Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
2021-08-03 Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-n-potchpourri-van-wonderlike-musiek-aan
NWU bied ’n “Potchpourri” van wonderlike musiek aan
2021-03-30 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Potchpourri-konsertreeks beloof om ’n heuglike vertoning te wees van die baie talente van die personeel by die NWU se Skool vir Musiek en ander Suid-Afrikaanse musikante wat die entoesiaste van klassieke musiek in…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby
Onoorwonne seisoen vir NWU Vanderbijlpark rugby
2019-09-12 ‘n Onoorwonne seisoen is iets waaroor enige afrigter en speler droom, maar slegs ‘n uitgelese groep sal dié prestasie op hulle getuigskrif kan aanbring. Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dié…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://news.nwu.ac.za/af/atletiekklub-vier-prestasies
Atletiekklub vier prestasies
2021-11-11 “Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein. Terseus, atletiekbestuurder van die atletiekklub op die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/kuberaanvalle-gaan-waarskynlik-meer-word-namate-konnektiwiteit-toeneem
Kuberaanvalle gaan waarskynlik meer word namate konnektiwiteit toeneem
2022-04-06 Kuberaanvalle is besig om toe te neem namate die wêreld meer gekonnekteer raak en die belonings groter is. Volgens ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan die moontlike belonings vir kuberaanvallers toenemend groter word namate meer aspekte…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-meld-vir-oefenkamp-aan
Studente-entrepreneurs meld vir oefenkamp aan
2023-05-16 Om ’n idee in ’n florerende besigheid te ontwikkel, kan soos ’n onmoontlike taak voel, maar die Noordwes-Universiteit (NWU) verskaf die kundigheid en ondersteuning om voornemende entrepreneurs in die regte rigting te stuur. Studente-entrepreneurs van al…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-steier-onder-bloedige-warm-weer
Suid-Afrika steier onder bloedige warm weer
2023-11-24 Suid-Afrikaners weet El Niño beteken ’n warm, droë somer, maar klimaatskundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) waarsku dat die El Niño-impak verder as bloot droogte strek – daar is bewyse, hoewel nie beduidend nie, dat dit ook erge weerstoestande en ’n…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-beywer-hom-vir-geslagsgelykheid
Alumnus beywer hom vir geslagsgelykheid
2018-05-07 “Suid-Afrika se sukses – as nierassige, nieseksistiese, vooruitstrewende en verenigde land – kan slegs aan die lewensgehalte van sy vroue gemeet word.” Só sê Vincent Kheswa, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) en skrywer van die boek Is South…http://news.nwu.ac.za/af/topdienstoekenning-vir-nwu-sterrekundige
Topdienstoekenning vir NWU-sterrekundige
2022-02-21 Die Royal Astronomical Society (RAS) van die Verenigde Koninkryk het sy 2022-dienstoekenning vir astronomie aan prof Don Kurtz toegeken. Die RAS sê in ’n verklaring: “Prof Donald Kurtz het ’n lewenslange toewyding aan openbare uitreikprogramme met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-se-golden-key-afdeling-vier-nuwe-ho%25C3%25AB-status
Kampus se Golden Key-afdeling vier nuwe hoë status
2019-10-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se tak van die Golden Key internasionale erevereniging gaan van krag tot krag. Die afdeling op die kampus in Vanderbijlpark het onlangs die gesogte goue toekenning (Gold Chapter Standing) gekry vir sy betrokkenheid by en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2024-10-18 GRAAD STUDIERIGTING NAVORSINGSENTITEIT KAMPUSSE DIREKTEUR/ PROGRAMBESTUURDER Honneurs OF PGDip Geoktrooieerde Rekenmeesterskap 504123: E630P/V Hierdie eenjaarkwalifikasie is CTA-geakkrediteer deur die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA).…http://news.nwu.ac.za/af/studie-oor-grootskaalse-potensiaal-om-hernubare-waterstof-te-stoor
Studie oor grootskaalse potensiaal om hernubare waterstof te stoor
2021-09-22 Navorsing wat tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer word oor nuwe en beter maniere om waterstof te stoor, kan daartoe lei dat kragfluktuasies wat soms met hernubare energiebronne geassosieer word iets van die verlede word. Die HySA-…http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-suksesvolle-opkomende-boere-deur-vennootskappe
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
2021-10-28 Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/pasop-vir-besmette-vleis-wat-op-straat-verkoop-word
Pasop vir besmette vleis wat op straat verkoop word
2021-08-12 Die groot verskeidenheid bakteriële spesies wat aangetref word in voorbereide vleis wat op Johannesburg se strate verkoop word, is ’n aanduiding dat verbruikers van hierdie vleis gevaar loop om voedselvergiftiging op te doen. Dit is volgens die bevindings…http://news.nwu.ac.za/af/student-wen-visekanseliersmedalje-met-navorsing-oor-ruimteweer