doelgerigte leierskapskapasiteit op die Afrika-vasteland te bou. Verteenwoordigers van die ANLP het op 15 en 16 Junie met…http://news.nwu.ac.za/af/n-nuwe-geslag-kampvegters-vir-maatskaplike-geregtigheid-tree-na-vore
’n Nuwe geslag kampvegters vir maatskaplike geregtigheid tree na vore
2024-03-07 Om maatskaplike geregtigheid in ’n ongelyke wêreld te verkry, is dit noodsaaklik om ’n beter wêreld te skep. Ons het ’n nuwe geslag regsleiers nodig wat gereed is om die reg op al sy gebiede en dienste vir mense meer toeganklik te maak. Dit het by die…http://news.nwu.ac.za/af/btmg-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-berekening-wat-sin-maak
BTMG – ’n berekening wat sin maak!
2018-10-25 Vyf jaar ná die bekendstelling van die Noordwes-Universiteit (NWU) se leerprogram, Oorbrug die Wiskunde-gaping, het die vraag na deelname aan die program met rasse skrede toegeneem. Deur hierdie intervensie – ook die BTMG-program genoem – het talle…http://news.nwu.ac.za/af/prof-lebo-gafane-matemane-gaan-mentorskapinisiatiewe-op-internasionale-vlak-lei
Prof Lebo Gafane-Matemane gaan mentorskapinisiatiewe op internasionale vlak lei
2024-04-03 Prof Lebo Gafane-Matemane, medeprofessor in Fisiologie en voorstander van gemeenskapsbetrokkenheid by die Hipertensie in Afrika Navorsingspan (HART) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, is as die nuwe voorsitter van die Internasionale Vereniging vir…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby/galery-van-rugbygeriewe
Galery van rugbygeriewe
2022-05-26 [accordion collapsed] Potchefstroomkampusgeriewe Fanie du Toit-sportgrond Die NWU het een van die mooiste en bes toegeruste sportvelde denkbaar. Die Fanie du Toit-sportgrond dek ongeveer 20 hektaar op die walle van die Mooirivier, wat…http://news.nwu.ac.za/af/pers-dui-uitnemendheid-herinnerings-en-bo-alles-hoop-aan
Pers dui uitnemendheid, herinnerings en, bo alles, hoop aan
2021-12-08 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark as simboliese gebaar van deursettingsvermoë tydens die Covid-19-pandemie pers verlig word. Die ligte sal op…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrikaanse-toerisme-dit-hoe-ons-weer-op-ons-voete-kan-kom
Suid-Afrikaanse toerisme: Dit is hoe ons weer op ons voete kan kom
2023-07-19 Die Covid-19-pandemie het ’n onuitwisbare letsel op die Suid-Afrikaanse toerismesektor gelaat, en hoewel kosmetiese opknapping ’n bietjie van die vorige prag herstel het, is omvattende ingryping steeds nodig om dit tot sy vorige glorie te herstel. Volgens…http://news.nwu.ac.za/af/toppresteerdertrio-deur-internasionale-vereniging-vereer
Toppresteerdertrio deur internasionale vereniging vereer
2019-06-03 Drie studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs die verhoog betree as Taktoekenningswenners van die toonaangewende Golden Key Internasionale Erevereniging. Ammaarah Abba, Tendai Mavhungu en Salome Mofokeng se…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-van-ki-gegenereerde-kennis-met-betrekking-tot-oorspronklikheid-en
Forum ondersoek uitdagings van KI-gegenereerde kennis met betrekking tot oorspronklikheid en outeursreg
2024-03-06 Die Fakulteit Regte en die Fakulteit Geesteswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die aand van Woensdag 27 September die Kunsmatige Intelligensie (KI) Forum gesamentlik aangebied. Die gebeurtenis het om KI-gegenereerde kennis gesentreer…http://news.nwu.ac.za/af/dit-tyd-om-omgewingsregulasies-te-laat-werk
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
2021-09-22 Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die…http://news.nwu.ac.za/af/registrasie-en-ori%25C3%25ABnteringsprogram-%25E2%2580%2593-ons-eerstejaarstudente-belangrik
Registrasie en oriënteringsprogram – ons eerstejaarstudente is belangrik!
2022-08-19 “Ons eerstejaarstudente is belangrik en dus wil ons nie hê dat jy jou eerste jaar aan die universiteit bloot moet oorleef nie – ons wil hê dat vir jou ’n wonderlike ervaring moet wees!” Só sê me Prem Coopoo, die Dekaan van Studentesake aan die…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-opvoedkunde-bedien-%25E2%2580%259Cwarm-drukkies%25E2%2580%259D-%25C5%2589-koppie
Fakulteit Opvoedkunde bedien “warm drukkies” in ʼn koppie
2019-06-25 Die winter is hier en soos wat die kwik val, wend ons onsself telkens na die warmte van ʼn gebreide serp, jas of snoesige kombers. En wanneer dit by die ideale winterkos kom, sal ʼn koppie warm sop of ʼn geurige kerrie deur enigiemand verwelkom en waardeer…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2018-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vir die sewende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se Diamond Arrow-toekenning te ontvang. Die toekenning is by die PMR-…http://sport.nwu.ac.za/af/A%25C3%25ABrobiese-oefeninge
Aërobiese oefeninge
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Aërobiese oefening is ’n vorm van fisieke oefening wat ritmiese aërobiese oefeninge met strek- en kragoefeninge kombineer met die doel om al die elemente van fiksheid (soepelheid, spierkrag en kardiovaskulêre…http://news.nwu.ac.za/af/kansa-relay-life-2019-ons-staan-saam
KANSA Relay for Life 2019: ons staan saam!
2019-07-09 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark gaan op 28 en 29 September weer eens die gasheer vir die streek se KANSA Relay for Life-gebeurtenis in die Vanderbijlpark wees. Die kampus en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) gaan…http://news.nwu.ac.za/af/bestuursrekenmeesters-palm-internasionale-liggaam-se-top-afrikatoekennings
Bestuursrekenmeesters palm internasionale liggaam se top-Afrikatoekennings in
2023-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het homself weer as een van die land se voorste rekeningkunde-instellings onderskei toe die NWU se Skool vir Rekeningkunde en sy Bestuursrekenmeesterskapprogram drie gesogte professionele Chartered Global Management Accountant…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/dienste