Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23399
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-08-24 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23305
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-02-23 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23249
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-11-09 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://sport.nwu.ac.za/af/ju-jitsu/ju-jitsu
Ju-Jitsu
2024-06-12 Morganti ju-jitsu is meer as ’n vegkuns, soos die meeste van sy atlete kan getuig. Vergeleke met ander soorte vegkuns het ju-jitsu selfverdediging en familie as uitgangspunt, aangesien die spanlede beloof om na mekaar om te sien. Die NWU Mahikeng…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/oor-ons
Oor ons
2026-02-10 Visie van die NWU Besigheidskool, Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees, Missie van die NWU Besigheidskool, Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur: Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek. Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/tuis
Tuis
2017-08-25 Welkom by die Skool vir Landbouwetenskappe Kortliks bestaan die Skool vir Landbouwetenskappe uit 4 dissiplines: Landbou-ekonomie en -verlenging, Dieregesondheid, Dierkunde en Gewaswetenskappe. Studente word ingeskryf vir voor- en nagraadse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hart-bepleit-n-bewustheid-van-hipertensie-mei-metingsmaand
NWU HART bepleit ’n bewustheid van hipertensie in Mei Metingsmaand
2025-05-26 Hoë bloeddruk is ’n stille moordenaar wat ’n dodelike hartaanval kan veroorsaak. Sonder behandeling kan dit ’n persoon se lewensgehalte ook erg raak en hartsiekte, nierskade, geheueverlies of selfs ’n gestremdheid of ’n beroerte veroorsaak. Baie mense wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
2020-01-28 Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese…http://news.nwu.ac.za/af/jy-nooit-te-oud-om-iets-nuuts-te-leer-nie
Jy is nooit te oud om iets nuuts te leer nie
2019-02-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sien elke jaar met verwagting uit na die nuwe inname van eerstejaarstudente regoor die drie kampusse. Die universiteit het hierdie jaar 9 955 eerstejaar-kontakstudente verwelkom, van wie 1 571 op die kampus in Vanderbijlpark…http://news.nwu.ac.za/af/n-enkele-boek-kan-n-wereld-van-moontlikhede-vir-jong-denkers-oopmaak
’n Enkele boek kan ’n wêreld van moontlikhede vir jong denkers oopmaak
2024-07-10 “Wanneer jy leer om te lees, sal jy vir altyd vry wees.” Dit is ’n aanhaling wat dr Mathew Moyo, hoofdirekteur vir Biblioteek en Inligtingsdienste (LIS) aan die Noordwes-Universiteit, onderskryf. Hierdie woorde, wat vir die eerste keer deur die…http://news.nwu.ac.za/af/add-0
Geslagsgebaseerde geweld – hulp is nodig
2020-11-27 Daar was oor die afgelope vyf maande talle verhale in die media oor slagoffers wat deur hulle lewensmaats getreiter, aangeval en selfs vermoor is. Volgens Statistieke SA is die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld (GBV) in Suid-Afrika vyf keer hoër as die…http://news.nwu.ac.za/af/penn-state-kenner-sluit-optentia-aan
Penn State-kenner sluit by Optentia aan
2019-05-20 Prof Sinfree Makoni gaan Maandag, 20 Mei 2019 sy prestigelesing as buitengewone professor by die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark lewer. Prof Makoni doseer in die afdeling Toegepaste Linguistiek…http://news.nwu.ac.za/af/myne-besig-om-nuttige-plante-limpopo-te-besmet
Myne is besig om nuttige plante in Limpopo te besmet
2021-09-22 Chroom uit mynaktiwiteite is in hoë konsentrasies gevind in plantspesies wat gewoonlik in huistuine in Sekhukhuneland, Limpopo, gekweek word. Dit is ’n potensiële gesondheidsgevaar. Dit is van die bevindings van Sutapa Adhikari, ’n doktorale student…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/ba-regte
BA Regte
2025-03-24 [tabs] BA Regte Gee student die geleentheid om kennis van die Suid-Afrikaanse regsisteem, privaatreg, staatsreg en inheemsereg te verkry. Ten einde die akademiese administrasie van die programme te ondersteun, vorm die module…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/regte-studenteraad
Regte - Studenteraad
2026-02-18 [tabs] Mahikengkampus Die Regstudenteraad is 'n statutêre struktuur onder die Mahikengkampus Verteenwoordigende Studenteraad (CSRC). Dit verteenwoordig alle regstudente in die Fakulteit oor sake rakende onderrig en leer en…http://news.nwu.ac.za/af/lae-vlak-van-leenkoste-bevorder-steeds-ekonomiese-stabiliteit