Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-personeel-die-seremonie-vir-lede-van-die-golden-key-erevereniging-vereer
NWU-alumni en personeel by die seremonie vir lede van die Golden Key-erevereniging vereer
2024-03-06 Die erkenning van lede van die Golden Key-erevereniging is ’n buitengewone viering van briljantheid wat die voortreflikste denkers en talentvolste individue vir hulle onwrikbare bydraes tot die Golden Key-vereniging vereer. Hoewel elke universiteit sy eie…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-graansoorte-en-geen-honger-die-kollig-die-nwu-se-wereld-ie-dag
Antieke graansoorte en geen honger in die kollig by die NWU se Wêreld IE-dag
2024-05-08 Die Mahikeng- en Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die Wêreld Intellektuele Eiendom Dag-vierings op 25 en 26 April 2024 vele aanbiedings gehad. Hierdie jaar se fokus was op hoe intellektuele eiendom kan help dat die Verenigde…http://news.nwu.ac.za/af/ons-lei-deur-navorsing-die-nwu
Ons lei deur navorsing by die NWU
2022-08-31 By die Noordwes-Universiteit (NWU) speel navorsing nie net ’n deurslaggewende rol in die daaglikse funksionering nie, maar dit is ook waar die universiteit help om die wêreld te verander. Benewens die NWU se magdom navorsingsentrums van uitnemendheid,…http://news.nwu.ac.za/af/n-kykie-die-ekonomiese-kristalbal-vir-2023
’n Kykie in die ekonomiese kristalbal vir 2023
2023-01-17 Dit is moeilik om aan ’n tyd te dink toe daar so baie ekonomiese en politieke strominge was as wat Suid-Afrika nou ervaar waar ons aan die begin van 2023 staan. So sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/pre-tsd-en-die-covid-19-onsekerheid
Pre-TSD en die Covid-19-onsekerheid
2021-04-28 Die impak van die Covid-19-epidemie op ons geestesgesondheid kan nie onderskat word nie. Vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief het maande van harde inperking die manier verander waarop ons leef, die manier waarop ons werk en selfs die manier hoe ons…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-staan-op-soos-die-feniks
NWU Besigheidskool: Staan op soos die feniks
2022-04-29 Die akademie se besbewaarde geheim staan ná die pandemie op uit die as. Die toonaangewende Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Maandag 26 April in Potchefstroom ’n Brag & Brand-funksie gehou wat deur dosente, personeel en alumni bygewoon is…http://news.nwu.ac.za/af/die-skuif-na-aangepaste-vlak-2-positief-maar-die-ekonomie-nog-nie-uit-die-moeilikheid-nie
Die skuif na aangepaste vlak 2 is positief, maar die ekonomie is nog nie uit die moeilikheid nie
2021-09-13 President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is positief vir die ekonomie, waarvan die vooruitsig egter steeds verdere versterking en die bou van vertroue nodig het. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/die-qs-ranglys-plaas-nwu-vakgroepe-die-boonste-groepering-wereldwyd
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
2025-03-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topagt-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/mediumtermynbegroting-moet-die-boodskap-oor-die-tempo-van-strukturele-hervormings-versterk
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
2023-10-27 “Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.” Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-die-tuiste-van-vakaanbiedings-van-n-hoe-gehalte
Die Noordwes-Universiteit is die tuiste van vakaanbiedings van ’n hoë gehalte
2022-07-28 Wou jy al ooit ’n loopbaan in die mediese wetenskappe, openbare gesondheid of gasvryheid en toerisme volg? Dit is die vakaanbiedings by die Noordwes-Universiteit (NWU) wat volgens die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy die hoogste gegradeer…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-ondersoek-die-behoefte-aan-n-streeksbeleid-die-suider-afrikaanse-ontwikkelingsgemeenskap
Navorsing ondersoek die behoefte aan ’n streeksbeleid in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
2024-10-09 Die skepping en uitvoering van supranasionale streeksbeleide is ’n kritieke eerste stap om streke voor te berei om kernspelers op die wêreldwye verhoog te word. Die doel van sulke beleide is om ’n streek se basis te moderniseer en te herstruktureer, en…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-oor-om-die-doeltreffendheid-van-die-direksie-te-verseker-bemagtig
Werkswinkel oor om die doeltreffendheid van die direksie te verseker, bemagtig
2023-08-22 Deur Vukosi Mathale In die hedendaagse snelveranderende universiteitslandskap waar kommersiële ondernemings en tegnologie-beginbesighede volop is, was die rol van ’n direksie nog nooit belangriker nie. Om werknemers van die universiteit op hierdie gebied…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topsewe-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika
2024-06-12 Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer. Die NWU het…http://news.nwu.ac.za/af/nns-gradering-vir-die-jongste-medeprofessor-dierewetenskap-aan-die-nwu
NNS-gradering vir die jongste medeprofessor in dierewetenskap aan die NWU
2022-05-23 Boerdery is in prof Kenny Mnisi se bloed, en sy lewenslange passie vir dierewetenskappe dra uiteindelik vrug. Prof Mnisi, wat by die Skool vir Landbouwetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus werk, het ’n Y2-gradering ontvang van die…http://news.nwu.ac.za/af/argumente-vir-die-styging-die-repokoers-nie-oortuigend-nie
Argumente vir die styging in die repokoers is nie oortuigend nie
2021-11-19 Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op hierdie stadium met 25 basispunte te verhoog, is nie oortuigend nie. Dit is die mening van prof Raymond Parsons, ekonoom van…http://news.nwu.ac.za/af/sorg-vir-onsself-en-die-mensdom-tydens-die-covid-19-pandemie
Sorg vir onsself en die mensdom tydens die Covid-19-pandemie
2020-04-14 Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het in Maart 2020 die uitbreking van ’n nuwe koronavirussiekte (Covid-19) tot ’n wêreldwye pandemie verklaar. Talle mense word nou deur gevoelens van bekommernis of angstigheid oorval, veral deur die waarskuwings wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hersien-die-farmasie-internskapprogram
NWU hersien die farmasie-internskapprogram
2023-04-03 Vir die meeste gegradueerde farmasiestudente is die verpligte eenjaar-internskap in farmasie die eerste stap na hulle diens aan die gemeenskap en die begin van hulle professionele loopbane as aptekers in Suid-Afrika. Die doel van die internskapjaar is om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-oorbrug-die-wiskunde-gaping
NWU oorbrug die Wiskunde-gaping
2018-02-01 ’n Wiskundige vergelyking wat uiteindelik sin maak! Dit is hoe voornemende studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die waarde van die Wiskunde-leerprogram – Oorbrug die Wiskunde-gaping (BTMG) – beskryf. Hierdie jaar is die…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-die-onderwysers-van-m%25C3%25B4re