Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/uit-die-oogpunt-van-outisme-uitbeelding-van-outisme-die-populere-kultuur
Uit die oogpunt van outisme: uitbeelding van outisme in die populêre kultuur
2022-06-28 Die sewende nasionale Outismesimposium vind van 30 Junie tot 2 Julie 2022 op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaas. Die gebeurtenis laat die klem op die realiteite van mense met outisme en hulle gesinne val. Dit beloof om…http://news.nwu.ac.za/af/kollig-val-op-die-rol-van-ouers-die-dissiplinering-van-leerders
Kollig val op die rol van ouers in die dissiplinering van leerders
2023-07-31 Talle studies het ’n sterk korrelasie gevind tussen leerders se vlak van dissipline en hulle akademiese prestasie, met laasgenoemde wat verbeter namate die vlak van dissipline verbeter. Maar watter rol speel ouers in die dissiplinering van hulle kinders?…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-bevestig-dat-die-nwu-onder-die-bestes-tel
QS World University Rankings bevestig dat die NWU onder die bestes tel
2022-07-14 Die jongste Quacquarelli Symonds-ranglys (QS-ranglys) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top-agt Suid-Afrikaanse universiteite op die QS World University Rankings, wat op 8 Junie vrygestel is. Die NWU is wêreldwyd op die ranglyskategorie van 1…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-fokus-op-die-doeltreffende-meting-van-die-nwu-se-maatskaplike-impak
Werkswinkel fokus op die doeltreffende meting van die NWU se maatskaplike impak
2024-08-19 Leiers van gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte het onlangs geleer hoe om die SenseMaker®-platform doeltreffend te gebruik om nie net hulle aktiwiteite vas te lê en daaroor verslag te doen nie, maar ook hoe om die maatskaplike impak van hulle inisiatiewe te meet…http://news.nwu.ac.za/af/virtuelewerklikheidlaboratorium-oorbrug-die-gaping-tussen-sielkunde-en-tegnologie
Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie
2024-08-27 Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-die-verskuilde-wereld-van-waterparasiete
Nuwe boek ondersoek die verskuilde wêreld van waterparasiete
2025-06-04 ’n Beduidende bydrae tot omgewingswetenskap is op Vrydag 16 Mei gemaak toe ’n nuwe boek, Aquatic Parasitology – Ecological and Environmental Concepts and Implications of Marine and Freshwater Parasites, vrygestel is. Prof Nico Smit van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/saam-die-stratosfeer-nwu-nasa-en-princeton-universiteit-reik-na-die-sterre-met-die-super-pressure
Saam in die stratosfeer: NWU, NASA en Princeton Universiteit reik na die sterre met die Super Pressure Balloon-projek
2024-03-06 Die National Aeronautics and Space Administration (NASA) het op Donderdag 16 April 2023 die Super Pressure Balloon, wat die Superdrukballon-beeldteleskoop (Super Pressure Balloon Imaging Telescope, SuperBIT) vervoer, gelanseer. Die SuperBIT werk in die…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-digitale-gaping-een-township-op-%25E2%2580%2599n-keer
Oorbrug die digitale gaping een township op ’n keer
2018-02-01 As die jongste HUB nóg van Projek Isizwe[HC1] , die innoverende niewinsgewende organisasie (NWO) agter Afrika se suksesvolste gratis Wi-Fi-netwerk, rig Dudu Mkhwanazi (26) haar visier daarop om die digitale gaping in Suid-Afrika te oorbrug. Meer nog, sy…http://news.nwu.ac.za/af/geskiedkundige-versameling-werp-lig-op-die-lewe-n-duitse-interneringskamp
Geskiedkundige versameling werp lig op die lewe in ’n Duitse interneringskamp
2022-03-18 Hulle is gevange geneem, van hulle geliefdes afgesny en saam met duisende ander in luisbesmette kampe opgesluit. Dit was die werklikheid vir talle Duitse mans wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika gewoon het toe die regering…http://news.nwu.ac.za/af/planne-vir-die-nwu-mediese-skool-op-koers
Planne vir die NWU Mediese Skool op koers
2021-04-06 Die impak van die Covid-19-pandemie en die geweldige spanning en las wat dit op Suid-Afrika se mediese kundiges geplaas het, het die Noordwes-Universiteit (NWU) se saak vir ’n mediese skool in Noordwes dramaties versterk. Amptelike NWU-dokumente beweer dat…http://news.nwu.ac.za/af/fort-fanie-n-opslagplek-van-punte-vir-die-nwu-eagles
Fort Fanie ’n opslagplek van punte vir die NWU Eagles
2024-03-13 Die NWU Eagles se haakplekkie teen die Shimlas ’n week gelede is op Maandag 11 Maart by die Fanie du Toit Sportterrein met ’n verkwikkende sakvol punte teen Wits opgevolg. Die Eagles het Potchefstroom laat skitter met sewe drieë teen die besoekers van…http://news.nwu.ac.za/af/howzat-pret-en-plesier-die-kfc-mini-krieket-manier
Howzat! Pret en plesier die KFC mini-krieket-manier
2019-09-11 ʼn Menigte klein krieket-karnallies toegerus met kolwe, beenskutte en paaltjies gaan eersdaags op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Op Saterdag, 14 September, sal meer as 520 jong…http://theology.nwu.ac.za/af/teologie/toets-ej-cloned
Toets EJ - Cloned
2025-08-15 How to access a new Drupal 8 site (This is for testing purposes before the website is to be set up as the new production website.) (You…http://news.nwu.ac.za/af/lewendige-debat-tydens-die-vierde-jaarlikse-nwu-leierskapsberaad
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
2018-10-12 As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap. Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/rachael-veroorsaak-groot-golwe-die-oop-water
Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water
2023-07-07 As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem. Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-neem-die-voortou-met-internasionale-konferensie-oor-inligtinggeletterdheid
NWU neem die voortou met internasionale konferensie oor inligtinggeletterdheid
2019-07-11 In sy poging om bekend te staan as ’n internasionale universiteit wat vir betrokke vakkundigheid onderskei word, gaan die Noordwes-Universiteit (NWU) in September die 2019-weergawe van die Internasionale Konferensie oor Inligtingsgeletterdheid (ICIL)…http://news.nwu.ac.za/af/ek-stel-dit-aan-u-tweedejaar-vanderbijlparkstudente-die-wenners-die-nwu-juta-skynverhore
Ek stel dit aan u – tweedejaar-Vanderbijlparkstudente die wenners in die NWU Juta Skynverhore
2022-08-16 ’n Span tweedejaarstudente van die Fakulteit Regte op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is hierdie jaar se wenners in die gewilde jaarlikse NWU Juta Skynverhore-kompetisie wat op 15 Augustus in Potchefstroom plaasgevind het.…http://news.nwu.ac.za/af/die-verbetering-van-dienslewering-die-openbare-sektor-hierdie-navorser-se-doelwit
Die verbetering van dienslewering in die openbare sektor is hierdie navorser se doelwit
2023-03-02 Swak dienslewering is ’n probleem in Suid-Afrika, maar een akademikus by die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Costa Hofisi, doen iets daaromtrent. Met behulp van sy navorsingkundigheid gaan hy poog om ’n bydrae tot die verbetering van dienslewering in die…http://news.nwu.ac.za/af/geraldine-fraser-moleketi-en-ander-takel-die-onderwerp-van-die-bou-van-staatskapasiteit