X

Voorblad

Die NWU se handelsmerkwinkels het onlangs R70 000 vir die universiteit se Covid-19-reaksiefonds geskenk.

Eagi, die NWU se maskot, het die tjek vir Elmarie de Beer, uitvoerende direkteur van Finansies en Fasiliteite, by haar huis afgelewer, in ooreenstemming met Covid-19-veiligheidsregulasies.

Die reaksiefonds is daarop gemik om skootrekenaars en toestelle aan behoeftige studente te verskaf, terwyl ondersteuning ook aan personeel en die gemeenskappe rondom die kampusse verleen word. Klik hier indien jy ook ʼn skenking wil maak.

ONTDEK DIE NWU

Dit is ons:

Die Amerikaanse sakeman, skrywer en motiveringspreker Jim Rohn het gesê: “As jy meer wil hê, moet jy meer wees”.

Oortuig dat die NWU ’n plek is waar ’n mens meer kan wees, het ons Bemarking en Studentewerwing-span ’n “Wees Meer”-veldtog geloods deur die stories van huidige studente te gebruik om voornemende studente te inspireer om by die NWU te kom studeer.

In hierdie video’s verduidelik die studente hoe die NWU hulle help om ver bo verwagting te groei.

Wees meer by die NWU

In die video hierbo vertel ʼn student van die Fakulteit Opvoedkunde hoe die ondersteuning en leiding wat hy by die NWU ontvang, hom inspireer om meer te wees as wat hy ooit sou kon droom.

Klik hier om toegang te verkry tot die verskillende video’s waarin huidige NWU-studente hul verhale van “wees meer by die NWU” vertel.

DIE NWU & U

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

volgende ArTIKEL

vorige artIKEL

KLANK

video

MEER INLIGTING

KLIK

DEEL

NWU & U  |

NWU & U