Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-dra-statige-visekanselierskleed
Alumnus dra statige visekanselierskleed
2018-02-09 Wanneer rugby-oefening met aandklasse bots, is fyn voetwerk nodig. Prof Henk de Jager – alumnus en nuwe visekanselier en prinsipaal van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) – moes vroeër fyntrap tussen sy sport en die akademie terwyl hy by die…http://news.nwu.ac.za/af/malan-moker-die-lopies
Malan moker die lopies
2021-03-04 Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak. Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-professor-gebruik-stelseldenke-om-die-konsep-van-leer-te-verander
NWU-professor gebruik stelseldenke om die konsep van leer te verander
2022-09-06 Prof Roelien Goede is passievol oor onderwys en het na Potchefstroom verhuis, waar sy in 2001 as dosent in die destydse Skool vir Rekenaarwetenskap, Statistiek en Wiskunde aangestel is. Haar hoofnavorsingsfokus, waarvoor sy in 2018 ’n C2-gradering by die…http://news.nwu.ac.za/af/die-vervanging-van-antibiotika-hoendervoer-met-fulviensuur-kan-boere-en-verbruikers-tevrede-stel
Die vervanging van antibiotika in hoendervoer met fulviensuur kan boere en verbruikers tevrede stel
2024-10-09 Hoenderboere in minderbevoorregte gemeenskappe sukkel om voerkoste laag te hou terwyl hulle in die toenemende verbruikersvraag moet voorsien. ’n Meestersgraadstudent van die NWU het ’n potensiële wen-wen-oplossing ondersoek. Keamogetswe Constance Mokubung…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-begroting-verskaf-basis-om-fiskale-volhoubaarheid-te-bou
Jongste Begroting verskaf basis om fiskale volhoubaarheid te bou
2025-05-22 Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene derde Begroting is in die lig van die huidige omstandighede pragmaties. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. In sy kommentaar op…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-dringend-reageer-en-die-ekonomie-so-trump-bestand-moontlik-maak
Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak
2025-02-11 “Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/matige-groeivooruitsig-beklemtoon-die-dringendheid-van-groeigeorienteerde-beleide-en-projekte
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
2024-01-29 Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly. Prof…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://news.nwu.ac.za/nwu-students%25E2%2580%2599-app-uncovers-sounds-local-artists
NWU students’ app uncovers the sounds of local artists
2019-04-12 South Africa has vast musical talent but all too often, up-and-coming musicians are overshadowed by established artists in the industry. New artists will soon be heard loud and clear if two third-year information technology students from the North-West…http://news.nwu.ac.za/nwu-vaal-and-kfc-mini-cricket-festival-little-cricketers-big-aspirations
NWU Vaal and KFC Mini Cricket Festival: little cricketers, big aspirations!
2019-09-27 When it comes to young cricket talent, the Vanderbijlpark region is well on its way to produce the next AB de Villiers, JP Duminy and Kagiso Rabada. This was evident during the recent KFC Mini Cricket Festival that was hosted at the North-West University’s…http://news.nwu.ac.za/celebrating-importance-women
Celebrating the importance of women
2023-08-18 By Menziwa Msibi The Arts and Culture office on the North-West University’s (NWU’s) Mahikeng Campus recently hosted a Women’s Month celebration event themed “My sister’s keeper”. The purpose of the event was to celebrate women and the importance of…http://www.nwu.ac.za/date/public-lecture-get-publication-accepted
Public Lecture: Get that Publication Accepted!!
2022-08-19 NWU Research Support is proud to announce a Public Lecture titled "Get that Publication Accepted!!", facilitated by Chief Editor Nature Metabolism, Dr Christoph Schmitt. Abstract The chief editor of Nature Metabolism will give background to the…http://www.nwu.ac.za/nwu-alumni/alumni-womens-month-celebration
Alumni Women's Month Celebration
2022-08-24 [accordion collapsed] Dr Wongiwe Ludidi Wongiwe Ludidi has always believed that she has been purposed to ignite greatness in others, thus she has mentored young women for the past 10 years. Wongiwe, who is currently the Executive Director of a…http://news.nwu.ac.za/experts/welma-lubbe
Welma Lubbe
2020-11-23 Welma Lubbe is an associate professor at the North-West University, School of Nursing Science as part of the midwifery team and responsible for neonatal training. Prof Lubbe published over 38 peer-reviewed articles, presented 40 national and 19 international…http://news.nwu.ac.za/transdisciplinary-research-answer-those-%25E2%2580%259Cwicked%25E2%2580%259D-problems-are-so-difficult-solve
Transdisciplinary research: An answer to those “wicked” problems that are so difficult to solve
2019-03-14 Handling change and facing challenges are certainties in South Africa and range from coping with changes in our everyday world to facing severe trauma. Prof Minrie Greeff, head of the Ethics Office of the Faculty of Health Sciences at the North-West…http://news.nwu.ac.za/telit-sa-future-technology-enhanced-learning