Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/nagraadse-kwalifikasies
Nagraadse Kwalifikasies
2024-10-18 GRAAD STUDIERIGTING NAVORSINGSENTITEIT KAMPUSSE DIREKTEUR/ PROGRAMBESTUURDER Honneurs OF PGDip Geoktrooieerde Rekenmeesterskap 504123: E630P/V Hierdie eenjaarkwalifikasie is CTA-geakkrediteer deur die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA).…http://news.nwu.ac.za/af/studie-oor-grootskaalse-potensiaal-om-hernubare-waterstof-te-stoor
Studie oor grootskaalse potensiaal om hernubare waterstof te stoor
2021-09-22 Navorsing wat tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer word oor nuwe en beter maniere om waterstof te stoor, kan daartoe lei dat kragfluktuasies wat soms met hernubare energiebronne geassosieer word iets van die verlede word. Die HySA-…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby
Onoorwonne seisoen vir NWU Vanderbijlpark rugby
2019-09-12 ‘n Onoorwonne seisoen is iets waaroor enige afrigter en speler droom, maar slegs ‘n uitgelese groep sal dié prestasie op hulle getuigskrif kan aanbring. Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dié…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-trek-saam-vir-jaarlikse-sakeontbyt
Alumni trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
2019-02-14 Die jaarlikse Alumni Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 8 Maart 2019 in Vanderbijlpark plaasvind. Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers te skuur en…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-se-golden-key-afdeling-vier-nuwe-ho%25C3%25AB-status
Kampus se Golden Key-afdeling vier nuwe hoë status
2019-10-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se tak van die Golden Key internasionale erevereniging gaan van krag tot krag. Die afdeling op die kampus in Vanderbijlpark het onlangs die gesogte goue toekenning (Gold Chapter Standing) gekry vir sy betrokkenheid by en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-tswelelopele-empowerment-stigting-span-saam-vir-opvoedkundige-opheffing
NWU en Tswelelopele Empowerment-stigting span saam vir opvoedkundige opheffing
2024-10-09 Die Skool vir Filosofie in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Tswelelopele Empowerment-stigting saamgespan in ’n lofwaardige poging om maatskaplike kwessies die hoof te bied en die lewenstandaard in die Barolong…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
2021-05-24 Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te…http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
2021-08-03 Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die…http://news.nwu.ac.za/af/martine-jordaan-trek-protea-keurders-se-aandag
Martiné Jordaan trek Protea-keurders se aandag
2024-02-02 Sy is allermins ’n hemelbesem, en op die netbalbaan word sy dikwels deur wolkekrabbers omring. Hart en durf word egter nie in sentimeters gemeet nie, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Martiné Jordaan is ʼn vuurvreter op die baan soos min. Selfs so dat…http://commerce.nwu.ac.za/af/opleidingenontwikkeling
Mensehulpbronontwikkeling
2025-08-04 Die MHO-program is ʼn lid van die Program Excellence Network (PEN) van die Internasionale Akademie vir Mensehulpbronontwikkeling. Dié netwerk is verbind tot die versterking van MHO-akademiese programme en die bevordering van uitnemendheid in die onderrig van…, Waarom hierdie graad?, Ons BA-graad in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development, BHRD) met spesialisering in Mensehulpbronontwikkeling fokus op die verbetering van die kundigheid en vaardighede van praktisyns in mensehulpbronontwikkeling (MHO) in die…, Kernvakke, Ons vakke word deur hoogs opgeleide akademiese en bedryfskundiges aangebied en is daarop gemik om studente optimale blootstelling aan relevante, toepaslike vakinhoud te gee: Inleiding tot mensehulpbronontwikkeling Leer, motivering en prestasie…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, TPT van 20 Minimum van drie jaar werkservaring as ’n opleier Om tot hierdie program toegelaat te word, is die volgende vereistes van toepassing: Nasionale Senior Sertifikaat (Matriek) met universiteitsvrystelling. Ten minste drie jaar werkservaring as ’n…, Kampusse, Ons graad is gerieflik, aangesien dit op ’n beperkte kontakbasis (drie weke per jaar) aangebied word. Dit sal jou die geleentheid bied om te studeer terwyl jy werk en die teorie onmiddellik in die werkplek toe te pas. Alle opdragte word deur ons intranet…, Kwalifikasie, [Qualification 5FQH01], Brosjure, Laai ons brosjure hier af!, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se voorgraadse aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/groot-toekenning-vir-janneman-malan
Groot toekenning vir Janneman Malan
2022-01-27 Aanvangskolwer Janneman Malan en sy kanonkolf is deur die Internasionale Krieketraad vir sy lopie-oes aan die top van die Proteas se eendag-kolforde beloon deur as dié organisasie se Opkomende Manspeler van die Jaar 2021 aangewys te word. Dié 25-jarige…http://news.nwu.ac.za/af/kweek-suksesvolle-opkomende-boere-deur-vennootskappe
Kweek suksesvolle opkomende boere deur vennootskappe
2021-10-28 Wat het opkomende boere nodig om suksesvol te wees? Dit is die vraag wat dr Faan Pelser, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en prof Theuns Pelser van die Universiteit van KwaZulu-Natal se Nagraadse Skool vir Besigheid en Leierskap in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/pasop-vir-besmette-vleis-wat-op-straat-verkoop-word
Pasop vir besmette vleis wat op straat verkoop word
2021-08-12 Die groot verskeidenheid bakteriële spesies wat aangetref word in voorbereide vleis wat op Johannesburg se strate verkoop word, is ’n aanduiding dat verbruikers van hierdie vleis gevaar loop om voedselvergiftiging op te doen. Dit is volgens die bevindings…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
2024-07-15 Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/tuis
Plantkunde: Botaniese Tuin
2024-11-26 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuin Die NWU Botaniese Tuin word deur die Skool vir Biologiese Wetenskappe van die Noordwes-Universiteit bestuur en is ’n lid van BGCI (Botanical Gardens Conservation International). Die Botaniese…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cbeur-voort-en-hou-aan-glo%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-linda-du-plessis
“Beur voort en hou aan glo” – Prof Linda du Plessis
2017-03-10 “Waak daarteen om uitdagings bloot as nadelig te sien. Dit is belangrik om te weet dat deur probleme proaktief aan te spreek en te oorkom, jy in die proses waardevolle lewenslesse leer. Uitdagings en swaarkry leer ons deursettingsvermoë, volharding en…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-met-zimbabwe-kan-formele-vaardighede-vir-vroee-kinderopvoeding-aan-oumas-en-moeders