2026-01-26
Die Sentrum van Uitnemendheid vir Voeding (SEN) se fokus word bepaal deur die heersende voedingsprobleme in Suid-Afrika, die res van Afrika en ook wêreldwyd.
Die groep se visie is om die leiers te wees in die ontwikkeling van vakkundiges in…