Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hysa-hou-baanbrekeruitstalling-groen-waterstof-beraad
HySA hou baanbrekeruitstalling by Groen Waterstof-beraad
2022-12-06 In ’n wêreld wat onder die effek van besoedeling en aardverwarming steier, is waterstof ’n lewensvatbare alternatief vir die opwekking van skoner, “groener” energie om nie net tot voordeel van die mens nie, maar ook van die omgewing, te wees. Waterstof…http://news.nwu.ac.za/af/n-verlaging-rentekoerse-kan-n-beduidende-positiewe-impak-he
’n Verlaging in rentekoerse kan ’n beduidende positiewe impak hê
2025-05-30 Die wydverwagte besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die siklus vir die geleidelike verlaging van die rentekoers voort te sit deur die koers met nog 25 basispunte (bps) te verlaag, is die regte een. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…http://news.nwu.ac.za/af/feeste-en-nog-feeste-met-nwu-wat-twee-dekades-van-uitmuntendheid-vier
Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier
2024-03-12 Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room…http://news.nwu.ac.za/af/intydse-monitering-beroepshigiene
Intydse monitering in beroepshigiëne
2023-12-11 Die Beroepshigiëne en Gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 29 en 30 November 2023 ’n werkswinkel aangebied om kennis en beste praktyke met betrekking tot die gebruik van…http://news.nwu.ac.za/af/beter-koordinasie-en-samewerking-kan-voedselsekerheid-suid-afrika-se-landelike-gebiede-bevorder
Beter koördinasie en samewerking kan voedselsekerheid in Suid-Afrika se landelike gebiede bevorder
2022-07-20 “My passie vir landelike ontwikkeling het begin toe ek besef het dat daar gesinne is wat sonder kos bed toe gaan. Ek het nog meer daarin begin belangstel deur my navorsing oor sleutelstrategieë en -intervensies wat die land kan help met wyses waarop landelike…http://news.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-waterwetenskap-en-bestuur-beskerm-ons-uiters-waardevolle-hulpbron
Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur beskerm ons uiters waardevolle hulpbron
2023-11-23 Om oppervlak- en grondwater teen mynaktiwiteite te beskerm, is noodsaaklik om ons ekostelsels, openbare gesondheid en volhoubare waterhulpbronne te beveilig. Dit is waarom die Sentrum vir Waterwetenskap en Bestuur (CWSM) by die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/van-oorlewing-tot-groei-skep-%25E2%2580%2599n-beter-toekoms-vir-slagoffers-van-seksuele-misbruik
Van oorlewing tot groei: skep ’n beter toekoms vir slagoffers van seksuele misbruik
2017-03-29 Die hartverskeurende realiteit van die seksuele misbruik van kinders is ’n wêreldwye euwel wat twee navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) aanpak deur oorlewendes te help om hulle trauma te hanteer en te groei. Die wêreldwye voorkoms soos dit in 22…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-22
Raad komitees
2026-01-19 Alle komitees van die Raad funksioneer kragtens ’n mandaat van strategiese of finansiële belang vir die NWU. Hulle is onder voorsitterskap van persone met die vereiste kennis, vaardighede en ervaring, en tree volgens duidelike opdragte op. Gedragskode…http://news.nwu.ac.za/af/sona-2022-n-koersverandering-op-pad-na-ekonomiese-heropbou-en-herstel
SONA 2022: ’n Koersverandering op pad na ekonomiese heropbou en herstel?
2022-03-04 President Cyril Ramaphosa het op 10 Februarie 2022 sy sesde staatsrede (SONA) gelewer sedert hy in 2018 tot die amp toegetree het. Dit was ’n toespraak waarvoor daar groot verwagtings was, en het ten doel om die algemene publiek en al die relevante…http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
2023-11-02 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir…http://news.nwu.ac.za/af/twee-sentrums-om-akademiese-uitnemendheid-te-bevorder-word-bekendgestel
Twee sentrums om akademiese uitnemendheid te bevorder, word bekendgestel
2024-03-06 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 20 Oktober die Sentrum vir Professionele Ontwikkeling vir Hoër Onderwys (CHEPD), en die Sentrum vir Afrikataalonderrig (CALT) – Tswana bekendgestel. Vooraanstaande sprekers en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-takel-pandemie-op-talle-fronte
NWU takel pandemie op talle fronte
2021-04-28 Die ontwrigtende Covid-19-pandemie het beslis nie die navorsers en akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) van koers af gebring nie en hulle wend hulle kundigheid tot voordeel van die samelewing aan.NWU-personeel en -studente is by verskeie…http://news.nwu.ac.za/af/sonteleskoop-brei-navorsingshorisonne-oor-sonfisika-uit
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
2023-07-31 Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek. Dr Ruhann Steyn, senior…http://news.nwu.ac.za/af/moeilike-tye-het-doeltreffende-oplossings-nodig-om-landbougroei-te-verseker
Moeilike tye het doeltreffende oplossings nodig om landbougroei te verseker
2023-03-17 Suid-Afrika is op die rand van ’n resessie, en die voortgesette verbrokkeling van semistaatsinstellings soos Eskom en Transnet is besig om die land se ekonomiese probleme te vererger. Een van die talle sektore wat lamgelê word, is ook een van die…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-teen-immigrante-strem-ekonomiese-integrasie-afrika
Geweld teen immigrante strem ekonomiese integrasie in Afrika
2017-03-09 Die opvlamming van geweld teen immigrante in Johannesburg en Pretoria het skokgolwe deur die kontinent gestuur en aanleiding gegee tot oproepe vir robuuste dialoog en proaktiewe intervensies om xenofobie uit te roei. Suid-Afrikaners vaar die strate in om…http://news.nwu.ac.za/af/projekspan-wil-he-dat-alle-universiteitstudente-toegang-tot-inheemse-afrikatale-moet-he
Projekspan wil hê dat alle universiteitstudente toegang tot inheemse Afrikatale moet hê
2021-08-12 Universiteitstudente wie se moedertaal nie Engels is nie, behoort nie benadeel te word vergeleke met dié wat Engels tuis praat nie. Dit is waarom dit belangrik is om die speelveld ten opsigte van taal gelyk te maak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys
PMR.africa loof NWU vir uitnemendheid in hoër onderwys
2019-03-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die agste agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/kabinetskommeling-sal-deur-uitkomste-beoordeel-word