Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-enactus-wen-silwer-sa-se-tweede-sakekompetisie-vir-universiteite
NWU Enactus wen silwer in SA se tweede Sakekompetisie vir Universiteite
2019-02-28 Die Enactus studentevereniging van die Noordwes-Universiteit (NWU) maak op nasionale vlak naam en te oordeel na hulle prestasies in 2018, lê daar ʼn opwindende nuwe jaar vir hulle voor. Die vereniging het 2018 op ʼn hoogtepunt afgesluit toe hulle as tweede-…http://news.nwu.ac.za/af/boomplantasies-benadeel-ekostelsels
Boomplantasies benadeel ekostelsels
2021-07-02 Deur inheemse woude met boomplantasies te vervang, word die grond op ’n mikrobiese vlak benadeel deur ’n impak op die vrugbaarheid van die grond en die gesondheid van die planeet te hê. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe die Noordwes-Universiteit (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-hoof-en-visekanselier-aan
NWU stel nuwe hoof en visekanselier aan
2022-03-18 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om die aanstelling van alumnus dr Bismark Tyobeka as sy nuwe hoof en visekanselier aan te kondig. Dr Tyobeka, wat as een van die voorste kernkragkundiges in die wêreld erken word, sal vanaf 1 Junie 2022…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesterskap-studente-blink-uit-2024-itc
NWU se Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-studente blink uit in 2024 ITC
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens sy toewyding getoon om kundiges in geoktrooieerde rekenmeesterskap te produseer, soos dit uit die uitmuntende uitslae van sy studente in die onlangse eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde…http://news.nwu.ac.za/af/strukturele-oplossings-strek-verder-monetere-beleid
Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid
2023-07-21 Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog. In sy kommentaar op die MBK se…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-sluit-nwu-twee-vakgebiede
QS World University Rankings sluit NWU by twee vakgebiede in
2023-03-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) word steeds op internasionale ranglyste geplaas. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject sluit die NWU by twee vakgebiede in: landbou en bosbou, en medisyne. Die 2023 QS World University…http://news.nwu.ac.za/af/dit-hoe-ons-suid-afrika-se-onderwysstelsel-ondersteun
Dit is hoe ons Suid-Afrika se onderwysstelsel ondersteun
2023-09-21 Die druk wat op die onderwysstelsel in Suid-Afrika is, kan nie ontken word nie, en die toenemende uitdagings wat die land se jeug in die gesig staar, is selfs groter, om nie te praat van dit wat die onderwysers moet hanteer terwyl hulle verseker dat hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/raad-landingsbl-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Raad
2021-09-08 Die NWU Raad Die Raad bestuur die universiteit ingevolge hoofstuk 4 van die Wet, die Reglement en Beleide uitgereik in terme van die Wet, die Statuut en die Reëls, insluitend, ten minste die aanvaarding van doel- en waardestellings, asook…http://news.nwu.ac.za/af/game-thrones-speel-sonder-re%25C3%25ABls
Game of Thrones speel sonder reëls
2019-04-25 Game of Thrones verbreek al die reëls vir filmvervaardiging. Dit is waarom dit so suksesvol is. “Daar is reëls en wette vir die maak van films wat jy moet nakom, tensy jy ’n bepaalde effek wil skep, sê Phil Pretorius van die Skool vir Kommunikasiestudies op…http://news.nwu.ac.za/af/projekspan-wil-he-dat-alle-universiteitstudente-toegang-tot-inheemse-afrikatale-moet-he-0
Projekspan wil hê dat alle universiteitstudente toegang tot inheemse Afrikatale moet hê
2021-08-11 Universiteitstudente wie se moedertaal nie Engels is nie, behoort nie benadeel te word vergeleke met dié wat Engels tuis praat nie. Dit is waarom dit belangrik is om die speelveld ten opsigte van taal gelyk te maak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-probeer-balans-tussen-fiskale-volhoubaarheid-en-ekonomiese-groei-handhaaf
Begroting probeer balans tussen fiskale volhoubaarheid en ekonomiese groei handhaaf
2025-03-13 Die hersiene Begrotingsverklaring wat die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 12 Maart voorgelê het, wat ’n nuwe fiskale vermenging van besteding, lenings en belasting bied as ’n reaksie op die teenstand voorheen teen die 2%-styging in BTW wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/honneursprogram-opvoedkundige-sielkunde-bemagtig-steeds-potchefstroom-hospitaal
Honneursprogram in opvoedkundige sielkunde bemagtig steeds Potchefstroom Hospitaal
2023-11-17 Die vrugte van ’n agt jaar lange veeleisende gemeenskapsonderneming kan nou duidelik in die Potchefstroom Hospitaal-projek gesien word. Hierdie onderneming is deurlopend aan die gang gehou deur die onwrikbare passie, toewyding en verbintenis van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-topagt-universiteite-afrika-vir-omgewingsvolhoubaarheid
NWU onder topagt universiteite in Afrika vir omgewingsvolhoubaarheid
2023-12-05 Die vernaamste aspek van die hantering van omgewings-, maatskaplike en beheerkwessies is om iets te doen om volhoubare oplossings te vind. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die voorste hoëronderwysinstellings in Afrika wat betref hulle reaksie op…http://news.nwu.ac.za/af/ingenieursvindingrykheid-van-nwu-se-superses
Ingenieursvindingrykheid van NWU se superses
2023-03-09 They are the best of the best … of the best, sir. Die vorige sin het wel sy oorsprong in die 1997-wetenskapfiksiekomedie Men in Black, maar dit is ’n onweerlegbare feit dat die sestal van Joshua van Zyl, Etienne Kruger, Niël Gertenbach, Jean du Toit, Rynhardt…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-bekyk-hoe-interpretasie-bybellees-afrika-bepaal
Navorsing bekyk hoe interpretasie Bybellees in Afrika bepaal
2021-08-12 Die manier waarop die Skrif gelees en geïnterpreteer word, het ’n beduidende invloed op wat mense in die Bybel lees. Dit bepaal ook hulle benadering tot kwellende en aktuele kwessies waarmee gelowiges worstel. Dít is die fokus van prof Marius Nel,…http://news.nwu.ac.za/af/vry-en-gelyk-%25E2%2580%2599n-kampusgesprek-oor-menseregte
Vry en gelyk: ’n kampusgesprek oor menseregte
2020-03-10 Menseregtemaand word in Maart gevier om Suid-Afrikaners te herinner aan die opofferings wat gepaard gegaan het met die stryd om demokrasie in Suid-Afrika te bewerkstellig. In die lig hiervan gaan die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met en…http://news.nwu.ac.za/af/kersfees-het-inderdaad-vroeg-aangebreek
Kersfees het inderdaad vroeg aangebreek
2022-11-01 By Sandile Mahlangu Die NWU Simfonie-orkes het onlangs ’n Christmas Comes Early-konsert by die NWU Sanlam Ouditorium op die Potchefstroomkampus gehou. Die orkes het die Noordwes-gemeenskap met Kersliedjies en ’n Kersfees-speellys vir die Kersfeesseisoen…http://law.nwu.ac.za/af/law/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2022-06-22 Die Fakulteit Regte beskou gemeenskapsbetrokkenheid as ’n belangrike deel van sy kernaktiwiteite. Gemeenskapsdiens word hoofsaaklik verskaf deur die lewering van regsdienste aan die armes ten einde aan hulle toegang tot geregtigheid te gee en ’…http://news.nwu.ac.za/af/web-gebaseerde-platform-vir-spraaktranskripsie-om-sa-parlement-te-help