Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-vakatures-0
Tuis
2022-02-14 Die universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas dit toe en is verbind tot transformasie. Alle aansoeke sal oorweeg word en vakatures by die NWU (al drie kampusse en die Institusionele Kantoor) ten minste intern…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumnus-arrie-rautenbach-nuwe-hub-van-absa-aangewys
NWU-alumnus Arrie Rautenbach as nuwe HUB van Absa aangewys
2022-04-08 Bertie Jacobs Arnold (Arrie) Rautenbach, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is as Absa se nuwe Hoof- Uitvoerende Beampte: Kleinhandel- en Sakebankeenheid Suid-Afrika aangestel en neem die leisels by dié bankreus met onmiddellike effek oor…http://news.nwu.ac.za/af/msc-ingenieurswese-student-aanmerking-vir-top-wereldwye-toekenning
MSc Ingenieurswese-student in aanmerking vir top- wêreldwye toekenning
2023-02-13 Leané Naudé, ’n MSc-student in Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU), pak in Mei haar tasse vir Amsterdam om Suid-Afrika by die finale rondte van die wêreldwye Blue Sky- wetenskapkompetisie te verteenwoordig. Sy het hierdie eer verdien deur…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingsbestuur
Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en neem die voortou op die gebied van dinamiese bemarking met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Bemarkingsbestuur. Hierdie program handel oor verbruikersgedrag, handelsmerkstrategie, en digitale bemarkingstegnieke,…, Kernvakke, Dienste-bemarking Handelsmerkbestuur Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verkoopsbestuur Verbruikersgedrag Digitale bemarking, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M], Potchefstroom [P] en Vanderbijlpark [V] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH01 BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër) BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) / Wiskundige…, Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Mia Bothma – Enige navrae oor die…http://news.nwu.ac.za/af/wetenskap-laat-jou-vlieg
Wetenskap laat jou vlieg!
2021-09-10 Wetenskap is verskriklik verslawend. Dit gee vir ’n mens ’n kykie op wonders waaraan jy in jou wildste drome nie kon dink nie. Godfrey Mosotho weet dit beter as die meeste mense en hy hou nie hierdie geheim vir homself nie. Mosotho bedryf ’n eksperiment…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-taalfoendis-vir-bydraes-vereer
NWU-taalfoendi’s vir bydraes vereer
2021-05-10 Drie taalfoendi’s van die Noordwes-Universiteit (NWU) – prof Daan Wissing, prof Wannie Carstens en prof Hennie van Coller – is onlangs vir hulle bydrae tot die Afrikaanse taal vereer. Prof Wissing, senior navorser by die Sentrum vir Taaltegnologie (CtexT…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhoorkompetisie-vier-sy-tiende-verjaardag-met-aanlyn-verhore
NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag met aanlyn verhore
2021-07-21 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie vier sy tiende verjaardag. Die kompetisie sal hierdie jaar in ’n aanlyn formaat plaasvind. As gevolg van die Covid-19-pandemie het die Juta-skynverhoorkompetisie nie in 2020 plaasgevind nie, maar…http://news.nwu.ac.za/af/hart-stap-vir-wereldvetsugdag
HART stap vir Wêreldvetsugdag
2022-03-08 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 4 Maart Wêreldvetsugdag herdenk. Die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) het besluit om by NWU Welstand aan te sluit en het ’n gemaklike stappie deur die kampus…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie
Sakebedrywighede met Vervoereknomie
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek, Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng [M] kampus en Vanderbijlpark [V] kampus BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op…, Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%), Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
2022-08-19 Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks…http://sport.nwu.ac.za/af/e-sportklub
E-sportklub
2021-09-20 Welkom by die tuisblad van NWU E-sport, waar vandag se informele gamers die kans kry om môre se Olimpiese e-sportatlete te word. Die NWU E-sportklub is in 2019 gestig, met FIFA wat die hoofitem was en ander groot titels wat binnekort…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-lewer-phd-graduandi-van-regoor-afrika
NWU lewer PhD-graduandi van regoor Afrika
2019-05-20 Nelson Mandela het eenmaal gesê hy droom van ‘n verenigde Afrika, waar leiers kragte saamsnoer om die kontinent se probleme op te los. Tydens die Noordwes-Universiteit (NWU) se onlangse PhD-gradeplegtigheid op die kampus in Vanderbijlpark was dit…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-een-van-ons-eie
Internasionale erkenning vir een van ons eie
2021-08-05 Die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) bestaan uit talle verenigings en akademici binne die fisiologiese wetenskappe wêreldwyd. Dit is waarom die Fakulteit Gesondheidswetenskappe geweldig trots is daarop dat een van ons eie mense die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
2022-07-15 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
2022-08-19 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun
Inisiatiewe wat jy kan ondersteun
2024-09-13 Ons Gee Om Beursfonds Die getal akademies-verdienstelike maar finansieel-behoeftige studente het beduidend toegeneem as gevolg van die huidige ekonomiese uitdagings wat die land ervaar. Van hierdie studente word deur die NSFAS-skema gehelp…http://news.nwu.ac.za/af/protea-krieketspan-noem-weer-nwu-hulle-tuisveld
Protea-krieketspan noem weer NWU hulle “tuisveld”
2021-08-30 Die nasionale krieketspan, die Proteas, het van 22 tot 24 Augustus die Noordwes-Universiteit weereens hulle “tuisveld” genoem toe hulle die universiteit se Sport Village in Potchefstroom as voorbereidingsbasis gebruik het. Die Proteas speel vanaf 2…http://news.nwu.ac.za/af/van-ideevorming-tot-kommersialisering-dit-nwu-navorsing-wat-n-impak-maak