Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/karate
Karate
2024-08-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Karate het in gewildheid in Afrika toegeneem, veral in Suid-Afrika en Ghana. Karate is ’n tipe vegkuns wat in Japan ontwikkel het, veral op die Ryukyu-eiland, wat nou as Okinawa bekend staan. Karate het sy debuut as…http://news.nwu.ac.za/af/dwayne-pocock-%25E2%2580%2593-nwu-vanderbijlpark-se-groot-kolwer
Dwayne Pocock – NWU Vanderbijlpark se groot kolwer
2018-03-12 “In krieket, soos ook in die lewe, moet jy weet wanneer om aan en af te skakel, en die res sal self regkom.” Hierdie woorde deur Sachin Tendulkar – wat as een van die grootste kolwers ooit beskou word – geld veral vir Dwayne Pocock. Dwayne (23) is beslis…http://news.nwu.ac.za/af/fietsryspan-bring-goud-huistoe
Fietsryspan bring goud huistoe
2023-04-12 Die NWU/CycloDNA-span het besonder goed gevaar by die 2023 Suid-Afrikaanse Nasionale Baan- en Parafietsrykampioenskap. Hulle het binne die eerste twee dae van die gebeurtenis, wat van 1 tot 5 April by die Bellville-fietsrybaan in Kaapstad plaasgevind het,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-baanbreker-lei-internasionale-vereniging-vir-stelselwetenskap
NWU baanbreker lei internasionale vereniging vir stelselwetenskap
2021-09-14 Die wêreld is ’n betowerende plek vol interessante gebeure en voorvalle. Dit vind nie in isolasie plaas nie, en om die ingewikkeldhede van enige gebeurtenis of interaksie ten volle te verstaan, is dit belangrik om die “groter prentjie” daaragter te ondersoek…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-n-potchpourri-van-wonderlike-musiek-aan
NWU bied ’n “Potchpourri” van wonderlike musiek aan
2021-03-30 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Potchpourri-konsertreeks beloof om ’n heuglike vertoning te wees van die baie talente van die personeel by die NWU se Skool vir Musiek en ander Suid-Afrikaanse musikante wat die entoesiaste van klassieke musiek in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/marlene-se-onwrikbare-veggees
Marlene se onwrikbare veggees
2020-10-02 Dit is baie opwindend om ’n universiteitstudent te wees, maar dit is ook op soveel vlakke baie uitdagend: om ’n loopbaan te beplan, jou tyd te bestuur, en, vir Marlene Taylor, om uit te vind dat sy nierstene het. Die 23-jarige Marlene Taylor kom van…http://news.nwu.ac.za/af/atletiekklub-vier-prestasies
Atletiekklub vier prestasies
2021-11-11 “Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein. Terseus, atletiekbestuurder van die atletiekklub op die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/kuberaanvalle-gaan-waarskynlik-meer-word-namate-konnektiwiteit-toeneem
Kuberaanvalle gaan waarskynlik meer word namate konnektiwiteit toeneem
2022-04-06 Kuberaanvalle is besig om toe te neem namate die wêreld meer gekonnekteer raak en die belonings groter is. Volgens ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan die moontlike belonings vir kuberaanvallers toenemend groter word namate meer aspekte…http://www.nwu.ac.za/af/content/institusionele-registrateur-beheer-en-bestuur-nwu
Institusionele Registrateur
2021-08-03 Prof MM Verhoef Die Registrateur dien as die statutêre sekretaris vir die Raad, die Senaat, die NWU Bestuur, die Konvokasie en hulle onderskeie komitees en verskaf leiding ten opsigte van goeie korporatiewe bestuur, verseker voldoening…http://news.nwu.ac.za/af/studente-entrepreneurs-meld-vir-oefenkamp-aan
Studente-entrepreneurs meld vir oefenkamp aan
2023-05-16 Om ’n idee in ’n florerende besigheid te ontwikkel, kan soos ’n onmoontlike taak voel, maar die Noordwes-Universiteit (NWU) verskaf die kundigheid en ondersteuning om voornemende entrepreneurs in die regte rigting te stuur. Studente-entrepreneurs van al…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-steier-onder-bloedige-warm-weer
Suid-Afrika steier onder bloedige warm weer
2023-11-24 Suid-Afrikaners weet El Niño beteken ’n warm, droë somer, maar klimaatskundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) waarsku dat die El Niño-impak verder as bloot droogte strek – daar is bewyse, hoewel nie beduidend nie, dat dit ook erge weerstoestande en ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/dstnrf-leerstoel-biobrandstowwe
DST/NRF Leerstoel in Biobrandstowwe
2025-11-02 Die Bio-energie-navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is aktief op die gebied van tweede- en derdegenerasie-navorsing in bioraffinering, wat biochemiese sowel as termochemiese produksieroetes dek. Die…http://news.nwu.ac.za/af/burger-en-bossie-hou-nwu-onoorwonne
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
2022-06-21 Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is. Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/student-wen-visekanseliersmedalje-met-navorsing-oor-ruimteweer
Student wen Visekanseliersmedalje met navorsing oor ruimteweer
2022-04-28 Jacques Beukes van die MUST-diepleernavorsingsgroep by die Fakulteit Ingenieurswese is die 2021-wenner van ’n Noordwes-Universiteit (NWU) Visekanseliersmedalje vir sy verhandeling “Interpretability of deep neural networks for SYM-H prediction”. Agt…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-beywer-hom-vir-geslagsgelykheid
Alumnus beywer hom vir geslagsgelykheid
2018-05-07 “Suid-Afrika se sukses – as nierassige, nieseksistiese, vooruitstrewende en verenigde land – kan slegs aan die lewensgehalte van sy vroue gemeet word.” Só sê Vincent Kheswa, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) en skrywer van die boek Is South…http://news.nwu.ac.za/af/topdienstoekenning-vir-nwu-sterrekundige
Topdienstoekenning vir NWU-sterrekundige
2022-02-21 Die Royal Astronomical Society (RAS) van die Verenigde Koninkryk het sy 2022-dienstoekenning vir astronomie aan prof Don Kurtz toegeken. Die RAS sê in ’n verklaring: “Prof Donald Kurtz het ’n lewenslange toewyding aan openbare uitreikprogramme met ’n…http://sport.nwu.ac.za/af/atletiek